Tel. 0514047600
| Vrydag 12 Desember 2014
| www.bloemnuus.co.za
GRATIS
Groot pryse
Foto is die wenner
Skryf en wen slypskool met Deon Meyer 3
Stemmery
DA sien dié uitspraak as ’n oorwinning
Dié foto van Chadé Niemann en Wian van der Merwe (Sentraal) is deur die beoordelaars en meer as 2 000 lesers as Bloemnuus se Matriekafskeidfoto van die Jaar aangewys. Kyk op bladsy 2 watter foto’s het tweede en derde geëindig uit die honderde wat ontvang is.
6
Ryk donates gold to Grey
Madiba looks at the Olympic gold medal of Ryk Neethling.
A DECADE after a record breaking three minutes and 13 seconds were etched in sporting history as four South African swimmers claimed victory at the 2004 Olympic Games – Ryk Neethling, who swam the final length of the 4 x 100 m relay, has made the astonishing decision to donate his Olympic gold medal. This gesture is believed to be the first of its kind by a South African, and known international Olympian. As a form of giving back to the institution that contribu ted much to who he is today – a swimming victor turned successful businessman; Ryk will be handing over the
Burgundy Access
Our Business will close on 19 December 2014 and open on Monday 05 January 2015. VAT NO: 4700196977 REG. NO: IT 112801 Merry Christmas 19 Van Heerden Rd., Willows, Bloemfontein and a prosperous Tel. 051 522 1874 • Tel/Fax: 051 522 2174 • Cell: 082 413 5873 2015!
Fax: 086 503 0938 • E-mail: burgundy@polka.co.za • Web: http://burgundyaccess.co.za
medal to his alma mater, Grey College in Bloemfontein at a ceremony in February next year. Comments Ryk Neethling: “My greatest hope is that the medal will encourage young, aspiring sportspeople to go after their dreams and to achieve what may seem impossible to them.” To Ryk, the medal is more than just a valuable object; it’s a symbol of a lifechan ging moment, years of determination, hard work and sacrifice. He realised that, rather than keeping it in a safe for no eye to see; visibly displayed, it has the potential to inspire. What better place for this memento to encoura
ge the development of future champions than the very place that nurtured the champion in Ryk? “It’s not easy to let go of something that represents a meaningful chapter of my life; but in a sense, the medal and what it stands for, has worked for me by opening doors and now I feel it’s the right time to let the medal work for others by inspiring them to pursue similar experiences in their own lives.” Grey College is renowned for its sporting excellence and is thus, even more so, a fitting choice of institution at which to house the medal. Comments Deon Scheepers,
• WHEELCHAIR SALES AND REPAIRS • POWER WHEELCHAIRS AND SCOOTERS • WALKING AIDS • ADULT AND BABY DIAPERS • RENTAL OF WHEELCHAIRS, WALKING AIDS AND HOSPITAL BEDS
headmaster at Grey College: “Ryk is known for his modesty and commitment towards Grey College. The fact that he is prepared to donate his Olympic gold medal – the first and only Olympic gold medal ever won by an Old Grey – to his alma mater, bears testimony to his loyalty towards and respect for the school. He is a true inspira tion to the school and Grey College community, and his gold medal will find a special place in the Grey Museum for future generations to appreci ate.” The full story can be read in the eighth issue of the Val de Vie Magazine, available at Exclusive Books.
• PRESSURE RELIEF CUSHIONS AND MATTRESSES • GRAB RAILS • COMMODES, BATH AND SHOWER AIDS • LIGASANO WOUND PRODUCTS • HOMECARE PRODUCTS X1PJVXE1-BN121214
Kom doen jou Kersfeesinkopies by Fleurdal Mall. Maandag 15 Desember . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 08:00 - 19:00 Dinsdag 16 Desember . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 08:00 - 17:00 Woensdag 17 Desember . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 08:00 - 19:00 Donderdag 18 Desember . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 08:00 - 19:00 Vrydag 19 Desember . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 08:00 - 19:00 Saterdag 20 Desember . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 08:00 - 19:00 Sondag 21 Desember . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 08:00 - 17:00 Maandag 22 Desember . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 08:00 - 19:00 Dinsdag 23 Desember . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 08:00 - 19:00 Woensdag 24 Desember . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 08:00 - 19:00 Donderdag 25 Desember . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . Gesluit Vrydag 26 Desember . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 08:00 - 17:00 Donderdag 1 Januarie 2015 . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 08:00 - 17:00
Vereenigingrylaan, Fleurdal, Bloemfontein
051 522 8141 • www.fleurdalmall.co.za Koördinate: 29°15’ 79.7” S, 26°18’ 94.8” E
X1PJ9455-BN121214
2 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 12 DESEMBER 2014
Dagboek VRYDAG 12 DESEMBER S Saarkie (vrouerockband) om 20:00 in Aasvoëlklub. R50. S Binnelanders: Michelle makes a shocking decision about her health, while Zieg is unable to communicate the impending danger. Naomi is caught out at the nurse’s station, and Morné’s pleas fall on deaf ears. At and Jenny decide to work together, while Jana’s news doesn’t get the response from At that she had hoped on. S Mimosa Mall is tot 20:00 oop. Bel 0514446914. SATERDAG 13 DESEMBER S Raoul and Black Friday om 20:00 in Aasvoëlklub. ’n Kaartjie kos R70. MAANDAG 15 DESEMBER S Mwah! om 20:00 in Aasvoëlklub. R100.
