WH H e r a l d
4-Da4-Da 4-Dagwgw gwgw g weereer eereer eer vv vooroor ooroor oor uitsiguitsig uitsiguitsig uitsig
BEURTKRAG het die land in ‘n wurggreep en knou voedselsekuriteit.
In die Witzenbergstreek gaan klein, medium en groot ondernemings asook landbou reeds vir meer as 100 dae gebuk onder verskillende fases van beurtkrag.
Die enigste manier om voedselsekuriteit in Suid-Afrika te waarborg, is om die las van beurtkrag op boere te verlig. Agri SA sê die regering en Eskom sal onmiddellik moet optree om ‘n krisis te vermy.
Brand by kleuterskool vinnig geblus
‘n BRAND wat in ‘n Ceres kleuterskool se kombuis begin het, is vinnig geblus. Niemand is in die voorval beseer nie.
Dinsdag 24 Januarie het ‘n fratsvoorval daartoe aanleiding gegee dat die kombuis van Ceres Lions pre-primêr in ‘n puin gelê is. Martie Dippenaar (kleuterskoolhoof) was omstreeks 11:50 besig met kosvoorbereiding in die kombuis toe ‘n klein vlammetjie weens ‘n lek by ‘n gaskan se reguleerder, ‘n brand veroorsaak het.
Willempie kry goeie huis
WILLEMPIE het ‘n goeie huis en ‘n nuwe naam gekry!
Skaars ‘n week nadat onbekende mense in ‘n wit Toyota Tazz ‘n hondjie langs die Bo-Swaarmoedpad afgelaai en weggery het, het hy nou ‘n nuwe huis en ‘n nuwe naam.
Willempie is Sondag 5 Februarie na sy nuwe tuiste. Die huisgesin kyk goed na hom, bederf hom met koekies en hy stap al saam met hulle ander hond. Hy hou ook van hul kat.
Langs pad gelos
‘n Week gelede was Willempie dood van die honger, dors en baie maer. Na die berig in die Witzenberg Herald, is Hanneke Bester wat hom verlede Sondag langs die pad opgetel het, oorval met oproepe van mense wat graag die hondjie wou hê.
Hanneke het haar tyd geneem om te besluit aan wie sy die hondjie wil gee - ‘n hartseer storie met ‘n gelukkige einde. Nou word Willempie tot in die afgrond bederf deur sy nuwe gesin.
Indien enige iemand weet wie die bestuurder of die persone in die Tazz was wat hom langs die pad afgelaai het, kan hulle dit aanmeld by die Ceres SAPD (023) 316-8600
** Indien jy 'n hondjie wil aanneem, skakel Hazel van Chain Boland by 072-609-1165.
Martie se eerste gedagte was om die kinders uit die gebou te kry, voordat die kinders of personeel die vlamme of rook kon sien of ‘n ontploffing kon hoor. Die goedopgeleide personeel het blitsvinnig die skool ontruim en Witzenberg brand en redding geskakel.
Martie het ‘n die brandblusser gebruik om te help om vlamme te blus voordat die brandweer later opgedaag het. Skaars 20 minute na die brand begin het, is die brand geblus voordat dit verder na ander dele kon versprei.
Hulp
Die Maritz-gesin wat langs die skooltjie woon, het hul huis se deure oopgegooi en al die leerders en personeel is daar met liefde en omgee ontvang.
Die personeel en beheerliggaam kyk met groot dankbaarheid terug na daardie dag en wil die volgende deurgee:
● Witzenberg brand en redding verdien waarlik groot lof vir hul vinnige reaksie. Die skade kon soveel groter gewees het as dit langer geneem het voordat hulle kon opdaag.
● Die Maritz-gesin het sonder huiwering almal na hul huis genooi.
● Die personeel het die leerders kalm gehou en hul aandag probeer vestig op ander aktiwiteite.
● Dr. Philna Dippenaar het dadelik haar hulp aangebied en het seker gemaak dat almal rustig is. Sy het ook elke ouer persoonlik geskakel om hulle gerus te stel oor hul kinders se welstand.
● Ons Hemelse Vader het alles so mooi in plek laat val. Niemand is getraumatiseer of beseer of het van rookinaseming swaargekry nie.
● Die kleuterskool sien uit na die toekoms wat vir hulle nuwe dinge inhou.
Volgens Martie sal dit nog tyd neem om die kombuis weer in volle gebruik te kry. “Ons is geduldig en die personeel is vindingryk om die probleme te oorkom”.
Geldsak-dief bly agter tralies na roof
‘n BUITELANDER wat onwettig in die land is, bly agter tralies nadat hy onlangs betrokke was by ‘n roof op Ceres.
Volgens die polisie het die voorval Maandag 30 Januarie in Voortrekkerstraat voor ‘n kafee plaasgevind. ‘n Vroue werknemer van ‘n onderneming op die dorp was met nagenoeg R27 000 kontantgeld op pad na Nedbank om geld by die bank in te betaal, toe ‘n man die sak met geld gryp en weghardloop.
Die verdagte, Atang Andries (27), het van agter gekom en die geldsak by die vrou gegryp.
Na ‘n stoeiery met die vrou, het hy met die sak geld weggehardloop.
Twee wetstoepassers, Zane Farmer en Farren Nel, het kort hierna vir Andries gearresteer en die geld teruggekry en aan die geskokte slagoffer oorhandig.
Hofverskyning
Atang Andries het Dinsdag 7 Februarie weer in die die Ceres landdroshof verskyn. Die saak is na 13 Maart uitgestel vir verdere ondersoek. Hy bly in aanhouding tot die volgende hofverskyning. Die polisie het ook vasgestel dat hy ‘n Lesotho-burger is wat onwettig in die land is.
