Bloemnuusbl 20141128

Page 1

Tel. 051­404­7600

| Vrydag 28 November 2014

| www.bloemnuus.co.za

GRATIS

Spoglyf vir verhoog

New level

Classes clash with career of Mr Supermodel Universe 5

Só werk dit, verduidelik atleet DIT is byna Desember en menigeen sien daarna uit om strand toe te gaan of ten minste langs die swembad uit te span, maar helaas, weinig van ons het ’n spoglyf. ’n Uitsondering is Hanani Neethling, wat vanjaar Nabba Vrystaat se Toned figure­afdeling by die Windmill Casino­ en­vermaaklikheidsentrum gewen het. Hoe voel dit om ná maande se intense oefening in ’n bikini op die verhoog te klim, wou JENS FRIIS weet. “Agter die skerms sweet my hande. My hart klop buite my borskas. Alles speel in my kop af en ek wonder: ‘Hoekom doen ek dit aan myself?’ “My naam word geroep en wanneer ek my eerste tree op die verhoog gee, hoor ek my ondersteu­ ners. Dan weet ek: Ek hou daarvan om ander te inspireer en te motiveer.” S Lees die onderhoud op bl. 2. “Train together, stay to­ gether,” só glo die Neethling­gesin. Hier is van links Robert, Hanani en Kayla. Foto: Elsa Vermeulen

NO. 1 FABRIC STORE

Cheetahs

Harold praat oor Vrystaat se moeilike jaar

8

Taboe

Hierom is daar g’n hobbels in Louw Wepener en Albrecht 5

MATERIAL MART LOTS OF NEW STOCK CURIE AVENUE

DAN PIENAAR 051 436 0491/2 • SANLAM PLAZA 051 447 0458 • CURRIE AVENUE 051 522 6507 • BETHLEHEM 058 303 4495 X1PE4KPE-BN281114

Kom na Stafix, vir al u sekuriteits behoeftes. WIRELESS Outdoor Beams 110 20m 15m 10m

PRODUCTS

TM

ELECTRIC FENCE AND SECURITY CENTRES

UPINGTON KIMBERLEY BLOEMFONTEIN

Tel: 054 332 1458 Tel: 053 861 5631 Tel: 051 448 6695

www.stafix.co.za 0861 STAFIX X1PH035H-BN281114


2 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 28 NOVEMBER 2014

’n Lyf om van te droom HANANI NEETHLING het Nabba Vrystaat se afdeling Toned figure in die Wind­ mill­casino­en­vermaaklik­ heidsentrum gewen. JENS FRIIS het met haar gesels.

Hanani, waarna kyk die beoordelaars in só ’n kompetisie? In die afdeling Toned figure is die volgen­ de aspekte van groot belang: simmetrie, defini­ sie, ’n ferm figuur met ’n lae vetpersentasie en relatiewe spiermassa wat steeds vroulik voorkom. Hoe verskil dit van liggaamsbou? Toned figure val reeds onder liggaams­ bou. Die vroueklasse bestaan uit vier kategorieë, naamlik Miss bikini, Toned figure (liggaamsbou), Figure (liggaamsbou) en die Vroueliggaamsbouers (liggaamsbou). Hoe gereeld oefen jy en hoe lank? Normaalweg oefen ek 45 tot 60 minute per dag, vyf dae ’n week. Vyf weke voor die kompeti­ sie oefen ek twee keer per

Hanani Neethling

dag 90 minute per sessie. Onlangs het ek ’n groot liefde vir boks ontwikkel waarin ek by Chris Boshof onderrig kry.

Dit gaan oor veel meer as net oefen, nè? Wat eet jy daagliks? Ek was bevoorreg om in ’n gesondheidsbe­ wuste gesin groot te word. Vir kompetisies bestaan my daaglikse dieet uit die volgende: hawermout, eier, vis, beesfilet, hoenderfilet, brokkoli, spinasie en baie water. Ons almal is wel menslik en in die af tyd eet ek soos enige normale gesonde mens. Dit behels ook pizza nou en dan. Die keer het ek ’n eetplan van Kobie Pieters gevolg en was sommer in ’n vinnige vyf weke reg vir die verhoog. Hoeveel jaar oefen jy al? Ek het nog altyd ’n aktiewe leefstyl gehandhaaf en aan gimnastiek, hokkie en netbal deelgeneem. Oefening doen soveel meer vir ’n mens as wat jy besef: fisiek en emosioneel.

Wat het die sportsoort jou geleer? Baie selfdissipline, deursettingsvermoë, wedersydse motivering, nuwe respek vir jou liggaam en doelgerigtheid. Hoe beïnvloed jou oefe­ ning jou gesinslewe? Kayla (5), ons poplap, kom spring alte gretig op ons rûe wanneer ons “plank” en sy hardloop gereeld by die nuwe Training Edge. Ons glo: Train together, stay together. Van die verhoog af is ek nie Miss Toned Figure nie. Ek is ’n lewensmaat vir ’n beson­ derse man, ’n ma van ’n bedrywige lollapot, ’n sakevrou en soveel meer. Ons is ’n gewone gesin. Is jy tevrede met hoe jy lyk? Ja, ek is tevrede met my lyf. Dit is wat die Here vir my gegee het. Dit is Sy tempel en ek pas dit op. Dit is te danke aan my man, Robert­Lee Neethling, dat ek die passie ontdek het en ons het nou ’n gedeelde belangstelling. Hy is my grootste inspirasie en ondersteuner.

