Wapad - 12 Mei 2016

Page 1

LEES JOU KAMPUS

2 3 Gender (in)equality 27

Armand Aucamp en sy ‘guilty pleasures’

212 Patria stoom voort 12 Mei 2016

WAPAD® IS DIE STUDENTEKOERANT VAN DIE NWU-POTCHEFSTROOMKAMPUS

JAARGANG 70

SMS-LYN 31750 MET WOORD ‘WAPAD' VOOR

WAPAD@NWU.AC.ZA

Serious concern regarding municipal elections:

Are students increasingly apathetic? INGE-AMÉ SCHOEMAN

@ingeame12

A

re students increasingly apathetic to vote for a better future? – and that with the upcoming municipal election less then four months away. Thato Sisimogang, a second-year BA communications student, does “not believe in the government and the system”. Hederick Prinsloo, a BA communications student, said he did not register to vote, because he was unaware of the deadline for registration. “If the registration process had been thoroughly promoted and explained, as well as the locations and deadline, I would have registered,” Prinsloo said. According to prof Andre Duvenhage, political analyst at the NorthWest University, there is a growing number of not only students, but also people in the country that are apathetic. “Some of these people are negative about the future of the country.” Pieter Janse van Rensburg, honours student in political science,

I do not believe in the government and the system. said it is every student’s right and duty to vote. “Each vote has an influence on how the governing party governs the country.” Uncertainty about which party to vote for also seems to be a tendency. Students Zakumi Mtsweni and Maryke Maré both said they are still deciding which party to vote for. Some students like Shimone Strauss did register. Strauss, a BCom human resources student, said she “will vote for the DA.” Madimabe Tebele, a masters student in political science, said it is important to vote, as it is the most effective way to influence government. “Obviously the ANC, DA and EFF will be the leading parties. The DA and EFF are real contenders. I think support for the ANC will drop to maybe 59% of the votes,” Tebele said.

Students are increasingly apathetic to vote.

PHOTO: HEINZ SCHOEMAN-STRUWIG

Massavergadering rakende struktuurveranderinge by NWU MIEKE HOFMEYR

@MIWatchers Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus het beoog om vanjaar 30% van die swart eerstejaarstudente te akkommodeer. Die doelwit is oortref: Sowat 34% van die eerstejaars vanjaar is swart studente. Boonop werk die nuwe struktuur daartoe om die persentasie teen 2020 na 35% te verhoog en in 2025 na 51%, het prof Fika Janse van Rensburg, waarnemende kampusrektor, verlede week tydens ’n massavergadering gesê.

Iets om te sê?

Daar is steeds baie onsekerheid oor die struktuurverandering wat op die NWU wag. Volgens hom is die hoofdoel van die veranderinge om eenvormigheid tussen die drie kampusse van die NWU te bewerkstellig. Baie mense vra waarom die universiteit iets wil verander wat werk. Volgens Janse van Rensburg is dit ná die NWU se tiende bestaansjaar tyd om die suksesresep te ondersoek en te verbeter. “Die Potchefstroom- en Mafikengkampusse is redelik afgeleë, tog stroom studente van regoor die land na die hierdie kampusse,” het hy gesê.

SMS 31750

“Die doel van die NWU se nuwe struktuur is om agter die kap van die byl te kom oor wat die motivering agter die studente se keuse is en om daarop te bou.” Die nuwe struktuur gaan poog om die verteenwoordigende demografie van al drie kampusse te verbeter. “Ons wil nie hê een kampus moet bekendstaan as die wit kampus en ʼn ander as die swart kampus nie.” Iemand uit die gehoor het gevra hoe die nuwe struktuur Afrikaans gaan beskerm én tale soos Setswana bevorder. Janse van Rensburg het gesê dit is nie ’n ʼnuniversiteit se doelwit om

met die woord ‘wapad’ vooraan

Die doel van ’n universiteit is om kwaliteitonderrig te bied. ’n taal te beskerm of te bevorder nie. “Die doel van ʼn’n universiteit is om kwaliteitonderrig te bied en ons moet onsself afvra wat die beste opsie vir die studente gaan wees. “ʼn’n Universiteit moet studente voorberei om die arbeidsmag

Teken in vir Wapad® se nuusbrief http://bit.ly/wapadnuusbrief

suksesvol te betree wanneer hulle hul graad voltooi het. Daarom is dit nie prakties vir ons by die NWU om ʼn enkeltaalbeleid aan te neem nie.” Volgens hom is die NWU ’nʼn trotse meertalige universiteit wat vir studente die geleentheid bied om in ʼn verskeidenheid tale te studeer. “Die NWU kan ook nie Afrikaans as ʼn’n onderrigtaal wegneem nie, want dit is ʼn groot motivering wat studente van regoor die land lok,” het Janse van Rensburg gesê. Hy het gesê dat verandering ’n tyd van onsekerheid kan wees, maar die studente op al drie kampusse moet ’nʼn positiewe gesindheid teenoor die verandering hê.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.