WH Herald Witzenberg
Volume 23 no. 42
R7.00
Vir navrae skakel Francois 082-468-2649
Friday, October 30, 2020
4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 29 Oktober
Vrydag 30 Oktober
Saterdag 31 Oktober
4° 20°
8° 24°
7° 14°
Gold Medal Carpet Care
Sondag 1 November
13° 24°
Ceres Koekedouw dam
100%
Vir ‘n gratis kwotasie, skakel:
Telephone: (023) 316-2021/3
Mari Blom 084-212-3020
Witzenberg Herald vier vanjaar hul 23ste bestaansjaar
Lesing: 2020/10/28
Fax: 086-211-5774
Editor: 082-468-2649
nuus@witzenbergherald.com
SKOONMAAK VAN: • Alle matte • Gestoffeerde meubels • Matrasse • Voertuigsitplekke Maak leë huise en kantore skoon tydens of na verhuisings.
www.witzenbergherald.co.za
HOOFFOTO: Die Wolseley polisie het Saterdagaand die liggaam van ‘n jong vrou langs ‘n grondpad gekry en Sondag nog twee liggame daar naby opgegrawe. Hier is kaptein Farao (Wolseley SAPD stasiebevelvoerder) afgeneem by een van die vlak grafte. FOTO BO: Nadat die nuus van die gru-ontdekkings rugbaar geword het, het ontstoke inwoners die karavaan waarin die verdagte gewoon het, aan die brand gesteek. INLAS: Die verdagte. Siyamcela Sombambela, het Dinsdag vlugtig in die Wolseley landdroshof verskyn.
Polisie kry beendere in vlak grafte
FOTOS: Jaco Marais(Die Burger) en SAPD.
Moordenaar vasgetrek DIE Wolseley polisie het Saterdagaand die liggaam van ‘n jong vrou langs ‘n grondpad gekry en Sondag nog twee liggame daar naby opgegrawe. Volgens die polisie het ooggetuies en buurtwaglede Saterdagaand omstreeks 22:30 in Pine Valley woonbuurt gestap toe hulle ‘n man met ‘n graaf opmerk wat vermoedelik die liggaam van ‘n mens sleep op ‘n grondpad aangrensend van dié woonbuurt. Die polisie is na die toneel ontbied waar die liggaam van ‘n vrou gekry is.
vlak graf naby die verdagte se woonwa opgemerk waarna die polisie weer na die Pine Valley woonbuurt uitgeroep is. Die polisie se forensiese-patologiedienste, plaaslike speurders, vingerafdrukdeskundiges en die polisie se honde-eenheid is ontbied. Die beendere van twee onbekende persone in vlak grafte, nie ver van mekaar, is later opgegrawe. Nadat die nuus van die gru-ontdekkings rugbaar geword het, het ontstoke inwoners die karavaan waarin die verdagte gebly het,
Ooggetuies het later die karavaan uitgewys waar die verdagte woon en waar die oorledene, die 21-jarige Bernadine Frans (Cloete), vroeër die dag opgemerk is. Die polisie het ‘n 32-jarige Sotho-man en plaaswerker, gearresteer. Die man, Siyamcela Sombambela, het Dinsdag vlugtig in die Wolseley landdroshof verskyn en aangedui dat hy gaan skuldig pleit. Die saak is vir verdere ondersoek na 9 Desember uitgestel. Hy bly in aanhouding. Sondag 25 Oktober het ‘n voetganger ‘n
aan die brand gesteek. Inligting Die polisie ondersoek die dood van drie persone asook hoe hulle gesterf het. Indien die gemeenskap weet wie die twee vermiste persone is of weet wat tot hul dood gelei het, kan die Wolseley SAPD geskakel word by (023) 230-8000 of die ondersoekbeampte, s/ sers. Pieterse by 079-894-0195. Die identiteit, ouderdom en geslag van die twee slagoffers moet nog bepaal word met die hulp van DNS-toetse.
ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 29 OCTOBER - 1 NOVEMBER 2020 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL.
