Wapad - 4 Februarie 2016

Page 1

4 Februarie 2016

LEES JOU KAMPUS

3

5

9

VLOTOPTOG IS TOG OP STANDAARD

HOEVEEL KOS JOU STUDIES?

DIÉ BOK KAN JOOL VALENTYNSDAG: AANGENAAM BLÊR IDEES VOL VREES

11

In dié klas word daar nie van tolkdienste gebruik gemaak nie.

14 SPORT: VAT SO KANKER!

FOTO: JACO-MARI FUTCHER

Draf klas in 'n parallelle universiteit INGE-AMÉ SCHOEMAN @INGEAME12 ʼn’n Persverklaring wat die NoordwesUniversiteit einde verlede jaar vrygestel het, het bekendgemaak dat die nuwe transformasieplan die grootskaalse infasering van parallelmediumonderrig gaan insluit. Dié onderrigkeuse sal die NWU se strewe om moedertaalonderrig in te stel, help bewaarheid.

Iets om te sê?

In teenstelling met die algemene persepsie, het die NWU voor die besluit reeds verskillende onderrigmetodes aangebied. Prof Fika Janse van Rensburg, waarnemende kampusrektor, het bevestig dat modules in Afrikaans, Engels, parallelmedium en dubbelmedium aangebied is. Johan Blaauw, direkteur van die institusionele taaldirektoraat, het gesê die taalbeleid is “funksioneel meertalig”. Dié beleid is markgerig

SMS 31750

en internasionaal relevant omdat dit juis by studente se unieke behoeftes aanpas, het Blaauw gesê.

Die NWU beplan om Setswana stelselmatig in te faseer.

met die woord ‘wapad’ vooraan

Die NWU streef na moedertaalonderrig en dié proses sal vergemaklik word deur die instelling van parallelmedium onderrig. Die tolkdienste verseker dat diverse taalgemeenskappe toegang tot tersiêre onderrig het. Behalwe vir die feit dat alle akademiese aanbiedinge op die Potchefstroomkampus in Afrikaans én Engels beskikbaar is, beplan die NWU “om Setswana stelselmatig as onderrigtaal in minstens een mo-

Teken in vir Wapad® se nuusbrief http://bit.ly/wapadnuusbrief

dule in elke beroepsgerigte program in te faseer,” het Blaauw gesê. ʼn Soortgelyke infasering van isiZulu word by die Universiteit van KwaZulu-Natal gedoen, maar “nêrens anders nie”.

Lees verder op bl. 3 English follows on pg. 3


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.