HALLO daar! 5 4 red_inhoud@kruispad.net *Vir dié van julle wie se Latyn 'n bietjie gebrekkig is: Bid en werk! 7 6 Braam Krüger (Kruispad-redaksie) uniekheid van Eva is tot 'n groot mate wat vrouwees definieer. 'n Vrou is beskermend, vertroetelend, versorgend. Sag. dit beteken nie "willoos" en "vloerlap" nie, maar gelyke mens, met 'n spesifieke, versorgende aard. Sy het, net soos die man, talente en gawes wat sy in die lewe en in die kerk moet gebruik.