BRAAI DAY
Grilled Pork Rashers, Coleslaw & Braaibroodjie
Spar T&T Smoked Spareribs
Bulk Pork Rib or Loin Chops
Bulk Matured Sirloin Steak
9999
(023) 316-2226 CERES SUPERSPAR
SERVING SUGGESTION
p/kg
Mon - Sun 07:00 - 19:00 TOPS Mon - Fri 09:00 - 17:00
99 12999 69
44
p/kg
p/kg
Marinated Chicken Thigh Kebabs
79
99 p/kg
24 750g Boontjies, 5kg Aartappel, 750g Wortels, 1kg Uie, 1 heel Kool
COMBO
11500
3 FOR
20
00
Thai Savoury wheel
99
84
99
3 FOR
39
00
Kellog’s Corn Flakes 1kg
Jacobs Kronung Instant Coffee
5499 each
Spar UHT Milk, Full Cream, Low Fat or Fat Free 6 x 1L
69
99 each
99
4599 each
each
Bakers Choice assorted Biscuit Range 1kg
each
each
Danone Nutriday Smooth Yoghurts
5
each
8000
99
each
p/meal
Pantene Shampoo or Conditioner 2 FOR 800ml
All Gold Tomato Sauce 700ml
599
2500
1kg Flora Margarine regular or Light Fat Spread
18’s Spar Toilet Spar Charcoal Tissue 1-ply Briquettes 3kg 300 sheets
Tamboesie
8999 each
3599 each
Nestle Quality Street 435g
7999
2
31 29
Brooke’s Oros 2L assorted
each
2
WITZENBERG HERALD
Koop nou kaartjies vir dié optrede
Friday, October 30, 2020
ON the 17 October, the employees of Graaff Fruit Packhouse, conducted a Cancer Walk up to the Koekedouwdam. Seeing that it is cancer awareness month, the walk was dedicated to all Cancer Survivors and to those who have lost their battle to cancer. This was a wonderful team building exercise as well, that brought everyone together during the COVID-19 pandemic restrictions. The walk was very successful and got everyone excited about focussing on their own health again. Graaff Fruit would like to thank Ceres Fruit Juices for sponsoring juice for the team as well as Jafta’s Transport for providing the transport.
LUNA Paige, liedjieskrywer en sangeres van Stellenbosch, tree Saterdag 31 Oktober op in die Saronsberg Kunsteater op Tulbagh. Die vertoning begin om 20:00 en besprekings kan gedoen word by 082-210-5482. Kaartjies kos R150.
Klanke is die oplossing TRUIDA Joubert (96) jarelange inwoner van Ceres het ‘n paar jaar gelede ‘n boekie: Ons leer klankklank lees geskryf. Die Witzenberg Herald gaan die volgende paar weke uitreksels uit die boekie publiseer. Dit sal dit vir almal maklik maak om te leer lees. Les 6.
LOUISE de Lange van Wolseley en lid van die Witzenberg Photografic Society (WPS), het weer ‘n goeie prestasie behaal met twee fotoinskrywings wat aanvaar is by ‘n internasionale salon. Fotograwe van 55 lande het tussen 8000 en 9000 fotos ingeskryf vir die 14de International Salon of Photography Banja Luka 2020. Louise was die enigste SuidAfrikaner wie se fotos, Loney Tree (foto bo) en Reflextions, aanvaar is.
KENNISGEWING AAN KREDITEURE
oo
oos
roos
kook
rook
aa
naam
maan
saam
gaar
ee
peer
been
deel
geel
uu
uur
duur
suur
vuur
ie
die
sien
vier
tien
oe
soen
soek
boek
doek
In die Boedel van wyle: HELENE DOROTHEA VAN DER MERWE Id. no. 411117 0014 089 Geboortedatum: 17 November 1941 Datum van oorlye: 17 September 2020 Adres: Ceres Tuiste, Munnikstraat, Ceres Estate no: 015836/2020 Skuldeisers en skuldenaars in bogemelde boedel word hiermee versoek om hulle eise in te dien by en hulle skulde te betaal aan die ondergetekende binne ‘n tydperk van 30 (dertig) dae vanaf VRY. 30 OKTOBER 2020
ou
goud
boud
koud
woud
BGR JACOBS GRIESSEL TRUST
eu
seun
deur
beur
keur
ei
eina
klein
sein
trein
ui
uit
tuit
ruit
tuin
Ons leer klank-klank lees Onthou die dubbelklanke en lees die woorde baie dikwels.
Nou spandeer ons baie tyd aan hierdie woorde, want hier moet die dubbelklanke stewig vasgelê word. Kinders vind die laaste vyf moeilik om te onthou, maar wees geduldig. Op ‘n dag kry hulle dit onder die knie en dan is dit groot heerlikheid. Lees die sinne saam met juffrou oo
Oo oo Oom plant ‘n boo oom
aa
aa aa Saa aam-saa aam gaa aan aa aa aa ons vanaa aand slaa aap
ee
ee ee ee Nee eels ee eet ‘n hee eerlike gee eel pee eer ee
uu
uu uu uu ‘n Vuu uur brand by die skuu uur se muu uur
ie
ie ‘n die ie ie ie Hie ier mag jy nie ier skie iet nie ie
oe
oe Moe oet ek hom roe oep? oe
ou
Ou mense kry gou ou kou ou oud
eu
eu Seu euns hou van helder kleu eure eu
ei
Ei ei Eiers en vlei eis is lekker kos
ui
ui ui ui ‘n Flui uit gelui uid kom ui uit die tui uit
EKSEKUTEUR Adderleystraat 38, Worcester, 6850 Posbus 555, Worcester, 6849 E-pos: liana@bgrworcester.co.za
Swaar TYE. Warm HARTE
KLERE DONASIES Ons is dringend op soek na klere en skoene vir dames en kinders
Kom gee asb. af by die Ceres Omgeewinkel Lyellstraat 66, Ceres (agter Celebrations) Vir enige navrae skakel: 082-696-6427 (Frans)
VERKOOP VAN BESIGHEID Kennis word hierby gegee in terme van Artikel 34 van Insolvensiewet 24 van 1936, soos gewysig, van die voorneme van die Aandeelhouers van MONTANA LOUNGE AND BOTTLE STORE (PTY) LTD. (1982/002100/07) handeldrywend onder daardie naam en styl, te hoek van Albert- en Ramanstrate, Montana, Wolseley, om al die aandele in die voornoemde maatskappy en derhalwe die besigheid, te verkoop aan MELVIN CORNELES FRITZ (ID: 850211 5097 088), wat sal voortgaan om, vir sy eie rekening, handel te dryf vanaf die bogemelde perseel.