Sentraal se koor gaan draai oorsee Benine Cronjé AL singende gaan die koor van die Hoërskool Sentraal, Juvenes Cantantes, die eerste keer nóg op ’n oorsese toer. Boonop gaan dit baie van die koorlede se eerste keer anderkant die waters wees. Hulle is op pad na die Kerskoorfees in Europa wat in Warskou, Zakopane, Boedapest, Ljubljana en Venesië plaasvind. Die toer

is van 2 tot 16 Desember. Die toergroep arriveer Woensdag in Warskou, Pole, en tree reeds die volgende aand die eerste van agt keer op. Die koor is in 2013 as een van die twee beste gemengde kore (gevorderde afdeling) in die nasionale ATKV­Applous­koorkompeti­ sie aangewys. Die toergroep gaan oorsee optree, asook die land verken. Hulle tree by verskeie plekke, soos die

Barnabite­kerk, die Mariac­ ki­kerk, die St. Stephens­ katedraal en die katedraal van Saint Nicholas in Ljubljana in Slowenië op. Die koorleier, Corné van Pletzen, is ook die afgelope 19 jaar die dirigent van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se koor en het ’n passie vir musiek. Hy het sy meestersgraad oor skoolkore in die Vrystaat aan die UV verwerf. “Die Hoërskool Sentraal is een van die eerste skole

in die land waar daar ’n permanente skoolkoor was,” sê Van Pletzen. Michael Casaleggio het die koor in 1934 gestig en het eers 40 jaar later ophou dirigeer. Die toer gaan elke lid R27 000 uit die sak jaag en volgens Van Pletzen is dit ’n baie billike prys wat jy nooit weer gaan kry nie. Elke lid moet sy eie uitgawes dra. Die idee van ’n oorsese koor was dié van die skool

se koorouer­komitee. Van Pletzen onthou toe hy in 1997 met die UV­koor oorsee gereis het, het dit destyds net R7 500 per persoon vir 21 dae gekos. Sentraal se koor word nie tot ’n spesifieke aantal lede beperk nie en die ledetal staan op 41. Al 41 lede toer saam. Bekendes soos Casaleg­ gio, dr. Huibrie Verster, René Zietsman en Leona Geldenhuys het in die verlede die koor gebrei.

Teken dít aan VRYDAG 28 NOVEMBER S NG kerk Brandfort hou om 17:00 Kersmark. Skakel 082­ 873­2650. S Chevrolet Knights teen Sunfoil Dolphins op die Diamant­ovaal. Kaartjies kos van R20 af. Vir meer inligting kyk by www.cricket.co.za. S RusHour bring om 20:00 ’n Beatles Tribute na die Aasvoëlklub. Bel André Small by 083­262­1159. SATERDAG 29 NOVEMBER S Dansparty aangebied om 19:00 deur die Vrystaat­tak van die Boeremusiekgilde in die Rosenhof­skoolsaal. Bel Henriëtte by 082­578­7532. S Kersmark van Vrystaat­na­ sorgsentrum, Bloemendalweg, Rayton (op pad na die Botaniese Tuin) van 08:00 tot 13:00. Skakel 051­436­6034. S Marcia van der Merwe hou om 18:30 ’n kunsuitstalling in Koekela. ’n Piekniekete is beskikbaar deur Gabrielle vooraf te bel by 073­141­1730. S Curious Incident in Mystic Boer. SONDAG, 30 NOVEMBER S Kerssangdiens van NG kerk Noordhoek om 19:00. Die kerkkoor sal saam met Isabel Stapelberg en Riaan Grobbe­ laar, asook Joubert en Naudé Potgieter, optree. S Kerssangdiens om 18:00 van die Gereformeerde kerk Bloemfontein­Noord op die hoek van Kiplingstraat en Dealeweg, Dan Pienaar. Skakel 051­436­2932. MONDAY, 1 DECEMBER S In support of World Aids Day today, the Clicks Helping Hand Trust will be opening all Clicks clinics nationwide for free HIV testing to all South Africans. As of September the Clicks Helping Hand Trust has been providing free HIV testing and TB screening to disadvantaged South Africans without a medical aid every Thursday afternoon. To book an appointment call 086­025­ 4257. TUESDAY, 2 DECEMBER S Pensioners day’s every Tuesday at Makro. Call Eileen Ndewere on 051­101­1000.

PRET NÁ DIE REËN: Wernich en Juandré speel in die water op oupa Floris Venter se plaas Taaibos suid van Bloemfontein nadat 40 mm reën oor die plaas uitgesak het. Daar is eers Dinsdag ’n 30%­kans op 5 mm, volgens weathersa.co.za. Tot dan sal die maksimum temperatuur nie hoër wees nie as 24°C en die nagtemperatuur sal hoër as 15°C bly.

Beloon dramastudente Vanjaar se Elza Krantz­medaljewenners van die departement drama­ en teater­ kuns aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) is Nelien Smith en Darius Snyman. Die prys word toegeken aan derdejaarstudente wat uitsonderlik op artistieke vlak in die graadstudie gepresteer het.

WOENSDAG 3 DESEMBER S Einde van derde termyn vir onafhanklike skole. S Luzanne Eigelaar (MMus) se openbare eksamenkonsert (orrel) om 19:30 in die Anglikaanse katedraal. Toegang is gratis. S Karaoke om 20:00 in Oolong Lounge. DONDERDAG 4 DESEMBER S Fabio Tafuni (MMus.) se openbare eksamenkonsert (orrel) om 19:30 in die Anglikaanse katedraal. Toegang is gratis.