TREK BAIE STEMME: Dié foto (links) van Mienke van Rooyen en Bernard Britz (Fichardtpark) het die tweede meeste stemme getrek in Bloemnuus se Matriekafskeidfoto van die Jaar-kompetisie. In die derde plek is Keldan Roberts en Kornisha van Staden (regs, Sentraal).
Terreur tref op eie bodem DIE Bloemfonteiner Pierre Korkie se lyk het vandeesweek in SuidAfrika aangekom nadat hy in Jemen aangehou en doodgeskiet is. Erika Gibson skryf hoe terreur vanjaar wêreldwyd aansienlik toegeneem het. SuidAfrikaners het lanklaas terreuraanvalle deur godsdienstige ekstremiste so intens soos vanjaar beleef met ’n Talibanaanval wat ’n SuidAfrikaanse pa en sy twee tienerkinders in Afganistan geëis het, sowel as die dood van Pierre Korkie. Die twee voorvalle het boonop slegs ’n week uitmekaar gebeur, wat volgens terreurkenners beklem toon dat dié vorm van onkonvensio nele oorlogvoering nie onderskei tussen ras, geslag of land nie. In Kaboel, Afganistan, het Werner Groenewald en sy kinders, Rodé
(15) en JeanPierre (17), omgekom in wat blykbaar ’n goedbeplande aanval was op die huis waarin hulle reeds sedert 2002 woon. Slegs ’n week later is Korkie, die Bloemfonteinse onderwyser wat reeds nagenoeg 18 maande deur AlKaïdaterroriste in Jemen aange hou is, doodgeskiet in ’n mislukte bevrydingspoging deur die Ameri kaanse spesiale magte. Sy vrou, Yolandé, is destyds saam met hom gevange geneem, maar in Januarie vanjaar vrygelaat. SuidAfrika was “gelukkig” om tot dusver nie deur terreuraanvalle soos elders op die vasteland en die wêreld geteister te word nie. Met duisende SuidAfrikaners wat egter in konfliklande in die Midde Ooste en in Afrika werk, is hulle noodwendig deel van die sagte teikens wat in terreurgroepe, soos
die Islamitiese Staat (IS), se visier beland – soos die Korkies en die Groenewalds eerstehands beleef het. Prof. Hussain Solomon, kenner van terreurgroepe in Afrika aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), het lank reeds gemaan dat Suid Afrika ’n valse sin van veiligheid teen terreuraanvalle het. Boko Haram in Nigerië, AlSja baab in Somalië en in Kenia en die IS, waarvan die tentakels met rasse skrede dié van AlKaïda oor lands en vastelandsgrense heen begin oorskry, funksioneer juis in selle. Met die honderdduisende Nigeriese en Somaliese vlugtelinge in SuidAfrika moet noodwendig aanvaar word hulle het met van die terroriste kontak. Volgens Solomon kan ’n xenofo biese aanval op van dié vlugtelinge ’n vonk in die kruitvat laat beland
wat katastrofiese gevolge vir die land kan inhou. Terreurbarometers vir vanjaar is nog nie beskikbaar nie, maar volgens kenners kan aanvaar word verlede jaar se neigings is nie net geëwenaar nie, maar het selfs toegeneem. Volgens die jongste statistieke van die Global Peaceindeks van terreur deur die Instituut vir Ekonomie en Vrede (Vision of Humanity) in Brittanje wat verlede maand uitgereik is, was daar verlede jaar ’n 44%toename in die getal terreuraanvalle vergeleke met die vorige jaar. Meer as 80% van dié voorvalle het in net vyf lande voorgekom: Irak, Afganistan, Pakistan, Nigerië en Sirië. Die IS is veel radikaler as AlKaïda en ondersteuningselle vir dié groep neem drasties toe.