VERLORE AKTE
Kennis geskied hiermee dat ingevolge die bepalings van Regulasie 68 van die Wet op Registrasie van Aktes,1937, daar van voorneme is om aansoek te doen vir gesertifiseerde afskrifte van Transportakte T15146/2011 uitgereik deur
Witzenberg Munisipaliteit ten gunste van MORNIQUE
ELEXIA PIENAAR Identiteitsnommer 791102 0064 086
Ongetroud met betrekking tot Erf 2637 Wolseley in die Munisipaliteit Witzenberg Afdeling Tulbagh Provinsie WesKaap wat verlore of vernietig is. Alle persone met besware teen die uitreik van sodanige titelbewys word hiermee versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes by Kamer 1216, 12de Vloer, 90 Pleinstraat, Kaapstad, binne twee weke na die datum van publikasie hiervan. Gedateer te Worcester op 30 Januarie 2023
MEYER & BOTHA PROKUREURS per. L.R. MEYER
RUSSELLSTRAAT 102, WORCESTER, 6850 (Verw: LRM/na/GC0488)
Skoliere leer meer oor fotografie
SKOLIERE van Charlie Hofmeyr, HTS Drostdy, Laerskool Gene Louw en Laerskool Aristea in Durbanville het onlangs ‘n fotografie werkswinkel op Ouplaas in die Witzenbergvallei bygewoon. Die werkswinkel is deur lede van WPS, Phillip en Louise de Lange van Wolseley en Mariana Visser van Bellville, aangebied. Die 21 skoliere het ‘n lekker naweek beleef en het baie geleer om hul fotografie te bevorder. Die ouers en borge het die lokaal, verblyf en kos voorsien.
* Dankie aan Hermien van der Merwe, Orla du Toit en Noelanie Conradie asook Cameraworld wat drie pryse aan die wenners geskenk het.
DIE burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op 18 Januarie
’n erkenning- en samewerkingsooreenkoms op Ceres onderteken tussen die Kaapse Forum en Educatio. Hier is Daniël Dirks (voorsitter van Educatio) saam met Heindrich Wyngaard (uitvoerende hoof van die Kaapse Forum)
Kaapse Forum en Educatio vat hande
DIE burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op 18 Januarie ’n erkenning- en samewerkingsooreenkoms op Ceres onderteken tussen die Kaapse Forum en Educatio.
“Die bemagtiging van die jeug en ook die mobilisering van onderrighulpmiddels in die Witzenberg-gemeenskap is vir ons die hoogste prioriteit. Ons by die Kaapse Forum, is verheug oor die passie en toekomsvisie van Educatio wat reeds self verantwoordelikheid neem, nie net vir hul eie toekoms nie, maar ook die van die breër gemeenskap,” sê Heindrich Wyngaard, uitvoerende hoof van die Kaapse Forum.
“Die agteruitgang van ons jeug, ten opsigte van skoolverlating en werkloosheid het ons genoodsaak om ’n organisasie te stig wat iets hieraan kan doen. Ons kinders het verskillende behoeftes wat getakel moet word, daarom doen ons dit en ons glo dat ons gemeenskap ons sal ondersteun,” sê Daniël Dirks, voorsitter van Educatio.
Die formalisering van betrekkinge tussen die Kaapse Forum en Educatio volg nadat hierdie gemeenskapsorganisasies verlede jaar reeds op verskeie projekte in die Witzenberg-omgewing begin saamwerk het.
Die Kaapse Forum ondersteun die werk wat Educatio doen en dit waarvoor hulle staan en sien uit na dit wat hulle saam gaan bereik deur hul hulpbronne, ten bate van die gemeenskap, in te span.
Besigheidsure: Ma - Vry: 09:00 - 16:00
Sat: 09:00 - 12:30
uitverkoping op alles gedurende MAART
Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas. Ons is dringend opsoek na elektriese toebehore (toasters, waaiers, braaipanne), klere, skoene of enigiets was spasie opneem
Navrae: Louw-Marie 083-634-8068
louwmarieshepherd@gmail.com
Murchisonstraat 4, Ceres (ingang Lyellstraat - oorkant Ceres Cycles)
‘n BRAND het verlede Vrydag in die Kluitjieskraal-omgewing uitgebreek. Teen Saterdag was die brand onder beheer. Plek-plek het die gemengde plantegroei en plantasie teen Sondag nog gesmeul. Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit het saam met Werk met Vuur die brand geblus. Vyf brandbestrydingsvoertuie, twee grondspanne, drie helikopters en ‘n spotter-vliegtuig het aan die brandbestrydingsoperasie deelgeneem. Niemand is beseer nie.
Wolseley SAPD
Polisielede moet Meimaand
weer in hof verskyn
DRIE Wolseley SAPD-lede en twee inwoners het verlede Vrydag weer in die Bellville handelsmisdaadhof verskyn op klagtes van korrupsie en regsverydeling.
Die saak teen die vyf is uitgestel vir ‘n voorverhoor en moet hulle weer op 5 Mei teregstaan op die klagtes teen hulle. Hul hofverskyning spruit voort uit ‘n ondersoek van die Wes-Kaap SAPD anti-korrupsie-eenheid rakende ‘n voorval op 21 April 2021 in die Wolseley-omgewing.
Die drie polisielede is meer as ‘n jaar gelede op 7 Januarie 2022 by die polisiestasie inhegtenis geneem kort nadat hulle aan diens gekom het. Die twee inwoners is by hul onderskeie huise gearresteer.
Die polisielede, sers. Mxolisi Sigila (43), kst. Johannes Fransman (41) en kst.(v) Melzandré Pieters (34), is saam met ‘n oudpolisieman Daniël Davids (44) en ‘n buurtwaglid, Anita Fransman (42), gearresteer. Sy is die suster van kst. Fransman.