BLOEMNAWEEK, VRYDAG 28 NOVEMBER 2014 3

Engo se steun strek wyd

Hulle is oorlede

ENGO het onlangs sy jaargeselligheid gehou waarop die afgelope jaar se resultate en jaarverslag bekend gemaak is. Hieronder tel: S Engo het 22 bejaardesorg­dienssentrums wat voorsiening vir die versorging van 1 149 verswakte bejaardes maak. Gemeen­ skapsdienste is aan byna 60 000 ouer mense gelewer. S Altesaam 13 gesinsorgkantore lewer ’n multi­kulturele kinderbeskermingsdiens. In die jaar is 80 815 individue gehelp. Pleegsorgtoesigdienste word aan 5 537 kinders gelewer. Gesinsorgkantore fokus ook op armoede­verligting. S Die aanneming van 154 kinders is gehanteer. S Ongeveer 7 500 pasiënte en 2 000 familielede van pasiënte is bygestaan. S Die kinder­ en jeugsorgsentrums, vroeër kinderhuise, het meer as 900 kinders versorg. Die meeste van die kinders is deur Engo­gesinsorg, die departement van maatskaplike ontwikkeling en Vrystaat­ver­ sorging in Aksie (VVA) verwyder weens omstandighede wat ‘n gevaar vir die kind inhou. Daar word na 144 dubbele weeskin­ ders en 139 kinders omgesien wat nie kontak met hul familie het nie. Daar is 262 goedgekeurde vakansiehuise. Engo is ‘n nie­winsgewende en nie­rege­ ringsinstansie (NGO) wat hulp verleen en hoop in die lewe van mense skep. Dit is ‘n Christelike instansie wat op die versorging van kinders, bejaardes, gesinne, mense met gestremdhede en pasiënte in nood fokus. Dit bestaan reeds 112 jaar. Die eerste dienste is in 1902 ná die Anglo­Boereoor­ log in die weeshuise Gedenk en Charlotte Theron gelewer. Oor die jare heen is dit uitgebrei en vandag word omvattende dienste deur middel van subprogramme aan alle gemeenskappe in die Vrystaat gelewer. – Jens Friis

S Hendrik George (Hennie) Rheeder (1939) van Brandfort is oorlede.

S Hendrik van der Berg (1938) se gedenkdiens was in die Avbob­kapel.

S Mvyo (Styles) Nungu (1963) is uit die Batho­gemeenskapsaal begrawe en in die Suidpark­begraafplaas ter ruste gelê. S Thuli Petros Kotoyi (1950) van Phehlane­ straat, Marantha, Brandfort, is oorlede. S Alwyn Jacobus Langeveldt (1954) se troos­ diens was in die FPPK­kerk, Uitsig.

DIEN IN BESTUUR: Die nuwe BSV­bestuur is gekies. Die lede is van links, voor: dr. Douwlina du Plessis (ondervoorsitter), Corlietha Swart (voorsitter) en Lelani Fourie (tesourier/sekre­ taresse); agter: Karen van Vuuren, Joe Mynhardt en Ronelle Meyer (bestuurslede).

‘WAT’ tot by skooi DIE jongste weergawe van die elektroniese WAT op CD­Rom is nou beskikbaar en strek van A tot skooi. Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) het hom op 28 Maart 2003 by die toonaangewende woordeboeke in die wêreld soos die Oxford English Dictionary en die Woordenboek der Nederlandsche Taal aangesluit toe die elektronie­ se WAT op die mark verskyn het. Die elektroniese WAT word bygewerk soos werk

aan ’n nuwe letter van die alfabet voltooi word. Dit is as CD en op die internet te kry. Die elektroniese WAT kan help, want die WAT wéét wat is wat. Dit bied: S die omvattendste weer­ spieëling van die Afrikaanse woordeskat; S nagenoeg 210 000 trefwoorde en uitdrukkings; S die verskillende variëteite van Afrikaans; S woordeskat uit geskrewe én gesproke taal; S inligting wat op werklike

taalmateriaal in ’n databasis van miljoene optekeninge gegrond is; S gebruikersvriendelike en doeltreffende soekgerief; S 14 boekdele van Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (A­SKOOI) in digitale formaat; S die ekwivalent van meer as 9 400 gedrukte bladsye; en S ’n kerntesourus van Afrikaans (woordkeusegids). Meer inligting te kry by www.wat.co.za.

S Rina Greyvenstein (1939) se troosdiens het in die NG kerk Universitas, Strauss­straat, plaasgevind. S Gideon Joubert (1937) is uit die Kerk van God van Profesie, Extonweg 98, begrawe van waar die stoet na die Bainsvlei­begraafplaas beweeg het. S Sari Schutte (1925) van Heuwelsig se gedenkdiens was in die St. John­ Presbiteriaan­ se kerk. S Martin (oom Fon) van Wyk (1935) van Frederickstraat 45, Heidedal, is uit die VGK Heidedal begrawe. S Johannes Jacob (Hannes) Kroucamp (1947) se troosdiens was in die Doxa Deo­gemeente, Van Iddekingesingel 29, Fichardtpark. S Pieter Johannes du Plessis (1961) se troosdiens was in die NG kerk Fauna, Blesbok­ singel. S Philemon Lethola Tsese (1961) is oorlede. S Andries Charles Jacobus Mellet (1956) is uit die Doxa Deo­kerk, Fichardtpark, begrawe van waar die stoet na die Bainsvlei­begraafplaas beweeg het.

Wen met video van jou kleinding WEENS die posstaking kan kinders se briewe nie by Kersvader uitkom nie. Bloemnuus vra daarom vir sy lesers om ‘n video te maak waarop jou kleinding vir Kersvader vertel wat hy/sy vir Kersfees wil hê en of hy/sy soet genoeg was om iets te verdien. Die video van kleiner as 5 MB kan jy na jens.friis@media24.com stuur. Lesers op www.bloemnuus.co.za sal die wenner aanwys. Die wenner sal kinder­ boeke van R500 ryker wees.

Rhodeslaan 21, Bloemfontein Tel. 051 448 7400 www.stoneyswheelandtyre.co.za

Tel. Tel. 051 051 421 421 0802/3 0802/3 GAAR ETES NOU OOK BESKIKBAAR

NUWE BANDE

Passasiersbande: 155R13 vanaf 165/80R13 vanaf 175/70R13 vanaf 175/65R14 vanaf 185/65R14 vanaf 195/50R15 vanaf 195/60R15 vanaf 195/65R15 vanaf 205/55R16 vanaf 205/40R17 vanaf LDV: 195R14C 215R15C 245/70R16 265/70R16 265/65R17

vanaf vanaf vanaf vanaf vanaf

R389 R419 R429 R439 R539 R539 R599 R609 R629 R649 R739 R1039 R1329 R1569 R1489

Game-sentrum Game-sentrum Bloemfontein Bloemfontein

Kom na ons vir die beste pryse en diens Pensioenarisse kry Woensdae spesiale afslag (karkasse uitgesluit)

3D

SAMBA en kredietkaarte welkom

WIELSPORING VANAF R149

GRATIS STIKSTOF MET ELKE BANDAANKOOP.