DINSDAG 16 DESEMBER S Versoeningsdag. Openbare vakansiedag. S Dankbaargeloftefees om 09:00 by die Nasionale Vrouemonument. Die feesrede sal deur prof. Andries Raath gebring word. Dit sal deur ’n vlaghysing en kranslegging deur Die Voortrekkers en ’n biduur om 07:30 deur ds. Schalk Strauss by die Dam van Trane (agter die Bybel huis) voorafgegaan word. Navrae: Willie Engelbrecht, 0827281489. S Bloemfonteinveerpyltjieklub se weeklikse kluboefening om 19:00 by The Old Shute, Longstraat 1, Hilton. Almal is welkom. Carien Els, 072992 3199. S Pensioner’s day every Tuesday at Makro. Eileen Ndewere, 0511011000. S Beukes en Delaney (BoereIrishBlues). Bierpraatjie en proe om 20:00 in die Aasvoëlklub. R40. WOENSDAG 17 DESEMBER S Channukah (1st Day, Jewish). S Karaoke om 20:00 in Oolong Lounge. SONDAG 21 DESEMBER S Langste dag van die jaar. S Die Nasionale Museum, Aliwalstraat 36, is Sondae van 12:00 tot 17:00 oop. Bel 0514479609. MAANDAG 22 DESEMBER S Donkermaan.
Saam in geloof, vrede en voorspoed! u ’n s n e w s lu Die VF P rsfees en ’n e Ke d n ë e s toe. e 5 g 1 0 2 e g edi voorspo
SAAM IS ONS STERKER 051 407 1104 E-pos: vrystaat@vfplus.org.za
VF Plus Vrystaat Wetgewerkantoor: V.l.n.r: Daleen Steyn, Tammy Breedt, Wouter Wessels (LPW), Inalia Louw, Johan Powell X1PJ9CHX-BN121214
Ontsluit skryftalent SLUIMERENDE skryftalent kan die vakansie ontsluit word om nou reeds inskrywings vir die jaarlikse wedstryd van die Bloemfon teinse Skrywersvereniging (BSV) gereed te kry. Altesaam R15 000 prysgeld is op die spel, asook ’n gratis slypskool met die bekroonde spanningskrywer Deon Meyer as aanbieder. Die afdelings vir deelname is junior leerlinge (gr. 8 en gr. 9) en senior (gr. 10 tot gr. 12), ope afdelings vir ongepubliseer de skrywers en gepubliseerde skrywers, en poësie vir leerlinge en volwassenes. Die eerste en tweede pryse is R1 400 en R800, behalwe in die junior afdeling vir leerlinge waarin die wenners R1 200 en R700 ontvang. Wenners het ook die vreugde dat hul inskrywings in die bundel Inkvars opge neem sal word. Alle inskrywings moet in Afrikaans wees in die vorm van ’n kortverhaal, kortkortver haal, skets of vertelling, essay of ’n gedig. Die sluitingsdatum is 11 Mei en die uitslag sal teen 16 Junie bekend wees. Die slypskool word op 22 Augustus aangebied. Stuur inskrywings na Skrywers 2015, p.a. Naln (aandag: Corlietha Swart), Privaatsak X20543, Bloemfontein 9300. Navrae: Lelani Fourie by 0733883377, Ronelle Meyer by 0824113963 of bloemsv@gmail.com. Die fakulteit geesteswetenskappe van die Universiteit van die Vrystaat is die borg.
Altesaam R15 000 se prysgeld is op die spel, asook ’n gratis slypskool met die bekroonde spanningskrywer Deon Meyer as aanbieder.
‘Romkom’ maak ’n Franse draai EERS het die rolprentateljee Hartiwood Films in die Hartbees poortdamomgewing die musiek prent Liefling gemaak wat ’n minirukwind die Afrikaanse rolprent bedryf deur gestuur het. Dié prent, met Lika Berning en Bobby van Jaarsveld en ou Afrikaan se treffers uit die 1970’s, het in 2010 R10 miljoen by die loket geïn – ’n rekordbedrag vir Afrikaanse
rolprente. Toe volg Pretville, die prettige opskop wat in die 1950’s afspeel met Steve Hofmeyr as ’n kuifkop met ’n houding. Nou kan kykers hulle regskuif vir die ateljee se derde rolprent, die romantiese komedie French Toast, met Berning in die hoofrol en wat in die Boland en Parys (Frankryk, nie die Vrystaat nie) afspeel.
Dit handel oor ’n jong vrou wat ná haar ma se dood op ’n raaisel agtige poskaart in haar ma se klerekas afkom. Met net die poskaart en haar ma se hangertjie reis sy na Parys om antwoorde te kry, maar krap net meer raaisels oop en raak boonop verlief. Die rolprent begin in April volgende jaar draai. – Laetitia Pople
BLOEMNAWEEK, VRYDAG 12 DESEMBER 2014 3
DOV VIER EINDE VAN 2014: Die direkteur van openbare vervolging (DOV) in die Vrystaat het sy jaareindgeselligheid in The Terrace-restaurant by die Oliewenhuis-kunsmuseum gehou. Van links is Ems en adv. Johan Roothman en Nelri en adv. Francois Pienaar. Foto: Mlungisi Louw
SLAGHUIS / BUTCHERY Tel. Tel. 051 051 421 421 0802/3 0802/3 GAAR ETES NOU OOK BESKIKBAAR Game-sentrum Game-sentrum Bloemfontein Bloemfontein
Kom na ons vir die beste pryse en diens Pensioenarisse kry Woensdae spesiale afslag (karkasse uitgesluit) SAMBA en kredietkaarte welkom
Geroosterde Eisbein ..............................................R4,28/100g Geroosterde varklendeskyf .................................R10,47/100g Beesvleisfrikkadelle ...............................................R3,38/100g Geroosterde ¼ hoender ........................................R4,46/100g Beeskookvleis .........................................................R7,18/100g Geroosterde varknek ..............................................R8,58/100g Geroosterde 'Spare Ribs' .......................................R7,03/100g X1PJ9BQW-BN121214
X1PJH871-BN121214
Waarde vir geld in elke vertrek Verkrygbaar in verskeie kleure
Alle enhede gewilde e ar! beskikba
k U kan oop o o k e r bê
E-pos u adres na lottersbloem@iburst.co.za vir ’n volledige katalogus.
Fleurdal Winkelsentrum Winkel 41. Tel. 051 522 9095
Pine Furniture
Bloemfontein
www.lotterspine.com • lottersbloem@iburst.co.za
Ons wens al ons kliënte ‘n geseënde Kersfees en ‘n voorspoedige 2015! Dankie vir u ondersteuning gedurende die jaar. X1PJRG2R-BN121214
4 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 12 DESEMBER 2014 REIS
Indien jy voor 1972 van Bloemfontein na Kaapstad gery het, sou jy deur Waterkloof gery het. Dit was die laaste nedersetting in die Vrystaat voordat jy die Oranjerivier na Colesberg sou oorsteek.
Die spookdorp Waterkloof DIE Suid-Vrystaatse nedersetting Waterkloof het oor die jare heen tot ’n spookdorpie gekwyn. Daarom is hier al telkens ’n amptelike spookjagtog met die Witblitsfees gehou. Maar volgens oorlewering het bonatuurlike dinge hier gebeur selfs in die dae toe Waterkloof vooruit gegaan het, het ’n inwoner, wyle tant Hester van Kopenhagen, graag vertel. JENS FRIIS onthou. WATERKLOOF. Langs die tweespoorstraatjie, naaste aan die spruit waarna Waterkloof genoem is, staan ’n ry kerkhofsipresse. Dit is op dié erf waarop oom Herklaas en tant Hannie Boshof eens ’n huis gehuur het. Dié egpaar was bywoners en moes destyds dorp toe trek toe oom Herklaas te oud geword het om te boer en die baas van die plaas gesê het hy moet sy ry kry. Die bejaarde Boshofs, soos die meeste Waterklofers, het dit nie breed gehad nie en het ’n bestaansboerderytjie bedryf. Soms het die koue nie gewyk nie en die bloeisels aan hul vrugtebome het een jaar selfs begin November doodgeryp. Sulke somers was daar nie albertas of granate op hul tafels nie en was die kos maar effentjies. Ook tant Hannie se sywurms het in sulke maer jare gevrek – weens die onverwagse ryp was daar nie moerbeiblare wat sy die wurms kon voer nie. Haar suster in Port Elizabeth sou dan vir haar per pos eiertjies aanstuur vir ’n volgende seisoen se weerprobeer. Maar al het die sywurms gevrek en die vrugtebloeisels doodgeryp, kon die Boshofs altyd op hul hoenders staatmaak. Hul dosyn voorslaghenne het van die plaas saamgekom toe hulle hierheen getrek het. Die egpaar het goed op die dorp aange
Die meeste Waterklofers het destyds ’n bestaansboerdery bedryf. pas, maar op een windstil somersnag het dinge vir altyd verander. Kort ná middernag het ’n vreeslike gekraai in die hoenderhok losgebreek. Oom Herklaas het ’n sug gegee, want die rumatiek het hom opgekeil en vir opstaan was hy min lus. Maar tant Hannie het haar japon aange pluk en hy moes geweer en al agterna. Haar henne was haar trots en ’n ondier mog hulle nie afmaai nie. Tant Hannie is met ’n paraffienlamp ál om die draadhoenderhok wat met riete bedek was, maar alles het pluis gelyk en die twee grysaards het gaan lê.
Foto’s: Jens Friis
Maar van slaap, was daar nie sprake nie. Die henne het tot hanekraai bly kekkel. Teen dagbreek het ’n poegaai oom Herklaas die Statebybel oopgevou en hulle het boeke gevat. Kort hierna sou die hoenders bedaar en jy sou sweer niks het hulle ooit gehinder nie, want bedags en in die vooraand was alles dooddollies op die Boshofs se werf. Maar rondom middernag het die gekekkel klokslag wéér uitgebreek. Van die min slaap was die egpaar later beneuk met mekaar. Boonop het die hoenders skaars gelê. Uit radeloosheid het oom Herklaas sy kleinkind een ganse nag by die hoenderhok laat waak, maar ook dié kindskind kon nie
agter die kap van die byl kom nie. Enkele weke later het die rietdak van die hoenderhok op onverklaarbare wyse aan die brand geslaan. Binne sekondes het die vlamme alles verteer en die henne verkool. Nugter weet hoe, maar ’n donskleine kuiken het wonderbaarlik uit die hok ontsnap en bedremmeld buite rondgedwaal. Die brand was ’n groot terugslag vir die Boshofs, maar minstens kon hulle nou weer slaap. Boonop het die kuikentjie mettertyd ’n hen geword en sy het omtrent nét dubbeldoor eiers gelê. Só ’n enkele eier was groot genoeg dat tant Hannie soggens vir hulle twee roereier daarvan kon maak. Dag en datum ’n jaar voor tant Hannie se sterwensdag het die towerhen haar laaste asem uitgeblaas – ’n geelslang het die hennetjie in die groentetuin gepik. Die dominee se teksvers op tant Hannie se begrafnis was uit Openbaring 16:1516: Julle is natuurlik onseker wanneer die dag presies is. Luister wat sê God: “Wees wakker. My koms sal wees soos ’n dief s’n – as mense dit nie verwag nie. Die mense wat wakker en gereed is, sal gelukkig wees. Hulle sal te bly wees dat hulle vir My gewag het. Hulle sal nie rooi in die gesig en skaam uit die bed hoef op te spring, omdat hulle nie reg was nie”. Die herder het getroos dat tant Hannie van Waterkloof, ’n oase in die Karoo, verhuis het na ’n nóg beter plek – die hemel. Maar oor die rede vir die gekekkel en die brand het die herder geswyg. Ook vir hom was dit soos om met ’n spieël in ’n raaisel te kyk. Vir aardse siele is die antwoord op dinge soos dié selde beskore.
Wie weet wat? 1. Die registrasienommers van nuwe motors in die Vrystaat begin tans met die letter . . . ? A. A B. F C. M 2. Wanneer jy wes in Lucas Steynstraat in Bloemfontein ry, word dit . . . ? A. Frans Kleynhans B. Dan Pienaar C. Nelson Mandela 3. Watter dorp sal jy eerste uit Bloemfontein kry wan neer jy na OosLonden ry? A. Edenburg B. Reddersburg C. Dewetsdorp 4. Wat is die naaste buite landse hoofstad aan Bloem fontein? A. Maputo B. Maseru C. Mbabane 5. Wat is die naaste ander provinsiale hoofstad aan Bloemfontein? A. Polokwane B. Kimberley C. Johannesburg
plaas waarop pres. C.R. Swart buite Brandfort gewoon het? A. De Aap B. Rietfontein C. Kwaggasfontein 8. Wat is die naam van Greykollege (primêr) se skoolhoof wat aan die einde van die jaar aftree? A. Jan Ackerman B. Lindsay Mould C. Stef de Jager 9. Watter laerskool staan ook as Tjokkies bekend? A. Universitas B. Willem Postma C. Greykollege (primêr) 10. Watter dorp waarin Bloemnuus versprei word se registrasienommer was vroeër “OEB”? A. Trompsburg B. Edenburg C. Bethulie 11. Langs watter straat is die appèlhof? A. Nelson Mandela B. Wynand Mouton C. Pres. Brand
6. Watter Bloemfonteiner het onlangs sy eerste rugbytoets op RSG uitgesaai? A. Stephan Cloete B. Johan Brits C. Dawid de Lange
12. In watter jaar het Bloemfontein die geregtelike hoofstad van SuidAfrika geword? A. 1899 B. 1961 C. 1910
7. Wat is die naam van die
13. Langs watter straat is die
BLOEMNAWEEK, VRYDAG 12 DESEMBER 2014 5
Freshfordhuismuseum? A. Tweede Laan B. Wynand Mouton C. Kellnerstraat 14. Watter pad lei jou van Bloemfontein na Maseru? A. N1 B. N4 C. N8 15. Wat is die grootste dorp langs die N1 tussen Bloem fontein en die Vaalrivier? A. Winburg B. Ventersburg C. Kroonstad 16. Waarna verwys die “oranje” in OranjeVrystaat? A. Die kleur van die sonsondergange in dié provinsie B. Lemoene C. Die koniniklike Holland se Huis van Oranje ANTWOORDE 1. B – F 2. A – Frans Kleynhans 3. B – Reddersburg 4. B – Maseru 5. B – Kimberley 6. A – Stephan Cloete 7. A – De Aap 8. B – Lindsay Mould 9. A – Universitas 10. A – Trompsburg 11. C – Pres. Brand 12. C – 1910 13. C – Kellner 14. C – N8 15. C – Kroonstad 16. C – Huis van Oranje
Langs watter straat in Bloemfontein is die appèlhof?