Marais Muller Hendricks Ing. (021) 943-3000
SALE OF BUSINESS Notice is hereby given in terms of Section 34 of the Insolvency Act, Act 24 of 1936, as amended, of the intention of the shareholders of MONTANA LOUNGE AND BOTTLE STORE (PTY) LTD. (1982/002100/07) trading under the name and style at corner of Albert- and Raman Streets, Montana, Wolseley, to sell all the shares in the aforementioned company and, hence, business to MELVIN CORNELES FRITZ (ID: 850211 5097 088), who shall continue trading for his own account and benefit, from the abovementioned premises.
Marais Muller Hendricks Inc. (021) 943-3000
KENNISGEWING
In die boedel van wyle: Willem Stefanus Conradie ID. no.: 321008 5012 08 8 ‘n Manlike persoon in die lewe woonagtig te: Exelsior, Prince Alfred Hamlet Boedelnommer: 5340/2020 Wewenaar en wie oorlede is op: 12 Maart 2020 Kennis geskied hiermee dat duplikate van die Eerste- en Finale Likwidasie- en Distribusierekening in die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof te KAAPSTAD en in die Landdroskantoor te CERES vir ‘n tydperk van een-en-twintig (21) dae vanaf 30 OKTOBER 2020 ter insae lê vir alle persone wat daarby belang mag hê. Indien binne genoemde tydperk geen be-sware daar teen by die betrokke Meester ingedien word nie, gaan die Eksekuteur oor tot uitbetaling ingevolge gemelde rekenings.
MARGUERITE BADENHORST
Agent vir die eksekuteur POSBUS 21, BREDASDORP, 7280 (Verw: F05270)
WITZENBERG HERALD
3
Friday, October 30, 2020
Kabeldief doodgeskok ‘n INWONER van Wolseley het Maandag grusaam gesterf nadat hy kragkabels wou steel en toe doodgeskok is. Volgens die Wolseley polisie het hulle op 26 Oktober omstreeks 14:15 ‘n klagte naby Romansrivier gaan bywoon. Met hulle aankoms op die toneel het hulle ‘n man se liggaam gevind wat vroeër deur
sekuriteitswagte by die Romansrivier substasie opgemerk is waar dit bo-op ‘n paal lê. Daar is vasgestel dat dit Jan Fredericks (42) is wat gesterf het. Sy liggaam is later deur lede van die SAPD forensiese-patologiedienste verwyder. Ondersoek Die polisie ondersoek die voorval.
Moordverdagtes later in hof DRIE minderjarige moordverdagtes van Ceres gaan einde November weer in die hof verskyn. Drie seuns, twee van 17 jaar en een van 16jaar oud, se hofsaak is Woensdag na 26 November uitgestel in afwagting van ‘n streekhofdatum. Die seuns is in Juliemaand deur die Ceres landdroshof op waarskuwing in hulle ouers se toesig vrygelaat. Moord Die drie word aangekla van die moord op Brandon Claasen (35). Claasen is Woensdag 24 Junie omstreeks
19:20 vermoor terwyl hy met ‘n vriend gestaan en gesels het. Die voorval het naby die wit kafee op die hoek van Limpopo- en Noordhoekstraat in Bella Vista plaasgevind. Argument Ses seuns tussen die ouderdomme van 11 en 17 jaar oud, het van die winkel gestap en in ‘n argument met Claasen betrokke geraak. Van die seuns het hom aangeval en ‘n paar keer met ‘n mes gesteek. Met die polisie se aankoms op die moordtoneel het omstanders inligting verskaf waarna die seuns gearresteer is.
TWEE inwoners van Huis Pieter Strauss, Andries Vermeulen (65) en Vietjie Rooi (91), het Woensdag 28 Oktober hul troue in die tehuis op Ceres gehou. Tannie Vietjie is ‘n boorling van Calvinia en het voorheen vir ‘n paar jaar in Hamlet Selfsorg gewoon. Dit is haar derde huwelik en oom Andries se eerste huwelik. Hy het vir ‘n jaar op Wolseley gewoon voordat hy na Huis Pieter Strauss verhuis het. By hulle op die foto is twee personeellede, Edwin Jacobs (strooijonker) en Meagan Mars (strooimeisie).