X1PGKG7R-BN281114

SLAGHUIS / BUTCHERY

X1PH08HD-BN281114

Geroosterde Eisbein ..............................................R4,28/100g Geroosterde varklendeskyf .................................R10,47/100g Beesvleisfrikkadelle ...............................................R3,38/100g Geroosterde ¼ hoender ........................................R4,46/100g Beeskookvleis .........................................................R7,18/100g Geroosterde varknek ..............................................R8,58/100g Geroosterde 'Spare Ribs' .......................................R7,03/100g X1PGQYL9-BN281114

X1PFMRBM-BN281114


4 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 28 NOVEMBER 2014

Klas van 2014

Towards a more secure home

STUUR ’n foto van jou onlangse matriekafskeid na jens.friis@media24.com. Meld asseblief wie het vir watter leerlinge (name en vanne) van watter skool afgeneem.

Divvie Snyman en Kerika Botha (Grey).

Werner Rembold en Lucretia Botha (Sentraal).

Foto: L. Grundlingh

Kylin Fourie en Wian Musgrave (Eunice).

Lee­Chelle Fourie en Hendrik Fourie.

ALGEMENE & HUISDIENSTE

PERSOONLIKE DIENSTE

1445

FUNKSIES & KONFERENSIES 1425

1835

AAA-kwaliteit: INSTALLEER van alle plafonne en 'drywalls'. Ook die herstel van plafonne. Gratis kwotasie. Skakel 079 581 6654.

Spesiale aanbiedinge geldig tot 31 Januarie 2015 Maandelikse monitering en reaksie.

HUIS- EN KANTOOROPKNAPPINGS: Dakke, plafonne, verf, teëls, diefwering, ens. % SANTA 076 835 7849.

ik oudel h s i u H p.m. 0 6 2 R sieël r e m Kom p.m. R320

EIENDOMME

WOONSTELLE TE HUUR

TE KOOP

3250

LANGENHOVENPARK: 1-slk-woonstel. R3 400 p.m. W en l ingesluit. Skakel 082 464 2575.

ALLERLEI KRUIEKENNER 1435

DR AHMED HEALER 100% Court cases, bring back lost love, men and women health problems, financial problems, protection and promotion, enlargements, cream for manhood, lose and gain weight. Pay after results. Call 078 615 3832. Address: Lechwe Street, Fauna. Next to Fauna PrePrimary School.

Foto: Zander Visser

GEWAPENDE REAKSIE

HUISVERBETERINGS BINNE

LENINGS

Foto: JJ Vorster

MIDDESTAD: Enkelwoonstel, R2 250 p.m. 1-slk-woonstel, R2 690 p.m. APPELKOSE: 083 269 3070. Water ingesluit. Skakel 082 464 2575.

BETREKKINGS 3600

1660

6 PURE-BRED HUSKY PUPPIES FOR SALE. 6 weeks old. Contact Ernst 079 917 0892/ 082 957 1734 for picture/ more info.

PIET KASTE

Vir alle tipe ingeboude kaste. 15% AFSLAG Skakel vir Piet 074 207 9779 of Petro 084 581 0043

E-mail: petruscoetzee@ymail.com X1PGCR3D-BN281114

PART-TIME DRIVERS Needed from 17:00. Must work weekends. Start immediately. E-mail 2-page CV to valencia.nadison@gfellas.co.za Unsuccessful applicants will not be contacted individually.

X1PGX5X5-BL041214

ALGEMEEN 3680

1-slk-kamerwoonstel te huur in LHP. R3 200 p.m. Water en ligte ingesluit. Skakel asb. 083 703 1528.

BOEDELKENNISGEWINGS BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE

4201

Alarmstelsel Gratis eerste keer installasie

1 x Premier 412 8-sone (kan tot 16-sone opgradeer word) 2 x Beweging sensors 2 x Deur sensors 2 x Paniek knoppies 1 x Sirene 1 x Transformator Geen jaarlikse lisensie fooie

S It is important to al­ ways keep security ga­ tes and doors locked. Workers might not hear an intruder over the noise of a vacuum cleaner or know that someone has entered the house while they are in the back yard. The alarm system must always be armed when they leave the house, even if only for a few minutes.

S Teach domestic staff how to arm and disarm the alarm sys­ tem; they should ideal­ ly have their own code and password. Have a list of emergency con­ tact numbers – inclu­ ding your cellphone number – stuck on or near the phone. These numbers should also be saved to the cellpho­ ne memory.

122 AM JOUBERT In die boedel van wyle Anna Magdalena Joubert, identiteitsnommer 380225 0013 089, gebore 25 Februarie 1938 van Krygsweg 7, Fleurdal, Bloemfontein 9301, boedelnommer 6051/2013. Kennis geskied hiermee dat die eerste en finale likwidasieen distribusierekening (tensy anders vermeld) in bogenoemde boedel ter insae sal lê ten kantore van die Meester van die Hooggeregshof Bloemfontein en van die Landdros Bloemfontein vir 'n tydperk van een en twintig (21) dae vanaf 28 November 2014. Enslins Vryburg, Posbus 66, Vryburg 8601. Tel. 053 927 2151, faks 086 767 8923, datum 19 November 2014.

S Domestic staff at adjacent and opposite properties should get to know each other and, where possible, walk from and to public transport together. It is also a good idea to ex­ change cellphone numbers so that they can easily alert one another of suspicious people or vehicles.

S Anyone who arrives at the gate or door should not automati­ cally be let inside. If there is any uncertainty about the individual’s identity, ask for proof that they are who they claim to be and while the visitor waits outsi­ de, the domestic wor­ ker should contact their employer or the com­ pany the visitor says they work for.

1655

TROETELDIERE

DOMESTIC STAFF are often home alone for hours a day while the rest of the household is away at work and at school. For this reason it is important to empower them with knowledge to ensure their safety and so they know what to do in an emergency. Even before they get to work, there are pre­ cautions domestic staff can practice to enhan­ ce their safety as they commute. These prac­ tices should extend to the time that they are on duty:

S Clearly state the steps your domestic worker needs to take in the event of an emer­ gency (medical, fire, criminal incident).

wees pro aktief

Kontak: Chris by 082 771 2009. E-pos: chris@nissisec.co.za. Kantoor: 086 102 1918 X1PG0B1W-BN281114

S Discuss any safety concerns or security is­ sues you are aware of with your domestic staff. For more informa­ tion you can visit www.miway.co.za.


BLOEMNAWEEK, VRYDAG 28 NOVEMBER 2014 5

Spoedhobbels nie vir verkeersare in stad bedoel Marietjie Gericke

JAAGDUIWELS maak van Dan Pienaar in Bloemfontein se Albrecht­ en Louw Wepenerstraat resiesbane. Boonop lei die strate na ’n kerk, twee skole en ’n besige sakekompleks en kom ongelukke gereeld voor. Prof. Fief van der Merwe, DA­raadslid, sê hy het gaan uitvind waarom verkeershobbels nie in die strate aangebring mag word nie. Die rede wat senior personeel­ lede van die Mangaung­metro aanvoer, is Albrecht­ en Louw Wepenerstraat word in die amptelike hiërargie van strate in Bloemfontein onderskeidelik as “verkeersaar” en “hoofversamel­ straat” geklassifiseer. Ingevolge die nasionale riglyne vir verkeerskalmering, wat ook deur die munisipaliteit as amptelike beleid aanvaar is, is die aanbring van spoedhobbels

Model setting ramps ablaze

en verhewe voetgangeroorgange in hoërordestrate soos dié ontoelaatbaar en sal die versoek van die wykskomitee nie uit ’n vervoerbeplanningsoogpunt ondersteun kan word nie. Van der Merwe sê hy weet nie hoe, of deur wie, die verhewe voetoorgange in Dealeweg (ook ’n verkeersaar) goedgekeur en/of aangebring is nie, maar hy kan wel sê ook dié “hobbels” voldoen nie aan wetlike vereistes nie en beslis ook nie uit ’n vervoerbeplanningsoogpunt goedgekeur is of sal kan word nie. Van der Merwe sê hy verstaan die subdirektoraat: paaie en stormwater van die metro was blykbaar betrokke by die inwer­ kingstelling van soortgelyke maatreëls in Dealeweg. Die personeellede van dié subdirekto­ raat erken dit was ’n regstreekse opdrag uit die Vrystaatse premier, Ace Magashule, se kantoor.

Benine Cronjé THE Rose City’s newest modelling sensation, who came first at the Supermodel Universe Competition, is taking his modelling career to a whole new level. He is even considering ending his studies for a modelling career. Kyle Koopman (20) is studying Sports Science at the University of the Free State (UFS). Should he decide to pursue a full­time model­ ling career, it will clash with his studies. Koopman discussed the option of ending his studies for a while with his parents. After his modelling career he says he would like to finish his studies. “I feel like this opportunity (full­time modelling) only comes once in a lifetime.” According to him, you’ve got to use the opportunity while it is there. Plenty of opportunities in the modelling world come about after winning an international modelling competition. Modelling is currently his only income. Koopman has now

been modelling for a year and a half. “I was very insecure and struggled to find myself. Anri Powell, director of Ace Models in Bloemfontein, made my modelling career possible.” When Koopman realised what modelling was all about, he then grew into it. “Modelling is not what stereotypes portray, it has taught Kyle me how to be a better person. I learn from it and it helps me mature.” Koopman gets bored easily, but he is dedicated to his career and his parents support him 100%. Accor­ ding to him, “modelling is a lifestyle”. Modelling classes take up to an hour, of which 30 minutes consist of life­skills and the other half hour is ramp work.

Koopman “To model you must walk just like you would walk in a mall. It is important to be yourself.” Koopman has a dietician and he follows a strict eating plan. “It is not bad, it’s not like I just eat salads. The diet does make provision for red meats and chicken. I exercise twice a day: In the mornings I do cardio and in the evenings I lift weights.”

Reis

Breek weg na Golden Gate Jens Friis

Sou jy gaan

BLOEMFONTEINERS breek graag vir ’n naweek weg na Golden Gate, want anders as in die meeste dele van die Vrystaat is hier berge, dit is meestal grasgroen en dit is boonop nie ’n dagrit ver nie. In 1963 het die Suid­ Afrikaanse regering drie plase in Golden Gate gekoop en aan die destydse Nasionale Parkeraad oorhandig om as die Golden Gate­Hoog­ land­ Nasionale Park te bestuur. Mettertyd is verskeie plase bygevoeg en ook tot nasionale park verklaar. Maar ‘n reuse­uitbrei­ ding het enkele jare gelede plaasgevind toe die park se grondgebied verdriedubbel het toe die sogenaamde Qwaqwa­na­ tuurreservaat by die Golden Gate­Hoogland­

S Indien jy ’n draai by die Golden Gate­hotel wil maak, besoek www.san­ parks.org of skakel 058­255­0000. Indien daar nie plek in die hotel is nie, bly oor in die Glen Reenen­ruskamp. S Buiten oorslaap in die hotel is daar heelwat te doen in die omgewing waaronder verskeie staproetes in die park. Die Golden Gate­Hoogland­ Nasionale Park se hoogte wissel tussen 1 800 m en 2 800 m met die hoogste punt Ribbokkop wat 2 828 m hoog is. Die staproetes se moeilikheids­ graad wissel. Onthou om ‘n paar uitgetrapte skoene saam te vat sodat jy nie waterblase kry nie. S Of jy kan die Basotho­ kultuurdorp agter die Phofung­berg by Qwaqwa besoek.

Die Golden Gate­Hoogland­ Nasionale Park is 15 km oos van Clarens. Foto: Jens Friis Nasionale Park ingesluit is. ’n Groot voordeel hiervan is besoekers sal nou veel groter troppe wild kan sien. Die oorspronklike Golden Gate­Hoogland­ Nasionale Park het uit die vallei en die pieke daaromheen

bestaan, terwyl middelpla­ tograsvlaktes nou bykom wat die park aan die noorde­ en oostekant begrens. Dit is op dié middelpla­ tograsvlaktes waar die groot aantal diere veral voorkom.

X1PDKYK9-BN071114

DEON CERONIO Die enigste gehoorsentrum in Brillstraat.

051 447 4070

X1PFPCE2-BN281114

X1PFUC2D-BN281114


6 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 28 NOVEMBER 2014

Fonds gee om vir behoeftiges Madelein Venter

KERSFEES kom vinnig nader en vir party beteken dit gesellige samesyn, Kersbome met stapels geskenke daaronder en kreunende kostafels. Baie mense in ons lesersge­ bied is egter nie so bevoorreg nie en al waarop hulle vanjaar kan hoop, is aalmoese van ander. Volksblad se Ons gee om­fonds (voorheen die Volksblad­Kersfonds) probeer ‘n verskil in behoeftiges se lewe te maak deur in hul mees

basiese behoeftes soos kos en klere te voorsien. Die geld wat uit ’n dorp in ons verspreidingsgebied ontvang word, word in daardie gemeenskap terugge­ ploeg. Daar word veral ‘n beroep op sakeondernemings gedoen om hul hart oop te maak. Ondernemings wat meer as R5 000 skenk, is geregtig op

spesiale erkenning en kan Madelein Venter by 051­404­ 7816 of madelein.ven­ ter@volksblad.com kontak. Individue word ook gevra om hul kinders hierdie feestyd die ware betekenis van Kersfees te leer deur ‘n hand na minderbevoorregtes uit te reik. Lesers kan enige tyd ’n inbetaling doen by Volksblad se kantoor in Nelson Mandela­ rylaan in Bloemfontein, asook by enige van die kantore in Kroonstad, Welkom, Bethle­

hem, Kimberley, Kuruman, Kathu en Upington, asook by Engo se kantoor in Bloemfon­ tein. Bankinbetalings en internet­ betalings kan gemaak word aan: Die Kersfonds, Nedbank­ tjekrekeningnommer: 102 891 9980, takkode 117 134. Voeg jou naam en van of die instansie se naam as verwysing by. Die huidige insamelingstydperk kom einde Maart 2015 tot ‘n einde. Rig navrae aan Madelein Venter by 051­404­7618.

Engo se projek Vir Ons Kinders het Sondag gesluit en die vyf finaliste wat ’n kans staan om ’n splinternuwe Chevrolet Spark Campus van R112 400 te wen sal op 9 Januarie 2015 bekend gemaak word. Die trekkingsgeleentheid is op 23 Ja­ nuarie. Die Cheetahs en Knights – Kersvader en sy elwe – het eergister by drie kinderhuise in Bloemfontein besoek afgelê om Kersgeskenke uit te deel. By House Gardenia was JP Smith (links) en Flippie van der Berg besonder opgewon­ de toe hulle hul geskenke oopgemaak het.

Cheetahs by akademie gekweek Ruan Bruwer

X1PH1AT9-BN281114

EEN van die eerste stappe in Rory Duncan, hoof van professionele rugby by die Vrystaat­Cheetahs, se nuwe rugbystrategie, was om ’n doeltreffende rugby­akademie te begin. Dit word binnekort ’n werklikheid wan­ neer 56 spelers hulle in Januarie hiervoor aanmeld. Die nuwe akademie gaan deur MJ Smith, breier van die Vrystaatse o.21­span, bestuur word. Smith het in 117 wedstryde vir die Wit Tornado uitgedraf en is welbekend met die Vrystaatse strukture. Die akademie se doel is onder meer om dit vir spelers makliker te maak om die oorgang van o.19­ na o.21­vlak en van o.21­ na senior vlak te maak. “Spelers gaan geïdentifiseer en vir die rugbyakademie gekontrakteer word. Dit is lekker om te kan sê die meeste spelers kom van Bloemfontein. “Spelers is reeds vir 2015 vasgemaak en dit is lekker om te sê daar is ’n klomp baie belowende jong spelers wat volgende jaar op 15 Januarie inval,” het Smith, ’n veelsydi­ ge agterspeler in sy speeldae, eergisteraand op ’n nuuskonferensie van Vrystaat­Rugby gesê. Die 56 spelers sal bestaan uit 19 o.19­spe­ lers, 29 o.20­spelers en 8 spelers op o.21­vlak. Die Grant Khomo­week, Cravenweek en Wildeklawer­Superskole­toernooi sal die vernaamste toernooie vir talent­identifisering wees. Smith het daarop gewys dat die spelers nie as ’n span gaan oefen nie, maar dat dit eerder individuele, spesifieke vaardigheids­ oefensessies gaan wees. Spelers sal soggens voor klas oefeninge bywoon. Saam met Smith en Duncan sal Joe Beukes en Izak van der Westhuizen die voorspelers onder hande neem, terwyl Sino Ganto na die agterspelers sal omsien. Franco Smith, Skillie Bester, Daan Human, André Tredoux en Braam van Straten sal op spesifieke vaardighede fokus. “Die spelers sal almal mentors hê, dit is iets wat in my speeldae ontbreek het. Die mentors sal uit oudspelers, sakelui en huidige Cheetah­spelers bestaan. “Ek is oortuig die akademie sal help om die deurvloei van spelers na professionele vlak te bespoedig. “Dit is boonop ’n goeie geleentheid om swart spelers deur te bring en te ontwik­ kel. “Ons wil eindelik spelers kweek wat in die toekoms vir die Cheetahs sal speel. Die afrigters gaan almal dieselfde visie hê. “Ons wil die spelers by die akademie wegstuur as beter mense met ’n visie en die nodige lewensvaardighede,” het Smith verduidelik. Duncan het bygevoeg te veel spelers raak ná o.21­vlak verlore. “Ons moet daardie spelers behou in plaas daarvan om hulle te verloor en dan weer terug te koop.”


BLOEMNAWEEK, VRYDAG 28 NOVEMBER 2014 7

Leerkragte spog met snorre ten bate van kankerbewusmaking

Die Laerskool Pres. Brand se manspersoneel het Kansa ondersteun deur hul snorre vir die Movember­veldtog te groei. Hulle is van links Louis Nel, Xander Fenwick, Jasper Herbst, Pieter Potgieter, Louis Smith, Jakes van Wyk en Jandre Nieu­ woudt.

TESTIMONY

Mr and Mrs Thabo My last resort to bring back my lost lover.

Wireless internet • ADSL VOIP PABX systems • Hosting T: 087 820 0688

’n Oud­leerling van die Hoërskool Sentraal, Bo­ nolo Kgaile, het ’n eerbewys vir uitstaande pres­ tasie van die Trinity­kollege in Londen ontvang. Kgaile, wat verlede jaar in matriek was, het hierdie eerbewys ontvang as die beste aan­ spraakmaker in Suidelike Afrika op die kollege se eksterne musiekeksamens. Die eksamens strek van Oktober 2013 tot September 2014. Kgaile het verlede jaar die Trinity­gr. 7­viool­ek­ samen met 97% geslaag.

E: admin@airtelecom.co.za www.airtelecom.co.za X1PH35NM-BN281114

Me and my wife Bridget had given up after losing my job and struggling to keep up with my car and house payment. I had to change schools for my children from private schools to government schools because financially we were not stable anymore, but thanks to my in-law who gave me this woman of God's number, she helped me to turn my life around financially by giving me a magic ring which brought back hope into my life. It cost me only R800 and for the first time in my life I went into a casino with my wife and we used our magic to hit a jackpot. Now my house and car are paid off and my children are back in private schools - now life is so wonderful, so in case you are looking for the best healer, please look no more.

Just CALL MAMA DAVID 076 775 6020. She can also help men with sexual enlargement to all sizes. Visit her in Bayswater next to Spar.

X1PH081R-BN281114

Laaste S. ZHAKI’S 1-DA 1-DAY PRAYER Y SPECIAL PRA YER vraestel “CHANGED OUR LIVES” DIE laaste matriek­ vraestel word vandag geskryf waarna ’n bietjie meer as ’n maand se naelskou op matrieks wag. Matrikulante wat vanjaar die nasionale seniorsertifikaat­eksa­ men afgelê het, sal op 6 Januarie hoor of hulle geslaag het. Daar sal vanjaar die eerste keer ’n “toleransiekoers” vir nasieners wees. Nasieners se eerste tien antwoordstelle sal gemodereer word.

Mr. P Hendrikson bought this lovely house 3- months after attending S. Zhaki's 1-day special prayer.

N. Marelette was single, but found a new husband who married her within 2-months after S. Zhaki had prayed for her.

Mrs. K Gumede had no job, but after attending S. Zhaki's special prayer meeting in Bloem-CBD, I got this new permanent job a few weeks back.

I met this powerful man S. Zhaki on a T.V. program Before I had suffered for years and tried many people for help but all failed. I could not believe it when he showed me my enemies in form of a dream and whatever they were doing to pull me down. Every single detail he showed me about my enemies in the form of a dream and whatever they were doing to pull me down. S. Zhaki accurately read my fortune and told me all problems without me speaking a single word to him. Within 6 days after his prayers, my husband left his girlfriend and came back to me plus my enemies approached me and confessed the bad things they did to me. Even though other have failed to deliver to your expectations, this may be your last chance to breakthrough no matter what problem you're facing ! Consultaion Fee: R100.

4 APPOINTMENTS: CELL: 078 716 9194 BLOEMFONTEIN CBD

Prof. Kintu

Made my enemies come and confess to me… Several years of unhappiness in my marriage lead to loneliness and continued crying. After hearing testimonials about Professor Kintu on the radio, in newspapers and my old friend's son he had saved from drugs and alcohol abuse, I decided to visit him . For only R100 Professor Kinthu read my fortune accurately and told me about my past life and my marriage. In a dish of water with a mirror he showed me the face of my enemies as well as my husband's girlfriend. He performed a special prayer and gave me powerful love crystals - a special one to use at my workplace and for my business success. Unbelievable! In one week my enemies approached me and confessed bad things they did to us and my husband left his girlfriend and came back to me. Over the years I tried healers and priests but they all failed. Professor Kintu, there's no other way to say thank you but to tell others about you.

Health problems, financial crisis or bad luck. For appointment contact 073 261 9358. Total privacy and confidentiality guaranteed, with secure parking in Bloemfontein. X1PH084W-BN281114

X1PH36CH-BN281114

large variety of CHRISTMAS decorations, lights and gift accessories

adult + kids umbrellas

electric cigarettes & accessories

Shop 5A, Showgate Shopping Centre Cell: 072 475 5867

Retail retail & & Wholesale Wholesale

Toys Cellphone accessories Stickers Educational toys Beauty accessories Loom band kits, tools &

Party accessories Fireworks Hubbly Bubbly’s Stationary, and much more accessories

plastic swimming pools & accessories

GREAT CHRISTMAS GIFTS FOR BOYS & GIRLS ! X1PH34AW-BN281114


15 Barnesstreet, Westdene Bloemfontein

DEON CERONIO

Tel. 051 412 6349 Sel. 082 266 7308

Hearing aids

Reg. no. NCRDC433

• KRY JY DREIGBRIEWE EN TELEFOONOPROEPE? • HET JY SLAAPLOOSHEID OOR JOU SKULD? • IS JOU SKULD NET TE VEEL OM TE HANTEER?