Foto: Jens Friis
Te veel skuld? Skuldbeslaglegging (‘garnishee orders’) afgetrek van jou salaris? Ons kan dit stop.
* Moenie dat jou krediteure jou meer lastig val nie. * Moet niks verloor omdat jy agterstallig geraak het nie. Ons konsulteer ook na-ure in die privaatheid van u eie huis of per faks/e-pos.
HELP
DEBT COUNSELLORS cc 2009/196236/23
DEBT COUNSELLORS cc
• SKULDBERADERS • ADMINISTRATEURS • REGSADVISEURS
ONS KONSULTEER LANDWYD Kellnerstraat 41, Westdene Bloemfontein Tel. 051 448 8462 • 072 544 8289 Botshabelo kantoor: Re-a-Hola kompleks, Kantoor 20, 1ste Vloer
Aan ons gewaardeerde kliënte: ons wens u 'n Geseënde Kersfees en voorspoed vir 2015. Ons kantore sluit 19 Desember en heropen op 5 Januarie. X1PJHB1M-BN121214
6 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 12 DESEMBER 2014
Taks: Meer betyds ALTESAAM 5,32 miljoen inkomste belastingopgawes is in die 2014belastingtydperk ingedien. Volgens die SuidAfrikaanse Inkomstediens (SAID) het 4,05 miljoen mense hul opgawes betyds ingedien – 10,14% meer as in 2013. Nhlanhla Nene, minister van finansies, het belastingbetalers in ’n verklaring bedank. Belastingopgawes moes teen 21 November ingedien gewees het. Die aantal opgawes was aansienlik minder as die 6,09 mil joen van verlede jaar, maar dit is omdat mense wat minder as R250 000 verdien, nie meer
opgawes hoef in te dien as hulle net een werkgewer het en nie geld terugeis nie. Van die opgawes was 1,02 mil joen uitstaande 2013opgawes. Dit is 34% minder as die 1,55 miljoen agterstallige opgawes wat in 2013 ingedien is. “Dit is ’n baie bemoedigende aanduiding dat die administra tiewe boetes wat die SAID vir laat opgawes oplê, die gewenste uitwerking het om voldoenings vlakke te verhoog,” aldus Nene. Belastingbetalers moes altesame R436 miljoen in boetes aan die SAID betaal. Altesaam 2,1 miljoen mense het terugbetalings van R15,2 miljoen gekry.
Hulle is onlangs oorlede S Tinkie Craven (1946) se roudiens het in die NG kerk Koffiefontein plaasgevind. S Paulus Jacobus Maartens (1937) van Aandrus is vanuit die NG kerk Excelsior begrawe.
S Hermin Nel (1920) van die plaas Leeuwkop, Boshof, is vanuit die saal van die Huis Theresaaf treeoord, Hartswater, begrawe. S Stuur doodsberigte na jens.friis@media24.com.
OOK ELDERS VERSPREI: Bloemnuus word op Donderdae so ver soos Colesberg (foto), Aliwal-Noord, Bethulie en Christiana versprei. As jy wil adverteer, bel Susna Botha by 051-404-7798. Foto: Jens Friis
1-DAYY SPECIAL PRA PRAYER S. ZHAKI’S 1-DA YER “CHANGED OUR LIVES”
Mr. P Hendrikson bought this lovely house 3- months after attending S. Zhaki's 1-day special prayer.