Saak sloer 4 jaar
Taxibestuurder se verhoor het na vier jaar begin MEER as vier jaar nadat ‘n taxibestuurder verantwoordelik was vir die dood van twee Ceres inwoners, het sy verhoor in Worcester begin. Die saak is onlangs tot 4 November vir verhoor uitgestel. Daar word ook gewag vir ‘n korrektiewe verslag. Agtergrond Salmon Nelson (65) en Elsa Nelson (63) is dood nadat hulle met hul motorfiets in ‘n botsing buite De Doorns betrokke was. Die ongeluk het omstreeks 14:35 by die De Doorns-afdraai op die N1 snelweg plaas-
gevind waar kontrak-teurs besig was met padwerke met ‘n stop en ry-aksie. Die bestuurder van ‘n Toyota Condor en ‘n Lesotho-burger,Thaptlo Mtebere, het vanuit Touwsrivier se rigting by die stop en ry voor die Nelsons se motorfiets ingeswaai waarna die Nelsons se motorfiets en die Toyota gebots het. Die impak het die Nelsons teen ‘n minibus geslinger wat by die versperring stilgestaan het. Mtebere verskyn op ‘n aanklag van roekelose en/of nalatig bestuur asook twee klagtes van strafbare manslag.
Shell Ceres spog met nuwe eienaar SHELL Ceres Service Station spog van 2 November met ‘n nuwe eienaar. Martin van Jaarsveld (links), oudkrieketspeler en sakeman, is die nuwe eienaar. Christo Steenkamp (regs) was die afgelope 25 jaar die eienaar van die onderneming. Martin en sy gesin gaan hul op Ceres vestig terwyl Christo en Diane Steenkamp steeds op Ceres gaan woon. * Die winkel is 24-uur oop en kan besoek word vir plaaslike produkte, vleis en ander noodsaaklikhede.
4
WITZENBERG HERALD
Friday, October 30, 2020
Jo Black kom praat matrieks moed in vir toekoms
Matrieks 2020
DIE bekende sanger en motiveringspreker, Jo Black, het verlede week Charlie Hofmeyr besoek om met vanjaar se matrieks te kom praat, hulle te motiveer en moed in te praat vir die toekoms en voor die eindeksamen aanbreek. Hy het Donderdag 22 Oktober met die leerders oor die BE THAT GUY/GIRL gepraat. Die BTGpraatjies is geskoei op Christelike waardes, selfbeeld en waardigheid en word deur Jo of sy broer, Willem, aangebied. Die praatjies moedig kinders aan om op te staan en te kies om Be that Guy/Girl te wees. Hulle probeer ander aanraak deur hulle eie lewenservaringe, teleurstellings en lesse. “Die praatjie was ongelooflik en iets wat die kinders nodig gehad het na die deurmekaar jaar. Dit was ouers se inisiatief om vir hul kinders iets te doen om dié skooljaar op ‘n positiewe noot af te sluit”.
Die personeel en skoolbeheerliggaam van CERES SENIOR
SEKONDÊRE SKOOL wil al sy matrikulante sterkte en voorspoed toewens met die 2020 eindeksamen. (023) 312-2460
ceressec@mweb.co.za
A special message to our 2020 Matriculants
Barnito Klaasen Uitvoerende Burgemeester Executive Mayor USodolophu oLawulayo
On behalf of the Council of Witzenberg Municipality, I would like to take this opportunity as the Executive Mayor, to wish all our matriculants all of the best. May God bless you with grace and wisdom. Our prayers and thoughts are with you. Namens die Raad en die gemeenskap van Witzenberg, wil ek, as Burgemeester alle matrikulante sterkte toewens vir die komende eksamens. Mag God u seën met wysheid en insig. Ons dra u op in gebed. Nje ngoSodolophu waseWitzenberg, Ndikwamele noMasipala waseWitzenberg. Ndithabatha elithuba, ndininqwenelela impumelelo kwimviwo zenu zamagqibela kankqoyi zebanga leshumi. Yanga uQamata anganiphahla xanibhala amaphepha enu okugqibela. Nakuhlala nisemithandazweni yethu.
MONTROUGE primêre skool buite Tulbagh verwelkom hul nuwe skoolhoof. Mnr. Leroy Andrews het hom op 1 Oktober by die skool aangesluit. Andrews is ‘n boorling van die Weskus en het meer as drie dekades se ondervinding in die onderwys. Die personeel wil saam met die hoof help dat die skool weer akademiese hoogtes bereik. Die skool is bekend vir uitstekende sportprestasies. Die skool nooi alle oudleerders en oudopvoeders en borge om weer betrokke te raak by die skool en dié se nuwe visie.
