Triathlon
Kate Roberts retires from athlethics P 16 Tel. 0514047600
Loop lig
Metro gaan motorfietsryers in parke vasvat Bl. 2 | Donderdag 13 November 2014
Dangerous
Caffeine: health risk to students – especially during exams Bl. 10 | www.bloemnuus.co.za
GRATIS
Water na dam herlei Miljoene bestee aan beter aanleg Marietjie Gericke INDIEN ’n omgewingsimpakstudie slaag, gaan behandelde rioolwater van die splinternuwe noord oostelike rioolsuiweringsaanleg, waarvan die eerste fase R200 miljoen kos, in die Mockesdam by Bloemfontein gepomp word. ’n Kenner sê dit is niks nuuts nie. Behandelde rioolwater van Thaba Nchu en Botshabelo word al sedert 1980 in die Mockesdam gepomp. Dit word landwyd gedoen waar rioolwater wat verwerk en behandel is tot op ’n aanvaarbare vlak volgens wette van die nasionale departement van water en sanitasie in riviere of damme in SuidAfrika vrygelaat word. Boonop word die Maselspoortwatersuiweringsaan leg met sowat R500 miljoen opgeknap om groter hoeveelhede water tot drinkwater te suiwer. Dié plan van die Mangaungmetromunisipaliteit om die behandelde rioolwater van die nuwe noordoostelike rioolaanleg in die Mockesdam te laat pomp laat landgoedeienaars, oewerbewoners en boere langs die Modderrivier tussen die Mockesdam en Maselspoort rooi sien. Lees meer op bl. 8. Die splinternuwe noordoostelike rioolsuiweringsaanleg se eerste fase kos R200 miljoen. Hier staan Wimpie du Plessis, ingenieursverteenwoordiger van Aurecon, by dié nuwe aan leg. Foto: Conrad Bornman
Burgundy Access
VAT NO: 4700196977
REG. NO: IT 112801
19 Van Heerden Rd., Willows, Bloemfontein Tel. 051 522 1874 • Tel/Fax: 051 522 2174 • Cell: 082 413 5873 Fax: 086 503 0938 • E-mail: burgundy@polka.co.za • Web: http://burgundyaccess.co.za
• WHEELCHAIR SALES AND REPAIRS • POWER WHEELCHAIRS AND SCOOTERS • WALKING AIDS • ADULT AND BABY DIAPERS • RENTAL OF WHEELCHAIRS, WALKING AIDS AND HOSPITAL BEDS
• PRESSURE RELIEF CUSHIONS AND MATTRESSES • GRAB RAILS • COMMODES, BATH AND SHOWER AIDS • LIGASANO WOUND PRODUCTS • HOMECARE PRODUCTS X1PF1B8D-BL131114
X1PEVMEM-BL131114