N. Marelette was single, but found a new husband who married her within 2-months after S. Zhaki had prayed for her.
Mrs. K Gumede had no job, but after attending S. Zhaki's special prayer meeting in Bloem-CBD, I got this new permanent job a few weeks back.
I met this powerful man S. Zhaki on a T.V. program Before I had suffered for years and tried many people for help but all failed. I could not believe it when he showed me my enemies in form of a dream and whatever they were doing to pull me down. Every single detail he showed me about my enemies in the form of a dream and whatever they were doing to pull me down. S. Zhaki accurately read my fortune and told me all problems without me speaking a single word to him. Within 6 days after his prayers, my husband left his girlfriend and came back to me plus my enemies approached me and confessed the bad things they did to me. Even though other have failed to deliver to your expectations, this may be your last chance to breakthrough no matter what problem you're facing ! Consultaion Fee: R100.
4 APPOINTMENTS: CELL: 078 716 9194 BLOEMFONTEIN CBD
PERSOONLIKE DIENSTE
X1PH9HGH-BN121214
LENINGS 1445
FUNKSIES & KONFERENSIES 1425
HUISVERBETERINGS BINNE
Geheime stemmery ‘oorwinning vir DA’ Marietjie Gericke Die uitspraak deur die stadsbestuur der van die Mangaungmetromunisi paliteit, Sibongile Mazibuko, dat ’n geheime stemming oor die mosie van wantroue in die speaker gehou moet word, moet as ’n oorwinning vir die DA beskou word. Só sê Hardie Viviers, koukusleier van die DA in die metro, in ’n nuusverklaring oor die mosie van wantroue in Mxolisi Siyonzana. Hy sê verskeie raadslede van die regerende party het probeer om Mazibuko, die voorsitter van die jongste raadvergadering, te oortuig dat die mosie van die DA gebrekkig is en van die tafel verwyder moet word. Of dat alternatiewelik by wyse van hand opsteek gestem moet word én dat daar ook ’n verdeling van stemme moet wees. Verskeie DAraadslede het die
voorsitter daarop gewys volgens die staande reëls en regulasies van die metro moet ’n geheime stem ming gehou word indien so ’n versoek gerig word en dit gesekon deer word. Sodanige versoek om geheime stemming vervang ’n versoek om by wyse van hand opsteek te stem. Die DA het ook na die hofsaak van P.F. Botha vs Matjhabengmunisipaliteit verwys waarin bevind is ’n geheime stemming moet plaasvind selfs as teenvoorstelle op die tafel is. Viviers het gesê hy is dankbaar dat regverdigheid geseëvier het. Hy het wel gesê hy en die raadslede van sy party is uiters teleurgesteld dat die demokratiese beginsels van die land en die doel van ’n geheime stem heeltemal deur die regerende party verontag saam is. Nadat die voorsitter haar bevin ding gemaak het, het die sweep
van die regerende party sy raadslede aangesê dat hulle teen die mosie van wantroue moet stem. Daarna het hy en sekere ander ringkoppe van die party voor in die raadsaal gestaan en op elke ANC raadslid se geheime stembrief gekyk wat hulle gestem het. Die hele doel en voorreg om sonder politieke inmengery in die geheim te kan stem is dus verontag saam. Volgens Viviers sal die DA bly veg vir ’n munisipaliteit wat verantwoord baar is, aksie neem en omgee. ’n Munisipaliteit wat eerder sal kyk na bevoegdheid om die werk te doen as kaderontplooiing en streef na behoorlike basiese dienslewering. Viviers het gemeld die vrees was duidelik by die regerende party toe die voorsitter beslis het ’n geheime stemming moet plaasvind en dat dit duidelik is die ANC is bekommerd oor sy steun in die 2016verkiesing.
1835
AAA-kwaliteit: INSTALLEER van alle plafonne en 'dry walls'. Ook die herstel van plafonne. Gratis kwotasie. Skakel 079 581 6654.
EIENDOMME
TE KOOP
3330 1675
KRUIEKENNER 1435
DR AHMED HEALER, 100%. Court cases, bring back lost love, men and women health problems, financial problems, protection and promotion, enlargements, cream for manhood, lose and gain weight. Pay after results. Call 078 615 3832. Address: Lechwe Street, Fauna. Next to to Fauna Pre-Primary School.
Mike van Rooyen
MEENTHUISE TE KOOP
GESOEK OM TE KOOP LOOKING FOR working or broken fridges: LCD, TVs and hi-fis to buy. Call 082 585 6445 or 074 850 6366. ALGEMENE & HUISDIENSTE
ELEKTRIES 1810
QUICK FIX: I Fix fridges, aircons and coldrooms. Call 082 585 6445 or 074 850 6366.