Laerskool FD Conradie P.A. Hamlet
Die personeel en ouers wens die matrikulante van Bella Vista Hoërskool sterkte en voorspoed toe met die komende eindeksamen. 074-049-7078
Laerskool Gericke Ceres
Baie sterkte en voorspoed aan elke matrikulant met die komende eindeksamen.
(023) 312-1110
Voorspoed aan al die oud-leerders van F.D. Conradie asook alle Witzenberg matrikulante met die komende eksamen. Ons wens julle alle sukses toe. ☎ (023) 313-3407 Faks: (023) 313-3054 skoolhoof.fdconradie@telkomsa.net
CHARLIE HOFMEYR Alle voorspoed aan al die matrikulante met die 2020 eindeksamen!
WITZENBERG HERALD
5
Friday, October 30, 2020
ROSINA van Zyl het ‘n 20 jaar langdienssertifikaat van Francois Malan (Besturende Direkteur) ontvang.
Ceres Fruit Growers Prestasiefunksie 2020 is vanjaar in twee gedeel weens COVID-19 regulasies. Die eerste funksie is Donderdag 22 Oktober 2020 by Homegrown Bakery aangebied. Geluk aan al CFG se werknemers wat toekennings ontvang het!
DIE personeellede van CFG is beloon vir uitsonderlike prestasies
VLNR: Maria Geldenhuys (QC toesighouer van die jaar), Anneline Daniels (QC van die Jaar), Zoleka Mthwesi (pakker van die jaar: PH 5) en Shirley Sauls (QC toesighouer van die jaar). By hulle staan Francois Malan (Besturende Direkteur).
DIE CFG CANSA Relay for Life-span het vanjaar die meeste fondse (R26 095) ingesamel
VLNR: Sylvia Louw, Howard Muller, Katrina Saul, Francois Malan (Besturende Direkteur) en Suraya Prins.
FLORINA Muller het ‘n 40 jaar langdienssertifikaat van Francois Malan (Besturende Direkteur) ontvang.
Twee personeellede van CFG is beloon vir hul akademiese prestasies
VLNR: Firshwill Beukes en Patricia Kaptein saam met Francois Malan (Besturende Direkteur).
Die groep het 30 jaar langdienstoekennings ontvang
VLNR: Virginia Basson, Valda Norman, Sylvia Louw, Joseph Erasmus, Darylene Erasmus, Mark du Toit, Dawid Mathys, Brigatte Koopman, Francois Malan (Besturende Direkteur) en Katrina Saul.
CERES FRUIT GROWERS (EDMS) BPK Prestasiefunksie: 22 Oktober 2020
6
WITZENBERG HERALD
classifieds Skakel Karen ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)
Anna Susanna Mankopan
Lani Gelant
1957/09/12 - 2020/10/24 Privaat begrafnis: Sat. 31 Okt. 2020
Slegs 100 naasbestaandes 1,5m Afstand moet gehandhaaf word Geen handdruk of drukkies Was hande of gebruik sanitizer
Huis: 08:30, Soetdoringstr. 6, Tulbagh Kerk: 09:00, A.G.S., Tulbagh Graf: Tulbagh
Die beste diens, altyd. John Kannemeyer ☎ (023) 316-1814
Abe Martin Philander 1956/02/04 - 2020/10/26
1954/10/28 - 2020/10/02 Oupa dit is jou 1ste verjaarsdag weg van ons. Die hartseer, verlange en vermisting is groot. Ons berus ons daarby, wat Here gedoen het is welgedaan. Stil-stil het jy ons verlaat sonder om vaarwel te sê. Rus in Vrede Oupa Lani. Liefde van jou vrou Lea, kinders, kleinkinders en agterkleinkind
Maama Baraka Jou oplossing is hier Liefdes spel/palmlesing ....................... R200 00 Geld in rekening in uur ....................... R150 00 Skrap lenings ... R150 00 Wen Lotto/Powerball ....................... R220 00 Voorsorg-/pensioenfonds vertraging ........ R200 00 Wen hof-/egskeidingsake ....................... R199 90 Werkpromosie .... R200 00 Skoonmaak en beskerming van huis ........... R200 00 Geluksolie/towering ....................... R300 00 Pensionarisse betaal as werk klaar is. Skakel of whatsapp 071-707-2066
Ceres self storage. Stoorplek te huur. Voortrekkerstr. 131, Ceres. Skakel Hanlie 086-111-5193 rek C27 w.t.o.
Friday, October 30, 2020
Jes. 5:1 “Daar is nie meer plek waar nog aan julle geslaan kan word nie, en tog hou julle aan om van My af weg te draai. Die hele kop is vol seerplekke en die hele gestel is verswak.”
Evangelis Jacobs
Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/social media, as they are too small.