Volgens die ondersoekspan het die verdagtes na bewering dwelms (mandrax en tik) in Masiphelelostraat gekonfiskeer maar nooit ‘n kriminele klag by die polisiestasie geregistreer nie. Die dwelms is later verkoop en die opbrengs daarvan is tussen die verdagtes verdeel.
Die vyf se borgtog van R2 000 elk is verleng.
Davids wat ook op 15 Julie 2021 gearresteer was, staan ook tereg op ander soortgelyke klagtes waarvoor hy op borg van R4 000 uit is. Hy is inhegtenis geneem na ‘n groot hoeveelheid mandrax pille op 10 Junie 2021 by die Wolseley polisiestasie verdwyn het. Davids was vir 17 jaar werksaam by Wolseley SAPD en is in Oktober 2021 uit die polisie ontslaan.
Die polisie se dissiplinê verhoor teen Sigila, Fransman en Pieters is nog nie afgehandel nie en al drie is steeds werksaam by Wolseley SAPD.
Tydelik teruggetrek Die klagtes teen drie ander polisielede van Wolseley, sers. Wayne Boer (44), kst. Cashwinn Visagie (29) en s/sers. Heinrich Hendricks (36), is tydelik deur die staat teruggetrek.
Speurders in die Boland het Dinsdag 6 September 2022 toegeslaan en dié polisielede gearresteer, in die Paarl aangehou en later op borg vrygelaat.
Boer, Visagie en Conradie het nog ander strafsake in ander howe teen hulle.
Die saak teen Conradie is tot Woensdag 8 Februarie uitgestel wanneer hy weer in die Bellville handelsmisdaadhof moet verskyn.
‘n BRAND wat in ‘n Ceres kleuterskool se kombuis begin het, is vinnig geblus. Niemand is in die voorval beseer nie. Dinsdag 24 Januarie het ‘n fratsvoorval daartoe aanleiding gegee dat die kombuis van Ceres Lions pre-primêr in ‘n puin gelê is. Berig op voorblad.
Hulle was voorheen saam met twee oudkollegas, Byrone Williams (27) en Ricardo Conradie (40) aangekla weens klagtes van huisbraak, korrupsie en intimidasie.
KLOKSGEWYS: sers. Mxolisi Sigila (43), kst. Johannes Fransman (41), kst. (v) Melzandré Pieters, Anita Fransman (42) en Daniël Davids (44).
Beurtkrag knou voedselsekuriteit, landbou bekommerd
BEURTKRAG het die land in ‘n wurggreep en knou voedselsekuriteit.
In die Witzenbergstreek gaan klein, medium en groot ondernemings asook landbou reeds vir meer as 100 dae gebuk onder verskillende fases van beurtkrag.
Die enigste manier om voedselsekuriteit in Suid-Afrika te waarborg, is om die las van beurtkrag op boere te verlig. Agri SA sê die regering en Eskom sal onmiddellik moet optree om ‘n krisis te vermy. Mislukte oeste, hoër voedselpryse en tekorte aan sekere produkte kan verwag word. Meer as 800 000 werksgeleenthede kan ook bedreig word.
Verskeie ekonome het reeds gewaarsku dat dit onwaarskynlik is dat kosinflasie vanjaar sal daal - hoofsaaklik weens die impak op die landbousektor en die koswaardeketting.
Ekstra uitgawes
Plase in die Witzenbergstreek koop gemiddeld 1 tot 5 kragopwekkers teen byna R200 000 aan om landerye en boorde water te gee. Diesel en algemene onderhoudskostes is baie duur en talle boerderyondernemings begin sonkrag oorweeg of skakel oor na sonkrag. Plase besproei aanmekaar as die krag aan is maar sukkel steeds om alles nat te hou. Plase met vrugte-koelkamers en paksto-
re sukkel om produkte koud te hou en verliese te beperk tydens lang beurtkragtye.
Klein ondernemings
Klein ondernemings in die Witzenbergstreek is hard deur die pandemie getref. Nou lei hulle ook erg onder kragonderbrekings.
‘n Studie deur FinFind en die departement kleinbesigheids-ontwikkeling wys daarop dat COVID-19 meer as 42% klein ondernemings in die land verwoes het. Nou is dit beurtkrag!
Dit is tyd dat sakekamers in Suid-Afrika soos Ceres Besigheidsinisiatief (CBI) en AHI namens al die alle ondernemings en landbou, skrywes rig aan SARS oor belasting-
verligting weens die impak van beurtkrag en die pandemie. Die impak van buitelandse mededinging en belastingkwytskelding vir sekere lande ten koste van klein ondernemings moet ook in die skrywe aandag kry. Drastiese styging
Asof dit nie genoeg is nie gaan inwoners en besighede vanaf 1 April byna 19% meer vir krag betaal. ‘n Verhoging van 18.64% is goedgekeur met ‘n verdere verhoging van 12.74% vir 2024.
Die Witzenberg munisipaliteit het vroeër gesê hulle verwerp die nuwe verhoging en gesê dit is onbekostigbaar.
Beste werkers word by Puma aangewys
PUMA op Ceres het gedurende Januariemaand weer hul beste petroljoggies en kassiere aangewys.
VLNR: Eliasa Bamusi (petroljoggie), Tracey Ockhuys (kassier) en Jeremy Mostert (petroljoggie).
nuusbrokkies
ONS lees gereeld van slegte dinge maar ‘n bietjie positiewe nuus is altyd welkom. ‘n Anonieme inwoner van Wolseley wil graag vir Hennie Besselaar wat vir Ceres Alarms werk, bedank vir sy werk. Hy maak ‘n verskil wanneer hy werk en die gemeenskap praat goed van hom en daar is minder inbrake as hy aan diens is. Hy is ‘n groot aanwins vir die Wolseley gemeenskap.
