Wapad – 19 April 2018

Page 1

NEWS:

KunsAND & ARTS Vermaak: LIFESTYLE:

Is pregnancy

SPORT: Pukke wen darem NWU verloor fi–naal bloedskenk. 11

Spoegwolf en with RAG 2018 ends a bang - 6kom vriende kuier. – 6

a concern on Registration Fee vs. Registration campus? – Free 3 -3

teen TUKS - 11

0

8 19 Februarie April 2018 2018 WAPAD® IS DIE STUDENTEKOERANT VAN DIE NWU-POTCHEFSTROOMKAMPUS

LEES JOU KAMPUS JAARGANG 72

TEL: ( 018 ) 299 2875

WAPAD@NWU.AC.ZA

MESSAGES FROM STELLENBOSCH

Só lyk die moontlike nuwe taalbeleid Dennis Delport @Dennisdelport

wel voorkom of hierdie beleid moontlik ʼn verouderde weergawe is van die huidige konsep wat deur die universiteit se uitvoerende- en taalkomitees oorweeg word. Nietemin stel hierdie dokument voor dat klasse reeds in 2022 in Engels moet wees en dat Afrikaans intussen stelselmatig uitgefaseer moet word. Die Potchefstroomen Vaalkampus bied reeds parallelmedium klasse aan. Indien Balfour se planne aanvaar word sal die nuwe taalbeleid so lyk: - Tweedejaarstudente van 2019 sal hoofsaaklik in Engels onderrig word, tensy klasse groot genoeg is vir parallelmedium onderrig. Studentekampusraad (KSR) op die Virsederdejaaren NWU Potchefstroomkampus, weet vierdejaarstudente vanvanwaar 2019 sal die KSR tot op hede nie daar tolkdienste beskikbaar gestel hierdie klagtes gekom het of wat die word, hulle graadvang, inhoudtotdat daarvan is nie, hy verneem wel waarvolgens alleindividuele klasse dangevalle in dat dit net enkele was. “Daar is net gesê die klagtes Engels sal wees.

Eerstejaarstudente van 2019 sal deurlopend tolkdienste ontvang maar ook net om integrasie te bevorder. Daar is tog nog hoop vir ʼn klein groepie studente wat verkies om in Afrikaans onderrig te ontvang. Dit is diegene van rigtings soos onderwys, regte en joernalistiek. Dit is omdat hierdie rigting nie werklik kan verander weens Afrikaanse pedagogiese redes nie. Natuurlik hoef studente wat Afrikaans studeer ook nie te kommer nie. Louis Jacobs, woordvoeder aan die NWU, het aan Rapport bevestig dat Balfour se voorstelle aan 22 dieJanuarie komitee was.aan van dievoorgelê geleentheid “Die komitee het daarna insette KSR-lede en koshuis primari gebied geformuleer wat deurgegee is aan om hul misnoeë teenoor die NWUdie taakspan wat die bestuur te bespreek en taalbeleid vrae te rig. hersien, en vorm deel van van verskeie Louis Jacobs, woordvoerder die insettehet vanbevestig alle belangegroepe,” NWU, dat koshuise welhet eers op die bogenoemde hy aan Rapport vertel. datum Hy ookbetrek aan

hulle gesê dat die dokument wel dieselfde een is wat verlede jaar aan die senaat voorgelê was. Die dokument lui ook verder dat daar voorsiening op al drie kampusse gemaak sal word nie net vir Afrikaans en Engels nie maar ook vir Tswana en Sotho. Thomas Delmein, derdejaarstudent in BA Etiek, Filosofie en sielkunde, meen dat hy nie ʼn probleem met Afrikaans het nie. Hy het wel ʼn probleem met die tolkdienste en verkies dat klasse van mekaar geskei moet word. “Om te sit met daardie headsets werk nie vir my nie. Nou en dan hoor mens nie wat hulleontken sê nie.”het. wat hierdie gerugte Delmein meen verder dat oor hy in “Die KSR se beginselpunt elk geval na klas moet selfstudie hierdie saak is as daar werklik ’n gaan doen. “Engels bly Engels probleem is op grondvlak, dan salen die Afrikaans bly Afrikaans. virby leiers op daardie vlak betrekGee word onsoplossing Engelse klasse en gee vir ons die van daardie probleem en nie deel gemaak vangesê. daardie Afrikaanse klasse,”word het hy