RESCUES UP FOR ADOPTION Currently at the shelter
Privaat begrafnis: Vry. 30 Okt. 2020 Volgende reëls in opdrag van regering:
• Net 100 naasbestaandes • 1,5m Afstand handhaaf • Geen handdruk of drukkies • Onthou hande was of gebruik sanitizer • Maskers verpligtend
Huis Huis: 09:00, St. Peterstr. 10, Ceres Kerk Kerk: 10:00, St. Andrews, Ceres Privaat Verassing
CERES NICO
Begrafnisdienste
/ Faks (kantoor): (023) 316-2086 083-584-8207 Nicolene 078-550-8345 Hannelie 083-719-6017 John
Tweedehandse naaimasjien. In goeie toestand. Ongebruikte afrikaanse leesboeke vir volwassenes. Whatsapp 082-977-1009 c/s CZ16 30/10
PLANT AND TOOL HIRE
Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste.
Christiaan 079-177-2490 ☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83
Abe Martin Philander
Top Loader wasmasjien in baie goeie toestand. Min gebruik. R1 800. Whatsapp 082-977-1009 c/s CZ16 30/10
1956/02/04 - 2020/10/26
Bondels koerante @ R15 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.
Saggies heengegaan. Met groot hartseer neem ons afskeid van ons geliefde man, pa, oupa, seun en broer. Hy laat ons met groot leemte en vermisting. Lief vir jou altyd. Van jou vrou, kinders, kleinkinders en familie
Petrus Jacobus du Plessis 1936/05/11 - 2020/10/27
Privaat begrafnis: Sat. 31 Okt. 2020 Volgende reëls in opdrag van regering: • Net 100 naasbestaandes • 1,5m Afstand handhaaf • Geen handdruk of drukkies • Onthou hande was of gebruik sanitizer • Maskers verpligtend
Kerk Kerk: VGK, Bella Vista Graf Graf: Bella Vista
CERES NICO
Begrafnisdienste
/ Faks (kantoor): (023) 316-2086 083-584-8207 Nicolene 078-550-8345 Hannelie 083-719-6017 John
Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN”
Skakel
082-859-2300
Petrus Jacobus du Plessis
1936/05/11 - 2020/10/27
Daddy, jy laat ‘n leemte wat niemand kan vul nie. Ons harte is seer en stukkend maar ons weet God maak nie foute nie. Saggies heen gegaan. Daddy sal vir altyd voortleef in ons harte. Van Mammie, kinders en kleinkinders
Motorhuisdeure. Verkope, herstelwerk en “automation”. Skakel Derick 082804-4550. rek S15 w.t.o Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 59 Jaar diens gekwalifiseerd. Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.
Fr i k k i e Male. Born 12/07/2020. Ready for adoption 05/11/2020.
Dollie Female. Born 10/06/2020. Small breed. Ready for adoption 22/10/2020.
Danie Male. Born 10/06/2020. Small breed. Ready for adoption 22/10/2020.
Mamsie Female. Born 21/07/2020. Small to med Terrier Cross. Ready for adoption 22 Oct.
CCTV / ALARM TEGNIKUS
Opsoek na tegnikus vir CCTV /ALARM / IT installasies
Vereistes: • Ondervinding in CCTV (IP en analoog), alarm en sekuriteit sisteme • Basiese IT kennis (Netwerke) • PSIRA geregistreer • Goeie kommunikasie- en administratiewe vaardighede • Geldige bestuurderslisensie • SAQCC sertifikasie sal gunstig wees. Stuur asb. CV, kopie van bestuurderslisensie en kontakbare verwysings na: careers@jptek.co.za Met verwysing: CCTV / Alarm tegnikus Aansoeke sluit: 30/10/2020 Indien u nie binne 2 weke na sluitingsdatum van ons verneem het nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
Peres & Williams Transport (Pty) Ltd
BUSDRYWER Vereistes:
●
Lisensie Kode 14
1 - 2 Jaar ondervinding as busbestuurder ●
Skakel: 083-673-5956
CA TS CATS
Kabous Male. Born 01/07/2020. Small to med Terrier Cross. All adoptions are subject to a homecheck. Adoption fees: Dogs R900* and cats R600*. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be prearranged. Please contact us, preferably via tel., to make an appointment *Conditions apply
Bruce Male. Born 28 August. Ready for adoption 23 October. Mom is Babble.
Biscuit Male. Born 28 August. Ready for adoption by 23 October. Mom is Babble.
Contact Elise on 081-849-2811
Contact Hazel 072-609-1165 adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za Follow us on: Facebook, Twitter & Instagram
WITZENBERG HERALD
7
Friday, October 30, 2020
nuusbrokkies CANSA Relay For Life Witzenberg organiseerders nooi alle ou en nuwe spanne uit om in 2021 te kom deelneem en om ‘n span in te skryf. Skakel vir Gerrit Kortjé by 083-435-8006 of Jadrey Skippers by 063-623-1525. ✗✗✗✗
ketklubhuis om 18:00. Alle huidige spelers en lede asook toekomstige spelers en lede is welkom om die vergadering by te woon. ✗✗✗✗ THE new Firearm Amnesty period will give illegal firearm owners a second chance to surrender their firearms. The amnesty period will run from 1 August 2020 to 31 January 2021.
WITZENBERG Vereniging vir persone met gestremdhede (WAPD) gee kennis van hul jaarvergadering wat uitgestel is na 4 November. Die vergadering vind plaas om 18:00. Die WAPD sal verslag lewer oor hulle werksaamhede in 2020. Vir navrae skakel Muriel George by (023) 312-3935 of die voorsitter Hennie Moses by 060-372-4849.
KEKKEL en Kraai vier begin November hul 20ste bestaansjaar op Ceres. VLNR: Armin Christians, Mirriam Fredericks, Anver Slinger en Esmé Wolvaardt (eienaar). * Dankie aan Anver en Armin wat die winkel so mooi geverf het.
✗✗✗✗ CERES krieketklub hou hul algemene jaarvergadering op 11 November by Ceres krie-
“Celebration Service” Sondag 1 November 2020
Voortrekkergebou, Hugostraat, Ceres om 10:00 Vir alles wat die organisasie vir die jaar 2020 kon bereik. Vele projekte word nog beoog vir die nuwe jaar en ter feesviering wil ons net vir die Here dankie se vir Sy goedheid. Vir navrae skakel John by 076-886-1375
DIE plaaslike digter, Jadrick Pedro-Koopman (26), was verlede naweek genooi na ‘n gala-toekenningsnaweek in Johannesburg, waar hy ‘n sertifikaart ontvang het. Jadrick het in die landswye digkompetisie van die Diggroep vir beginners en begaafdes deelgeneem en ‘n plek in die top 10 behaal. Hy wil die gemeenskap, familie en vriende bedank vir hul volgehoue ondersteuning.
Kroningsdag - 2 November 2020 In die gees van sosiale insluiting en demokrasie, wil ek as Burgemeester graag erkenning gee aan die Rastafariese gemeenskap en hulle viering van die heilige dag van Kroningsdag op 2 November 2020. Haile Selassie is in 1930 tot Keiser van Ethiopië gekroon en Kroningsdag is die herdenking van hierdie groot gebeurtenis. Ek wil ons gemeenskap aanmoedig om dié boodskap van vrede, liefde en vryheid vir almal te aanvaar en om hierdie gemeenskap met verdraagsaamheid en openheid te ondersteun. My opregte wense word gedurende hierdie tydperk aan al ons Rastafariese inwoners oorgedra.
Boodskap van die Uitvoerende Burgemeester
Barnito Klaasen Message from the Executive Mayor
Coronation Day - 2 November 2020 In the spirit of social inclusion and democracy, I as Mayor, wish to acknowledge the Rastafarian community and their observance of the holy day of Coronation Day on 2 November 2020. Haile Selassie was crowned as Emperor of Ethiopia in 1930 and Coronation Day is the celebration of this auspicious occasion. I want to encourage our community to accept this message of peace, love and liberty for all and support this community with tolerance and openness. I extend my warmest regards to all our Rastafarian residents during this hallowed time.
KEKKEL en Kraai se eienaar, Esmé Wolvaardt, hier saam met Mirriam Fredericks afgeneem agter die helderkleurige winkel se toonbank.
Kekkel en Kraai al vir 20 jaar op Ceres KEKKEL en Kraai vier begin November hul 20ste bestaansjaar op Ceres. Esmé en Koos Wolvaardt is sedert 1 November 2000 die eienaars van die onderneming in die Vinasentrum op Ceres. Kekkel en Kraai het oor die jare goeie diens gelewer en verkoop hoofsaaklik vars en gevriesde hoenderprodukte, eiers, speserye, maak hul eie maalvleis patties, wors en fillets in netvet. Indien skaapstertjies beskikbaar is, kan dit ook hier aangekoop word. Ontbeende hoender en hoenderdye kan vooraf by Esmé bestel word by (023) 316-2163 of 084-903-3347. Maar daar was ook hartseer in die tyd toe
VAN ZYL KONSTRUKSIE
vir grondverskuiwing, ingenieurswerke en verkoeling Skakel Hennie 082-452-0189 of Adriaan 076-672-0806
Namens Kekkel en Kraai hoofkantoor wil ons vir jou baie dankie sê vir 20 jaar se goeie samewerking.
Ceres Alarms and Guarding (023) 316-1117
KEKKEL & KRAAI Baie geluk met jul 20ste bestaansjaar
Koos in Junie 2019 skielik oorlede is. Met die ondersteuning van haar personeel het Esmé besluit om voort te gaan met die besigheid wat hulle oor die jare opgebou het. Kliënte met spesiale versoeke kan gerus vir Esmé skakel by (023) 316-2163. Groot bestellings kan ook gedoen word met vroegtydige reëlings wat getref word met die winkel. SASSA kliënte wat die winkel tussen 3 en 5 November besoek, kom in aanmerking om ‘n ballon te prik en ‘n prys te wen. Besigheidsure Kekkel en Kraai se besigheidsure is van Maandag tot Vrydag van 08:30 tot 17:30 en Saterdag van 08:00 tot 13:00. Die winkel is in die Vinasentrum naby Ackermans geleë. Bestellings Bestel vroegtydig jul kersaankope om teleurstelling te voorkom. Ondersteuning “Dankie aan ons Hemelse Vader vir die afgelope 20 jaar. Veral in die ses maande van COVID-19. Ons is dankbaar dat ons, ons deure kon oophou. Dankie aan die personeel - sonder julle is ek ‘n afvlerk-hoender. Dankie ook aan elke inwoner wat ons die 20 jaar so getrou ondersteun het. Ek waardeer dit opreg”.
Johan Matthee 083-283-9840 (023) 312-1345
Veels geluk KEKKEL & KRAAI CERES met jul 20ste bestaansjaar
Basson Geoktrooieerde Rekenmeesters CERES ☎ (023) 004-0611
Baie geluk Esmé en span met Kekkel & Kraai se 20ste bestaansjaar. Dit is vir ons ‘n voorreg om met julle geassosieer te wees.
8 Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.
Sport
WITZENBERG HERALD
Friday, October 30, 2020
Witzenberg Herald
COVID-19 Ons is oop vir sake! Jou langtermyn betonvennoot
Phillip wen kompetisie PHILLIP Grobler het Saterdag die enkel syferplus kompetisie met ‘n telling van +4 gewen. Johan Smit was tweede gevolg deur Connie Malherbe en JC Hagen, al drie met ‘n telling van +4. Hendry Titus was in die vyfde plek met +3. Sestig spelers het in die kompetisie gespeel. Goeie tellings is deur Clement de Bruin (72), Cornell Muller (73) en Lourens Strydom
(74) aangeteken. Ceres Classic Die jaarlikse Ceres Classic gholftoernooi vind vanjaar op 6 en 7 November plaas. Die toernooi is vol bespreek met 144 spelers (36 spanne) wat per dag gaan speel. Vergadering Ceres gholfklub se algemene jaarvergadering het Woensdag 28 Oktober plaasgevind.
PHILLIP Grobler.
DIE eerste Ceres Cycles Funky Fruit pretrit oor 16 of 32 kilometer het Saterdag 24 Oktober plaasgevind. Bergfietsryers het by die Klein Pruise-hek weggespring. Die pretrit is deur Ceres Cycles aangebied om plaaslike fietsryers te bedank vir hul ondersteuning die afgelope 5 jaar. Na die pretrit kon deelnemers lekker pryse wen. * Die Ceres fietsryklub kom ook elke Sondag om 08:00 by Ceres Cycles bymekaar om roetes om die dorp te gaan verken. FOTOS: Gaby Kaalmeyer
Enkelspel
Marieta en John is rolbalklub se kampioene CERES rolbalklub het hul 2020 enkelspelkampioene aangewys nadat die wedstryde uiteindelik na die COVID-19 inperking afgehandel kon word. Die vrouewenner was Marieta van Schalkwyk en die manswenner was John Ackermann.
MUNISIPALITEIT WITZENBERG: GRONDGEBRUIKAANSOEKE INGEVOLGE ARTIKEL 15(2) VAN DIE WITZENBERG GRONDGEBRUIKBEPLANNINGVERORDENING WITZENBERG MUNICIPALITY: LAND USE APPLICATIONS IN TERMS OF SECTION 15(2) OF THE WITZENBERG LAND USE PLANNING BY-LAW Kennis geskied hiermee dat die aansoek hierna uiteengesit nou ter insae lê gedurende normale kantoorure in die kantoor van die Munisipale Bestuurder. Alle navrae moet aan die aansoeker gerig word. Besware en kommentaar, indien enige, moet skriftelik aan die Munisipale Bestuurder gerig word by Posbus 44, Ceres, 6835 of Voortrekkerstraat 50, om hom te bereik nie later as die aangewese sluitingsdatum van die saak nie. Notice is hereby given that the application listed below is available for perusal at the office of the Municipal Manager during normal office hours. All enquiries must be referred to the applicant. Comment and objections, if any, must be lodged in writing with the Municipal Manager, P O Box 44, Ceres, 6835 or 50 Voortrekker Street, to reach him before the indicated closure date of the case.
1L OF FUEL = 15C INSTANT CASH REWARDS
Eiendom / Property
Ligging / Location
Aansoeker / Applicant
Aard / Nature
Sluitingsdatum / Closure date
Erf 117 Wolseley
Eeufeesstraat 7, Wolseley / 7 Eeufees Street, Wolseley
H&E Besteman (Henk Besteman 082-6769779)
Hersonering vanaf Residensiële Sone I na Sakesone I / Rezoning from Residential Zone I to Business Zone I
1/12/2020