21 Brill Street

GEKWALIFISEERDE PERSONEEL MET 20 JAAR REGS EN BANKWESE ONDERVINDING

051 447 4070

ONS KAN OOK HELP MET BESIGHEIDSVERWANTE PROBLEME.

X1PEAR34-BN281114

X1PGPK6D-BN281114

VS-rugby by kruispad – Verster Ruan Bruwer EEN van sy moeilikste jare in Vrystaatrugby. Só het Harold Verster, besturende direkteur van die Cheetahs­maat­ skappy, eergisteraand in ’n openlike gesprek aan die media erken. Hy het onder meer na die kwessie rondom Adriaan Strauss verwys wat baie emosie onder ondersteuners veroorsaak het toe die maatskappy nie tot die klousule wou instem waarop Strauss aange­ dring het nie. Strauss het gevolglik nie sy kontrak hernu nie. Die Cheetahs se sukkeljaar op die veld (tweede laaste in die Superrug­ by­reeks) en vyfde in die Curriebeker het sake vir die bestuur van die Cheetahs geensins vergemaklik nie. “Die onderhandelinge met Adriaan was ’n moeilike een. Ons het hom aangebied wat ons kon. Hy het dit eindelik aanvaar, maar toe op ’n lys van klousules aange­ dring. Dit was net te moeilik om te aanvaar. “Daar was ’n verkeerde persepsie dat hy wou hê daar moes op bestuursvlak ingegryp word. Hy wou

Japan in Bfn JAPAN kan in die na­ bye toekoms die Rose­ stad “binneval”. Dit is as planne om die rugbyspanne van die Cheetahs en Toyo­ ta Verblitz in ’n vriend­ skaplike wedstryd te laat kragte meet, wel later gestalte kry. Die Cheetahs­afrig­ ter, Naka Drotské, het bevestig dat planne vir ’n vriendskaplike wedstryd, soortgelyk aan die een wat die Stormers teen die Sa­ racens in Londen ge­ speel het, tussen hier­ die twee spanne op die tafel is. Drotské was on­ langs in Japan.

Rory Duncan (links), hoof van professionele rugby by die Cheetahs, en Harold Verster, besturende direkteur van die Cheetahs­maatskappy, Woensdag op ’n nuuskonferensie. Foto: Benine Cronjé hê ’n konsultant moet die span en die spankultuur ondersoek,” het Verster gesê. “Ons het iemand gehad wat ’n klimaatstudie gedoen het en daardie verslag is voor die Strauss­ kwessie ontvang. “Ons het ingestem om konsultan­ te te kry, maar ons kon dit nie in sy kontrak inbou nie. Dit was ’n besluit deur die direksie. “Ons kon ook nie hierop uitbrei

of kommentaar lewer nie, want dit is vertroulik. Maar Adriaan se agent kon. “Onthou, daar is ’n standaardspe­ lerskontrak tussen spelers en ’n unie wat net op geringe plekke van mekaar verskil. “Spelers kan nie self ekstra klousules inbring nie. “Ek wens ek kon die hele storie vertel en meer openlik hieroor wees, maar ek berus by die direksie

Things in my life went from good to worse in a very short time. My love live, financial problems jealousy, my husband’s family were all against me. Luckily I came across Sonia through a friend. She helped me and showed me my enemies through a mirror for only R200. She did miracles in my life. She told me all my problems without mentioning anything to her. She showed me the people who worked hard to see me suffering some of which were my friends and relatives. She performed a special prayer, washed away my bad luck and cleansed my home. Gave me a love potion with a ring for my financial problems in less than five days, my husband was always by my side and my enemies confessed and asked for forgiveness. Come and visit me at Bayswater.

For appointments please call Mama Marria 072 417 4249. Visit –www.specialspells.co.za

X1PH07M9-BN281114

se besluit. “Die persepsie was dat Vrystaat­ rugby gemeen met Adriaan was. Ons het baie houe hieroor gevat. Nou moet ons die Cheetahs se beeld weer opbou, ’n beeld wat een van die gewildste in wêreldrug­ by is. “Ons is nou by ’n kruispad,” het Verster gesê. Daardie kruispad is ’n nuwe rugbystrategie, gelei deur Rory

Duncan, die hoof van professionele rugby by die Cheetahs. Duncan kon nie te veel daaroor uitwei nie, aangesien dit eers gisteraand goedgekeur sou word. Hy is wel oortuig die bloudruk sal goed vir Vrystaatrugby wees. “Daar kom heelwat veranderinge, veral hoe dinge voortaan gedoen gaan word. Een daarvan is ons rugby­akademie, wat lank ’n proses in wording was (sien berig op bl. 6). “Ek is baie opgewonde en passievol oor Vrystaatrugby, ek belowe die strategie is die regte pad om te loop.” Een aspek wat die strategie behels, is hoe om spelers in die provinsie te hou. “Dit kom al sedert my tyd hier as speler in 2005 dat die Vrystaat nie sy spelers kan behou nie. Daar was tot nou nooit ’n behoorlike strategie in plek om dit te oorkom nie.” Volgens Verster is daar ’n tydlyn om die strategie se vordering te meet. “Ons is baie opgewonde oor Rory se rugbystrategie. “In 2016 sal gesien kan word hoe dié strategie begin vrugte afwerp.”

Grootste verskeidenheid onder een dak!

SPESIALE AANBIEDINGE

VERSKILLENDE LAP VANAF

R5 'N METER Termes en voorwaardes geld

- Harbedashery - Bruidsafdeling - Gordynlokaal X1PH08B5-BN281114

- Kledingstof - Wol X1PH341H-BN281114


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.