CERES Rugbyklub het Donderdag 5 Januarie om 19:00 begin met voorbereidings vir die 2023 rugbyseisoen.
NUWE dranklisensievoorwaardes in plek. Die nuwe drankver-
COVID-19 is not gone!
COVID-19 is not gone!
The highly contagious omicron offshoot XBB.1.5 is leading to increased COVID-19 infections across the world.
Fortunately, as of Monday 30 January, everyone in South Africa 18 years and older can now get an additional COVID-19 vaccination dose, or booster, if it has been longer than 180 days since their previous dose.
The reason we need to get the booster
koop-tye by Ceres gholfklub word in onderstaande gedeelte ‘n bietjie beter verduidelik. “ Met die hernuwing van die klub se dranklisensie, het die drankraad die gholfklub besoek voordat die klub aansoek kon doen vir hul nuwe lisensie. Met die ontwikkeling van die gholflandgoed met woonhuise op, val die gholfklub nou onder die munisipale wetgewing wat dit as ‘n residensiële woongebied verklaar en mag die klub net van 11:00 tot 24:00 drank verkoop”.
“Die gholfklub het aansoek gedoen dat lede drank vanaf die kroeg op die hele gholfbaan - nuwe ontwikkeling ingesluit - kan neem. Verdere verandering hieroor sal later bekend gemaak word sodra die klub hul gewysigde lisensie kry”. Spelers mag nie enige drank op die baan neem nie totdat die lisensievoorwaardes aangepas is nie.
Immunity (whether from previous infection or vaccination) decreases over time and a booster helps to increase antibodies up to 10 times.
Vaccination remains the best defense against serious illness and death from COVID-19. The coronavirus has also continued to evolve over time.
Coming forward for a booster vaccination is a good idea for young and old, particularly as COVID-19 is still going around.
“The Western Cape welcomes the additional COVID-19 booster to help eligible residents ‘level up’ their immunity. We have implemented several strategies to make boosters more accessible at public vaccination sites, mobile outreaches in public spaces, and the Vaxi Taxi. Without a large uptake of boosters in the province, COVID-19 infection rates could surge again. Coming forward for a booster vaccination is a good idea, and the best way for to reduce infections and hospital admissions ahead of the winter season.”
For the latest vaccination sites near you, visit www.findmyjab.co.za or Western Cape Government Health on Facebook.
St. Marks kies nuwe prefekte
ST.Marks primêr het hul nuwe prefekte vir 2023 aangewys. By die prefekte is die twee koördineerders, Alwyn Smit en Lurene Cupido.
‘n Tweede generasie landbou onderneming in die Ceres omgewing, benodig die dienste van ‘n voltydse
REKENMEESTER / BOEKHOUER wat direk aan die Finansiële bestuurder en/of die eienaar sal rapporteer
Vereistes: • Relevante voltooide graad (voltooide artikels sal in jou guns tel)
• Goeie rekenaarvaardigheid met kennis van MS Office, Pastel en Microfarm
• Kennis van boerdery bedrywighede sal tot jou voordeel wees.
Verantwoordelikhede: Volledige rekenkundige funksies tot finale proefbalans met verwysing na o.a.: • vaslegging en rekonsiliëring van debiteure en krediteure
• kasboek inskrywings en rekonsiliasies • kleinkas hantering en rekonsiliëring
• rekordhouding en laai van betalings op aanlyn bankdienste • opstel van joernale soos van toepassing • instandhouding en verbetering van bestaande stelsels
• hantering van navrae soos benodig • rekonsiliëring en indiening van statutêre opgawes • jaarlikse oudit en begroting voorbereidings • BEE oudit voorbereiding en nakoming • byhou van Excel sigblaaie soos benodig • verwante take soos voorkom.
Vaardighede : • Eerlikheid en betroubaarheid • Detail georiënteerd en sistematiese werkswyse volg • Goeie kommunikasie en organisatoriese
vaardighede • Vermoë om onder druk te werk om afsny datums te haal
Vergoeding: Markverwante salaris
Sluitingsdatum vir aansoeke: 13 Februarie 2023
Aansoeke kan gestuur word aan: gawie@eselfontein.co.za
INDIEN U BINNE 2 WEKE NA DIE SLUITINGSDATUM GEEN TERUGVOER ONTVANG
HET NIE, KAN U AANVAAR DAT U AANSOEK ONSUKSESVOL WAS.
ST.Marks primêr het hul nuwe hoofseun en hoofmeisie vir 2023 aangewys. Hier is Juan Jacobs (hoofseun) saam met Aqeedah Smit (hoofmeisie) afgeneem.
LONEKLERK (Halfdag posisie)
Hierdie vakature bestaan op Bokkenfontein, ‘n vrugte- en groente Landgoed, geleë ongeveer 25km buite Op-die-Berg.
Die posbekleër sal aan die Landgoedbestuurder verantwoordelik wees vir • die bedryf van ‘n gerekenariseerde loonstelsel wat in seisoentyd ongeveer 250 loonwerkers se besoldiging hanteer asook • verwante administratiewe take en • administrasie rakende statutêre- en etiese vereistes.
Die ideale kandidaat beskik oor goeie interpersoonlike vaardighede en die vermoë om onafhanklik te funksioneer.
Toepaslike ondervinding, wat bogemiddelde rekenaarvaardighede (MS Office, veral gevorderde Excel) insluit, is ‘n vereiste, terwyl kennis van die SAGE300en FCS-stelsel die aansoek sal versterk.
‘n Markverwante vergoedingspakket, wat lidmaatskap tot ‘n aftreefonds insluit, word gebied.
Belangstellendes moet volledige CV’s so gou doenlik per e-pos rig aan: recruitment@dutoit.com
Diensaanvaarding sal so gou doenlik, maar verkieslik nie later as 1 April 2023 wees nie.
Accolades for the Top Achievers in Witzenberg region
“LIKE all of you, I waited anxiously to see what the matric results would be. And again, the matriculants of the Cape Winelands District made me proud!
Not only have we increased our pass rate from 77.2% to 77.5%, but we are home to the two best matriculants in the country! Thank you for your dedication. You are one of the 8548 learners who wrote and passed the exams of 2022. I salute your resilience” says Ald. (Dr) Elna von Schlicht, Executive Mayor of the Cape Winelands District Municipality (CWDM).
The CWDM celebrates the achievements of the matriculants through the Top Achievers event hosted by the Mayor every year.
The Municipality was required to be creative about doing this in 2021, however the matriculants of 2021 and 2022 were able to celebrate face to face again. The mayor commented on the fact that the matriculants of 2021, have had to overcome a number of challenges.
“This group of learners started their critically important school years- (grades 10 and 11) towards preparing for matric 2022 in unprecedented times. Despite these challenges, they persevered and have proven to be resilient and adaptable despite a pandemic which resulted in an abnormal school year and an uncertain future exacerbated the challenges that loadshedding has added to an already stressful environment. Despite these challenges, they have made it against all the odds, and I congratulate you.”
ACCOLADES for the Top Achievers in Witzenberg. BACK: Devenay Pierang (Bella Vista), Hailey van Wyk (Skurweberg Sekondêr), WD Muller (Charlie Hofmeyr), Linegugu Mhlana (Iingcinga Zethu Secondary School) and Annique Plaaitjies (Wolseley Sekondêr).
FRONT: Pietie Williams (Executive Director: Community Development and Planning Services: CWDM), Ald. Hennie Smit (Executive Mayor: Witzenberg), Ald. (Dr) Elna von Schlicht (Executive Mayor: CWDM), Henry Prins (Municipal Manager: CWDM) and Jeannie Harker (Acting Director: Cape Winelands Education). *This year’s event was held at the Ceres Town Hall, the CWDM makes it a priority to host the event in a different area every year.
The Mayor advised learners to, during their studies and as they grow into adults remember the acronym, GRIT “Be GOAL orientated, you need not plan every second, but know where you want to be there and plan how to get there, and then stick to your plan! Build RESILIENCE, build and care for your support network, and look after yourself; IGNORE negativity, there will always be those that don’t want you to succeed, and there are many things that will only lead to failure.
Ignore things that distract you from your goal. Be TENATIOUS, work hard, take a little time to have fun too and do that hard too; but build your tenacity and stamina - being an adult is hard work, you need to be fit - start now!”
PUBLIC NOTICE
INTENTION TO INTRODUCE (CONDUCT TRIAL RELEASE) OF A GENETICALLY MODIFIED ORGANISM
The US National Institute of Allergy and Infectious Diseases (NIAID), Division of AIDS (DAIDS), Bethesda, Maryland, USA, and FHI Clinical SA (Pty) Ltd (situated at Design House, Ground Floor, 121 Amkor Road, Lyttelton Manor, Centurion, South Africa) as the sponsor’s representative, will apply to the South African Health Products Regulatory Authority (SAHPRA), Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development (DALRRD) and to the applicable Ethics Committees for permission to conduct a phase 2a clinical trial to evaluate the safety and immunogenicity of MTBVAC in adolescents and adults living with and without HIV in South Africa. The only licensed tuberculosis (TB) vaccine, BCG vaccine, is a live attenuated strain of Mycobacterium bovis (M.bovis) that was introduced in the clinical setting more than one hundred years ago. Vaccination with BCG is efficacious in preventing disseminated TB disease (miliary disease and tuberculous meningitis) in infants and recommended for routine immunization of healthy neonates in high incidence settings. It is not routinely administered to adults. Although more than 3 billion individuals have been immunized with BCG vaccine, with over 100 million doses administered annually, TB remains a leading infectious cause of global morbidity and mortality.
In 2020, globally an estimated 10 million new cases of TB and 1.5 million TB-related deaths (including 214 000 deaths due to TB among HIV positive people) have been reported. TB continues to be a leading cause of respiratory death in children in sub-Saharan Africa. HIV is the leading risk factor for TB disease, and while antiretroviral therapy (ART) reduces TB morbidity and mortality, people living with HIV and AIDS have persistently high (greater than 4-fold) TB risk despite long-term ART and immune reconstitution.
MTBVAC is a live rationally attenuated derivative of a human M. tuberculosis (M.tb) isolate belonging to the Euro-American lineage, which contains all the genes present in M.tb strains, including the genes that are deleted in M.bovis and BCG. The main advantage of using rationally attenuated live M.tb as vaccine, is that many genes encoding important immunodominant antigens absent in BCG (and M.bovis), can still be expressed by attenuated M.tb, while the genetic deletions provide assurance for genetic stability of the engineered phenotype. These vaccines are expected to safely induce more specific and longer-lasting immune responses in humans that can provide protection against TB.
The aim of this trial is to evaluate the safety and immunogenicity of MTBVAC vaccination in two new populations: adolescents and people living with HIV (PLWH). Additionally, the trial will evaluate BCG revaccination in adolescents and PLWH who previously received BCG vaccine in infancy to provide a better understanding of the safety and immunogenicity of BCG revaccination in these populations. BCG is not frequently used in this population, and data are lacking on the immunogenicity of BCG in PLWH. Additionally, BCG revaccination is being considered as a preventative strategy in a variety of populations, including adolescents. It therefore will be useful to compare the immunogenicity of MTBVAC to BCG.
