1 minute read

St. Marks kies nuwe prefekte

ST.Marks primêr het hul nuwe prefekte vir 2023 aangewys. By die prefekte is die twee koördineerders, Alwyn Smit en Lurene Cupido.

‘n Tweede generasie landbou onderneming in die Ceres omgewing, benodig die dienste van ‘n voltydse

Advertisement

REKENMEESTER / BOEKHOUER wat direk aan die Finansiële bestuurder en/of die eienaar sal rapporteer

Vereistes: • Relevante voltooide graad (voltooide artikels sal in jou guns tel)

• Goeie rekenaarvaardigheid met kennis van MS Office, Pastel en Microfarm

• Kennis van boerdery bedrywighede sal tot jou voordeel wees.

Verantwoordelikhede: Volledige rekenkundige funksies tot finale proefbalans met verwysing na o.a.: • vaslegging en rekonsiliëring van debiteure en krediteure

• kasboek inskrywings en rekonsiliasies • kleinkas hantering en rekonsiliëring

• rekordhouding en laai van betalings op aanlyn bankdienste • opstel van joernale soos van toepassing • instandhouding en verbetering van bestaande stelsels

• hantering van navrae soos benodig • rekonsiliëring en indiening van statutêre opgawes • jaarlikse oudit en begroting voorbereidings • BEE oudit voorbereiding en nakoming • byhou van Excel sigblaaie soos benodig • verwante take soos voorkom.

Vaardighede : • Eerlikheid en betroubaarheid • Detail georiënteerd en sistematiese werkswyse volg • Goeie kommunikasie en organisatoriese vaardighede • Vermoë om onder druk te werk om afsny datums te haal

Vergoeding: Markverwante salaris

Sluitingsdatum vir aansoeke: 13 Februarie 2023

Aansoeke kan gestuur word aan: gawie@eselfontein.co.za

INDIEN U BINNE 2 WEKE NA DIE SLUITINGSDATUM GEEN TERUGVOER ONTVANG

HET NIE, KAN U AANVAAR DAT U AANSOEK ONSUKSESVOL WAS.

ST.Marks primêr het hul nuwe hoofseun en hoofmeisie vir 2023 aangewys. Hier is Juan Jacobs (hoofseun) saam met Aqeedah Smit (hoofmeisie) afgeneem.

LONEKLERK (Halfdag posisie)

Hierdie vakature bestaan op Bokkenfontein, ‘n vrugte- en groente Landgoed, geleë ongeveer 25km buite Op-die-Berg.

Die posbekleër sal aan die Landgoedbestuurder verantwoordelik wees vir • die bedryf van ‘n gerekenariseerde loonstelsel wat in seisoentyd ongeveer 250 loonwerkers se besoldiging hanteer asook • verwante administratiewe take en • administrasie rakende statutêre- en etiese vereistes.

Die ideale kandidaat beskik oor goeie interpersoonlike vaardighede en die vermoë om onafhanklik te funksioneer.

Toepaslike ondervinding, wat bogemiddelde rekenaarvaardighede (MS Office, veral gevorderde Excel) insluit, is ‘n vereiste, terwyl kennis van die SAGE300en FCS-stelsel die aansoek sal versterk.

‘n Markverwante vergoedingspakket, wat lidmaatskap tot ‘n aftreefonds insluit, word gebied.

Belangstellendes moet volledige CV’s so gou doenlik per e-pos rig aan: recruitment@dutoit.com

Diensaanvaarding sal so gou doenlik, maar verkieslik nie later as 1 April 2023 wees nie.

This article is from: