Bloemnuusbl 20141107

Page 1

Tel. 051­404­7600

| Vrydag 7 November 2014

GRATIS

Ontvoerstorie bog

Rolprent

Akteurs by toe fliek op groot skerm by Oranje draai 2

Kerskonsert

Duisende rande se pryse is op die spel 4

Boomskraap Tierpoort en talle ander damme se stand kwel

| www.bloemnuus.co.za

3

Sosiale media ‘kan onnodig paniek saai’ Ruan Bruwer

PANIEK het verlede week op sosialemedia­platforms losgebars en het veral die ouers van klein kinders op hol gehad. Die boodskap X dat ’n man van Asiatiese oorsprong by ’n Bloemfonteinse kleuterskool foto’s van die kinders neem X het sedert dit die eerste keer op 24 Oktober op Facebook verskyn het, soos ’n veldbrand versprei. Anneléne Pretorius, die hoof van die Bambi­kleuter­ skool, het dit selfs nodig geag om Maandag ’n nuusverklaring uit te stuur om te sê mense maak ’n berg van ’n molshoop en dat dit uit verband geruk is. “ ’n Chinese man het buite die skool rondgedren­ tel. Ons het dadelik opge­ tree en die polisie gebel soos ons altyd maak as ons iemand verdag opmerk. “Daar was geen verdere voorvalle of ander mense betrokke soos beweer word nie. Die gebeure is via sosiale media heeltemal uit verband geruk,” sê sy. Charlene Biggs het op 27 Oktober in ’n boodskap op Facebook gesê dat ’n sindikaat, wat kinders by kleuterskole ontvoer, betrokke is. “ ’n Nigeriese man en ’n Chinese of Koreaanse man

het kinders afgeneem terwyl hulle buite speel. “Daar was ’n poging om ’n kind by die Lekkerbekkies­ kleuterskool te ontvoer. Die mans is gewapen,” het die boodskap gelui. Dit is deur 182 mense aangestuur. Sover Bloemnuus kon vasstel, is daar nie ’n Lekkerbekkies­kleuterskool in Bloemfontein of die Vrystaat nie. Willemien Marais, ’n dosent in mediastudie aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) en ’n kenner op die gebied van sosiale media, sê dit is beslis so dat mense goed aanstuur sonder om die inligting te bevestig. “Mense besef nie altyd die gevolge daarvan om goed net aan te stuur nie. Sê nou maar ouers het weens ’n inskrywing (post) besluit om hul kinders uit ’n kleuterskool te haal? “Sosiale media is ’n wonderlike waarskuwings­ middel, maar dit saai dikwels onnodig paniek, al is die bedoeling goed,” sê sy. “Dit is dikwels soos telefoontjie speel X ’n heel ander boodskap kom uiteindelik aan die ander kant uit.” Bloemnuus het op sy Facebookblad gevra of lesers ooit inligting probeer bevestig voordat hulle dit

15 Barnesstreet, Westdene Bloemfontein

Tel. 051 412 6349 Sel. 082 266 7308 Reg. no. NCRDC433

SPECTACULAR, BUT CONTROVERSIAL: The Windmill Casino celebrated its ninth birthday on Saturday with its annual fireworks spectacular. The dazzling fireworks extravaganza of 20 minutes has, however, been responsible for dissatisfaction with animal rights activists from Bloemfontein drawing up a petition with 2 000 signatures that was han­ ded over to the casino on Friday, requesting them to stop the fireworks. Photo: Supplied

aanstuur. ’n Paar het bevestig dat hulle dit wel doen. “As daar ander mense is wat kla oor dieselfde

persoon of instansie is dit vir my genoeg bewys en dan sal ek dit beslis deel,” het Elsie Oosthuizen gesê. Gert Engelbrecht het

geskryf hy sal kyk of dit ten minste logies is. “Ek glo darem nie iemand sal iets opsit as dit nie waar is nie.”

• KRY JY DREIGBRIEWE EN TELEFOONOPROEPE? • HET JY SLAAPLOOSHEID OOR JOU SKULD? • IS JOU SKULD NET TE VEEL OM TE HANTEER? GEKWALIFISEERDE PERSONEEL MET 20 JAAR REGS EN BANKWESE ONDERVINDING

ONS KAN OOK HELP

MET BESIGHEIDSVERWANTE PROBLEME. X1PE8P2H-BN071114

Te veel skuld? Skuldbeslaglegging (‘garnishee orders’) afgetrek van jou salaris? Ons kan dit stop.

HELP DEBT COUNSELLORS cc

• SKULDBERADERS • ADMINISTRATEURS • REGSADVISEURS

* Moenie dat jou krediteure jou meer lastig val nie. * Moet niks verloor omdat jy agterstallig geraak het nie. Ons konsulteer ook na-ure in die privaatheid van u eie huis of per faks/e-pos.

DEBT COUNSELLORS cc 2009/196236/23

ONS KONSULTEER LANDWYD Kellnerstraat 41, Westdene Bloemfontein Tel. 051 448 8462 • 072 544 8289 Botshabelo kantoor: Re-a-Hola kompleks, Kantoor 20, 1ste Vloer X1PECED9-BN071114


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.