In this trial, approximately 276 volunteers aged 12 through 55 years living with or without HIV, and with and without T-cell memory to M.tb will be enrolled. Each participant will receive a single intradermal injection of the assigned study product and will be followed for 48 weeks. The estimated study duration is 18 months, and participation duration on the clinical trial is 12 months of scheduled clinic visits per participant.
BELLA Vista Hoërskool wil Atlas Finance bedank vir die gazebo wat hulle aan die skool geskenk het om te gebruik tydens skole-atletiek. VLNR: Claudine Theart (areabestuurder), Karin van der Merwe, Desiree Pharo (waarnemende skoolhoof), Juchmary Ambraal en Jathan Martin (takbestuurder).
BREATHE, relax and celebrate the best of you during an inspiring morning yoga class on the lawns at Loxtonia Cidery in the picture perfect Ceres Valley on Saturday, 4 March 2023. Presented in celebration of the launch Loxtonia LITE, the new low alcohol, low calorie apple cider crafted from 100% freshly pressed and naturally fermented homegrown apples, the morning includes yoga, a motivational self-care talk and a light brunch against the backdrop of the majestic Ceres mountains. The morning class will be presented by Danielle Rittel, a seasoned Iyengar yoga teacher for over a decade. Danielle, who is well-known for her classes suitable for all yoga levels in the country areas of the Boland, Swartland and Witzenberg, finds purpose in guiding people to find their own inner and outer strength and flexibility. She will be joined on the day by Marciel Hopkins (left), accomplished actress, TV presenter, model, life coach and motivational speaker, who will be sharing her journey to self-love and body acceptance. The morning of yoga and self-care takes place from 08:30 till 12:00. Tickets at R300 per person, can be purchased via Quicket.
The primary objectives of the trial are to evaluate the safety of MTBVAC vaccination by HIV status through study Week 48 and to evaluate the cellular immunogenicity of MTBVAC vaccination by HIV and interferon-gamma release assay (IGRA) status through study Week 10.
Sixteen (16) sites in South Africa will participate in this clinical trial:
1.Emavundleni CRS, Klipfontein, Cape Town, Western Cape
2.Groote Schuur HIV CRS, Observatory, Cape Town, Western Cape
3.Khayelitsha CRS / (CIDRI UCT), Khayelitsha, Cape Town, Western Cape
4.University of Cape Town Lung Institute (UCTLI) CRS, Mowbray, Cape Town, Western Cape
5.Botha’s Hill CRS, Botha’s Hill, Durban, KwaZulu-Natal
6.Chatsworth CRS, Chatsworth, KwaZulu-Natal
7.CAPRISA eThekwini CRS, Durban, KwaZulu-Natal
8.Isipingo CRS, Isipingo Rail, KwaZulu-Natal
9.Durban International CRS, Wentworth, Durban, KwaZulu-Natal
10.Wits Helen Joseph Hospital CRS, Westdene, Johannesburg, Gauteng
11.Klerksdorp CRS, Klerksdorp, North West Province
12.Qhakaza Mbokodo Research Clinic CRS, Ladysmith, KwaZulu-Natal
13.Rustenburg CRS, Bojanala District, Rustenburg, North West Province
14.Setshaba Research Centre CRS, Soshanguve, Gauteng
15.Soweto ACTG CRS (PHRU), Diepkloof, Johannesburg, Gauteng
16.South African Tuberculosis Vaccine Initiative (SATVI) CRS, Worcester, Western Cape
The study products will be shipped to Southern Trials (Pty) Ltd, International Clinical Research Products Management Centre (ICRPMC), located at 38 Saturn Crescent, East Block, Linbro Business Park, Sandton, Johannesburg, South Africa. The shipment will arrive by air through OR Tambo International Airport. A reputable courier service will be used to transport clinical research products to South Africa in cartons, by airfreight following the appropriate storage requirements. The products will be supplied in sealed containers and transported in shippers that meet international legal requirements for transport by air and road. Southern Trials – ICRPMC works under contract to DAIDS/NIAID/US National Institutes of Health (NIH), and is licensed with SAHPRA to store and distribute clinical research products. The ICRPMC will receive products on behalf of the Principal Investigators and distribute them to the clinical research sites for the duration of the study. The study sites will follow stringent procedures regarding the disposal of used syringes as biohazardous waste. Upon completion of the trial, any remaining study vaccine vials will be destroyed at sites. All local requirements for destruction of biohazardous material will be followed.
Interested parties may submit comments or objections within 30 days of this publication in writing to:
The Registrar: Genetically Modified Organisms Act, Private Bag X973, Pretoria, 0001 Fax: 012 319 6329
Skakel Karin ☎ (023) 316-2021
info@witzenbergherald.com
066-316-3003 (Slegs Whatsapp)
Jaydene Shinéad
Hector
1998/02/10 - 2021/05/09
nuusbrokkies
DIE PPK Ceres se Pelgrimstog (toer) na Israel vind weer plaas vanaf 23 November 2023. Beperkte aantal plekke is beskikbaar en navrae hieroor kan gerig word aan pastoor Jacobs by 084-657-4673 of stuur ‘n e-pos na: isaacjacobs50@yahoo.com
ROBERT Zulch and sons, Johan and Fourie, on their farm Wakkerstroom in the Witzenberg Valley of Ceres won The Chairman’s Award at Ceres Fruit Growers several times for the highest number of total points.
By that accolade alone they were the best producer. But, as Robert Zulch says, “The whole world is changing around us so how can we stay the same?”