Wapad

@NWUWapad

@NWUWapad

FOTO: TIAN DU PREEZ

E Koshuisdrag kommunikasie skok erstejaarstudente van 2018 aan die NoordwesUniversiteit (NWU) se Potchefstroomkampus sal moontlik die eerste groep wees om onder die valbyl te kom wanneer dit kom by die nuwe taalbeleid van dié universiteit. Wapad is in besit van voorstelle deur die adjunkvisekanselier vir onderrig en leer aan die NWU, Dennis Delport prof Robert Balfour, wat in @Dennisdelport Januarie deur die universiteit se uitvoerendekomitee bespreek is. Hierdie konseptaalbeleid was op 10 Maart 2018 reeds aan verskeie belangegroepe uitgestuur. Dit wil

KSR was nie bewus van enige klagtes nie

P

rof Dan Kgwadi, Visekanselier aan die Noordwes-Universiteit (NWU), se skokaankondiging tydens R&O rakende koshuisdrag was onverwags en daar was geen kommunikasie met studenteleiers en koshuise vooraf nie. Net nóg ’n geval van waar die NWU nie sy studente se stemme aanhoor nie. Wapad verneem dat daar reeds op 19 Januarie vanjaar ’n vergadering onder die Universiteitsbestuur plaasgevind het waar daar besluit was dat daar onmiddellike aanpassings gemaak moet word tot die R&O-program na afloop van klagtes wat ontvang is. Studenteleiers is egter eers op 20 Januarie in kennis gestel van hierdie besluit en die aanpassings was reeds van toepassing op koshuise. Volgens Jacques Hugo, voorsitter van die

bestaan,” het Hugo gesê. Hy vertel verder dat daar geen klagtes op die Klagte- en Gedagtelyn is nie, maar dat dié enkele klagtes direk aan die Visiekanselier uitgemaak was. Die dokument wat aan studenteleiers uitgestuur was, se voorwoord het verwys na sekere praktyke wat nie die NWU-strategie bevorder of aan toepaslike beleide, reëls en regulasies voldoen nie. Die dokument het agt bepalings verskaf waaraan voldoen moes word. Al hierdie bepalings was reeds geïmplementeer deur koshuise behalwe punt drie van die dokument wat as volg gelei het: “koshuisuniforms moet slegs gedra word na-ure (na 17:00), behalwe koshuishoede en -rugsakke wat reeds aangeskaf was.” Die NWU het egter op die aand

Het jy nuus? Stuur ’n epos aan wapad@nwu.ac.za

was by die proses. Na afloop van hierdie vyf ure lange vergadering is daar sekere aanpassings gemaak tot die bewoording van die bogenoemde punt drie en was dit baie duidelik dat die punte wat geopper was deur die studente, nie onder die aandag van die Universiteitsbestuur was toe hulle die besluit geneem het sonder studente se insette nie. Wapad het op 15 September 2017 berig: “Studente kan gerus voel. Die koshuiskleure of name sal nie verander nie,” dít was die woorde van prof Rikus Fick, direkteur van studentelewe aan die NWU se Potchefstroomkampus. Daar was ook in 2017 groot oproer onder koshuisinwoners toe gerugte die rondte gedoen het dat koshuiskleure en name gaan verander. Die NWU het toe ’n SMS aan studente uitgestuur

probleem nie. Dit is nie moontlik vir hierdie kampus se studenteleiers om saam te bou aan die eenheid van ons universiteit indien die studenteleiers met agterdog hanteer word nie,” het Hugo gesê. Die NWU het tog by die bogenoemde vergadering ’n onderneming aan studente gegee dat daar nie in die toekoms besluite gemaak sal word wat direk van toepassing is op studente, sonder dat studenteleiers betrek word by die besluitnemingsproses nie. Dit is egter nie die eerste keer dat die NWU sy studente se stemme ignoreer en afskiet nie. Op 23 November 2017 het die raad die voorlegging van ’n nuwe pers NWU goedgekeur. Dít kom nadat daar ’n konsultasieproses plaasgevind het

waar studente kon stem vir ’n nuwe unitêre kleur. Die konsultasieproses se meederheidsuitslag was 64% vir die ou universiteitskleure met swart as ’n unitêre kleur. “Ons is nie teen die kleur nie, ons is teen die wyse en proses hoe hierdie besluit geneem is. Hoe kan jy voortgaan met ’n besluit as 64% van jou studente nie saamstem nie? Dit dui juis daarop dat dit nie die regte besluit is nie en deur dit te doen loop ’n universiteit die gevaar om sy studente te verloor,” het Hugo gesê. Hugo wil graag ook die volgende aan studente sê “dit is die KSR se mandaat dat die studente se stem gehoor word. Dit is dus belangrik dat jy jou stem in hierdie tyd laat hoor. Ons wil weet wat is ons studente se gevoel oor die algemeen, deel dit gerus op die toepaslike platforms en gesels met ons oor sosiale media. Ons verteenwoordig jou en wil graag weet hoe jy voel.” Dit blyk dus dat gerugte op die NWU nie meer net gerugte is nie – maar tog die realiteit.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.