To my precious daughter. miss you everyday but I find peace in the belief that you are in Heaven. I have faith that will see you there someday. In the meantime
I want to wish you, Happy Heavenly Birthday. Lots of love from Mommy, family and friends
Bondels koerante @ R30 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021
w.t.o.
Boland Roll on Lawn
Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS
“ROLL ON LAWN” Skakel 082-859-2300
AND FRAMES
SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS
STEFAN STEYN
083-227-6476
Witzenberg Association for persons with disabilities have an available post for a dynamic person
SOCIAL
AUXILIARY WORKER
Requirements: • Valid Certificate and registration as Social Auxiliary worker with SACSSP • Valid Code 8 drivers license • Computer literate in MS Office programs • Good administrative skills • Must be able to work independently and in a team •
Bilingual - 2 of the 3 official languages in the Western Cape province • Strong leadership qualities with good human relations.
All applications can be forwarded to: sw1@witzenbergapd.org.za
DIE Rooikamp 7’s is in Oktober 2022 gestig met die idee om die woonbuurt en gemeenskap bymekaar te hou en om jeugdiges se talent te ontgin. Bentley Geldenhuys (Boland top driedrukker vir 2022), Domaine Fredericks (tweede meeste drieë), AJ Fredericks en Aaron Swarts (Cravenweekspeler), woon in die buurt. Clayton Pieterse, Ester Cornelius, Aubrey Hofmeester (Torra) en Jerome Prins (Tallbek), is van die span se borge en Zenaldo Fredericks is die afrigter. Ander bestuurslede sluit in Jeffrey Pieterse, Aubrey Rooi, Ashley Rooi, Willie Abrahams en Piewie Geldenhuys. Die span het al aan drie toernooie deelgeneem, 19 van hul 22 wedstryde gewen en was die wenners van die Rooikamp toernooi in Desember.
CERES Voortrekkers se aktiwiteite vir Februarie 2023. Dinsdag 14 Februarie: fliek & hamburgeraand 17:30 - 20:00 Dinsdag 21 Februarie: spanbyeenkoms 17:30 - 18:30
Vrydag 24 tot Sondag 26 Februarie : Kommandokamp Dinsdag 28 Februarie: spanbyeenkoms 17:30 - 18:30
Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/social media, as they are too small.
RESCUES UP FOR ADOPTION
Currently
Whatsapp of skakel 082-821-3610
Joubertstr. 16, Ceres
Ma - Vry: 08:00 - 17:00
Vakansiedae: Gesluit Ons tel op en lewer af op spesiale versoek*
*Terme en voorwaardes geld
Motorhuisdeure. Verkope, herstelwerk en “automation”. Skakel Derick 082-8044550. rek S15 w.t.o.
Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 60 Jaar+ diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.
TE HUUR
Ref: SAW Witzenberg APD
For any enquiries
please contact: Ms. Marileze Nel (023) 312-3935
Closing date: 17 February 2023
Appointment date: 1 March 2023
Landswye Meubelvervoer . Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware.
CENTRAL CERES MOTORS
Service Center & Panelbeating
• Panelbeating
•Servicing
•Auto Electrical
•Aircon regassing Voortrekker St., Ceres
☎ (023) 312-1254
☎ (023) 312-1274
KANTOORSPASIE (±150m²) te h/v
Vos- en Faurestraat. Onmiddellik beskikbaar
R7 500 p/maand
Skakel Jaco-Marié (023) 312-1414
Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- en korttermyn. Tel: (023) 347-4092 Faks: (023) 342-8629 of www.trekstoor.co.za
Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o
Tru-Cape Fruit Marketing, the largest exporter of South African apples and pears, and a company owned by the growers at Ceres Fruit Growers and Two-a-Day in Grabouw, sells the fruit Wakkerstroom produces.
“You must always keep costs at the back of your head,” says Zulch who has increased planting densities and is selecting dwarfing rootstock M9 and M26 to limit the height of the trees. The Zulchs are also aiming to shape trees into two-dimensions to give the fruit the best chance of equal sun exposure and to limit the use of active ingredients like pesticides. “You can see what pests are in the tree far easier and this technique also makes the trees easier to pick. And, in a significant move, he has tilted production to 90% apples and the 10% remaining pears are now only Abate Fetel, a decision based on the changing climate and the market’s demand.
“We need to make labour a smaller part of the total costs and while we are not retrenching staff, we are not looking to create new positions either. This is about increasing productivity with the excellent staff we already have. Producing more with the same labour,” he says.
On Wakkerstroom they have used and continue to use Malus Hillieri and other crab apples as pollinators rather than Granny Smith, or other bearing varieties.
“When we started to look at greater dense plantings 25-years ago, we planted more densely then, at 4.5 meters but now have reduced to 3.5 meters in width and a planting distance of one meter or 750 centimeters, depending on the soil and the cultivar. The smaller trees also mean less pruning.
“For the last 12 years we have only had one cultivar per block which also makes picking more efficient. What we are doing is standard, but we are experimenting with root stocks to see which works best.
“We are also looking at the new pink strains, Rosy Glow, Lady in Red and Ruby Pink to see if we can achieve a better pack out. We get high tonnage, big crops, and consistent pack outs so our goal is to improve colour,” he says.
According to Zulch, Wakkerstroom also has several test blocks assessing different types of nets: woven verses knitted, and different colours but so far it seems that black fabric with 18% to 21% shade performs best. “We’ve done 12 different tests with nets - red break first, then blue, so we will avoid these. With 20% shade, we can limit sunburn to a minimum. The temperature under the nets is only 1.5 degrees lower than on the outside. Currently, 12 ha out of our total 135 ha are under nets but in time this will increase, despite the costs.” Zulch says high-density planting costs with nets are nearing R1 million per hectare.
“The trick we have to learn is to plant 2,800 to 3,800 trees per hectare with 0.75 to 1 meter planting distance in the row. What we try to do is to learn about M9 and M26 and how to train and prune the trees to get budwood as early as possible and keep the tree in the allocated space,” he says.
Ownership of apple varieties Royal Beaut and Fuji Royal are registered to the Zulchs although Plant Breeder’s Rights on Royal Beaut have now expired, Robert Zulch is working on improved versions of Royal Beaut.
“We are growing about 70 tons of Fuji Royal in the third leaf,” he says. “I’m also interested in Inored and have planted six hectares as South African-grown Inored seems less prevalent to Internal Browning compared to European/UK-grown Inored.”
“We took a decision to replant faster but to do so one needs the capital. We will continue with our planting strategy through to 2026 but if market conditions do not improve by then, we will have to reassess,” he says.
Geopolitical and macro-economic issues are here to stay as far as Zulch is concerned and he is readying himself for up to another three to four years of tough times ahead.
If you take the price for juice and you have a crop that, for whatever reason, must be delivered to the juice factory, you can still recover 70% of your production costs. Apples always tend to bounce back,” he says explaining there will always be a market for quality apples. His final word?
“I must keep planting. If I stop planting and developing, I am dead.”
Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.
Witzenberg Herald
Sport
Johann en Altus
wen kompetisie
JOHANN van der Merwe en Altus Joubert het Saterdag die stableford sametelling kompetisie met 70 punte gewen.
Casper de Bruin en Hugo Lombard was tweede met 67 punte. Willie van Heerden en Anton Nieuwoudt was in die derde plek gevolg deur Henk Rossouw en Bennie van Rensburg en Esman Boer en Glenny Nasson. Al drie span het 67 punte aangeteken.
Klubkampioenskappe
Die A-afdeling sal Saterdag 4 Maart oor 36 putjies gespeel word en 18 putjies op Sondag 5 Maart.
Die nuwe klubkampioen word Sondag na afloop van die dag se spel, op die 18de putjie se setperk gekroon.
Die B-afdeling en C-afdeling spelers speel Saterdag 4 Maart en Sondag 5 Maart, 18 putjies op ‘n dag.
Tydens Dinsdag 7 Februarie se komiteevergadering is daar besluit om weer ‘n D-afdeling in te stel en voorgee-afdelings aan te pas. Enige speler kan in die D-afdeling (stableford kompetisie) speel.
Net spelers in dié afdeling kan van enige van die twee bowwe (agter of voor) afslaan en speel ook 18 putjies per dag.
Voorgee op 3 Maart is van toepassing en spelers ding mee in A-afdeling (maks 7voorgee), B-afdeling van 8-15 en C-afdeling 16+. Die A-, B- en C-afdeling speel almal houespel en van die agterste bowwe.
Inskrywings is oop en spelers kan hul naam by die klub opsit (023) 312-3068 of ‘n WA stuur na Henry Brown by 084-587-6332 Daar is plek vir 48 spelers. Oor 50 mag met ‘n gholfkarretjie ry.
Spelers blink met kolf en bal
DRIE krieketspelers van Ceres krieketklub het die naweek uitgeblink. Edwahl Felix en Rudy Maggot het met die kolf en bal uitgeblink. Sheraldo Poole het ook uitstekend gekolf en gehelp dat Ceres vir Coronations van Pniel met 5 paaltjies kon klop.
Inskrywingsfooie beloop R440. Spelers moet vroegtydig bespreek vir ‘n hamburger (Saterdag) of ‘n braaipak (Sondag) by die klub. Elke speler bestel en koop sy eie kos. Nog net 24 spelers het sover al ingeskryf.
Ander kompetisies Op Vrydag 24 Februarie is die baan gesluit
vir die jaarlikse Lions gholfdag Op Vrydag 3 Maart vind Pikkiepark se gholfdag plaas. Indien spelers wil deelneem kan hulle die Lionsklub of Pikkiepark kleuterskool of Ceres gholfklub (023) 3123068 skakel om in te skryf.
Die Witzenberg Matriekfonds bied op Vrydag 10 Maart ‘n gholfdag aan.
Die Witzenberg Matriekfonds samel geld in om belowende matriekleerders in die Witzenbergstreek, wat finansieel nie op hul eie verder kan studeer nie, te help om verder te studeer en ‘n loopbaan te begin.
Die kompetisieformaat is ‘n 4-BBB stableford en die koste beloop R2 000 per span van vier.
Die inskrywingsgeld sluit iets te ete na nege putjies in en ‘n kosbord (platter) tydens die prysuitdeling.
Vir meer besonderhede rakende inskrywings en donasies, kan Henry Brown geskakel word by 084-587-6332
JOHANN van der Merwe (links) en Altus Joubert het Saterdag die stableford sametelling kompetisie met 70 punte gewen.
‘n KARATEKA van die Koue Bokkeveld het tydens ‘n onlangse internasionale karatetoernooi tussen Suid-Afrika en die VSA Kiyobukan, goed presteer. Aneshia Baadjies (8) van Sterkwater boerdery het ‘n uitstekende prestasie behaal - nie net het sy ‘n goue medalje in haar afdeling verower nie, sy het ook die beste punt van alle meisie-deelnemers behaal asook ‘n tweede plek van al 400 deelnemende karatestudente. ‘n Wêreldklas prestasie! Hier is Aneshia saam met Jonathan Gibson van Sterkwater boerdery afgeneem. Sterkwater boerdery implementeer ‘n dissiplineprogram wat weekliks deur renshi Andries en sy instrukteurs aangebied word. *Indien jy belangstel in die dissiplineprogram, skakel renshi Douglas op 083-376-8989 of stuur ‘n epos na renshi@adkarate.co.za