Motorfietsryer se verhoor na streekhof oorgeplaas
UNIVERSITAS: 2-slk-meenthuis te koop in Stellenryk. 1 badk, 1 toesluitmotorhuis en afdak. R870 000. Skakel 072 781 4009.
DIE verhoor van die motorfietsryer wat ’n ander een vroegoggend ’n maand gelede voor ’n kuierplek in Bloemfontein doodgeskiet het, is nou na die streekhof oorgeplaas. Jaco “ToyToy” du Toit (42), ’n gewese polisieman van Pellissier, moet op 28 Januarie volgende jaar die eerste keer in die streekhof verskyn, is gister in die Bloemfon teinse landdroshof voor Lerata Mashee beslis. Die moordondersoek na die skietdood van Michael Jacobs (34) in die vroeë oggendure van 8 Novem ber op ’n verkeerseiland in Raymond Mhlabastraat (voorheen Andries Pretoriusstraat) is nog nie afgehan del nie, verneem Bloemnaweek. Nadat dit voltooi is, sal waarskyn lik beslis word of Du Toit se verhoor
in die streekhof of in die Vrystaatse hooggeregshof sal geskied. Die skietery, waarin vyf skote Jacobs getref het, het die spanning wat reeds tussen lede van die motorfietsklubs in Bloemfontein bestaan, byna tot uitbarsting laat kom. Intussen broei dit glo steeds onder die oppervlak, word verneem. Van die lede van die Elite Rebels, die klub waaraan Jacobs se pa, Mannetjie, behoort, was gister in die hof en het ook hul kleure vertoon. Du Toit is nou op borgtog van R1 000 uit. Hy het reeds te kenne gegee dat hy in die bakleiery in selfverdediging of uit noodweer opgetree het. Johan Kramer van Kramer, Weihmann en Joubertprokureurs tree vir Du Toit op. Matsidiso Matong het aangekla.
TE WEN: Country gaan groot! – en vat dit huis toe (2 CD’s), is op die spel. Skryf in deur die foto op Bloemnuus se Facebook-blad voor Saterdag om 08:00 te share. As jy van kompetisies hou , moet jy beslis ook ’n draai by die kompetisieafdeling van www.bloemnuus.co.za maak, want hier is ’n magdom pryse te wen, waaronder CD’s van Alan Ladd, K2, Rocco de Villiers en Gerhard Steyn. Ook heelwat boeke is op die spel.
BLOEMNAWEEK, VRYDAG 12 DESEMBER 2014 7
New jerseys for Cheetahs PUMA, the technical sponsor of the Chee tahs, have launched the new home and away jerseys which the Bloemfontein side will be using in the Super Rugby tourna ment next year. The Cheetahs, who have had the German sports apparel giant as their kit sponsor since October 2010, will be hoping for greater success in their new kits. Brett Bellinger, Puma South Africa’s marketing director, said the Cheetahs’ new jersey focused on the team’s two distinct colours – orange and peacock blue turquoi se, rounded off with purple numbers and trimmings – but with a shift to orange for the home kit. “The latest Puma kit for the Cheetahs is something of a landmark,” Bellinger said.
“Traditionally the home kit has been marked by a largely whitebased treatment with the away kit being orange. “Puma and the management at the Cheetahs decided that we should start to introduce orange as the base colour for the home kits,” he explained. Kobus le Roux, sales and marketing executive for the Totoya Cheetahs, said his side would use both sets of kits during their home matches in Bloemfontein. “Even though the orange jersey will be labelled as ‘home’ and the turquoise jersey as ‘away’, we will play with both jerseys throughout the competition as required.” The new Cheetahs jerseys are already available at Puma stores and selected Puma retailers countrywide – both retail for R699.
From 2011 to 2013 there was little to no change in the jersey – this was the longest period the jersey was unchanged. It was also the first time Puma came on board. Here Robert Ebersohn is wearing the jersey.
Rayno Benjamin in the jersey which was used for only one season (2014).
The Toyota Cheetahs’ away kit will be worn when the team plays away games.
The new jersey the Cheetahs will be wearing in the Super Rugby tournament.
There will be much more orange in the Cheetahs’ home jerseys than was the case in the first two years (2006 and 2007) when they were back in Super Rugby, as seen here worn by Juan Smith.
PROMOSIE
Hengelwinkel kry nuwe baadjie ULRICH SIRGEL en Jan Tolmay is die nuwe eienaars van die ou Hengel Mekka wat nou as Purple Carp in die Kayssentrum in Barry Richterlaan, Fleurdal, bekend staan. Van die ouer henge laars sal oom Joe en tannie Stella Helmand onthou – die oorspronklike stigters en eienaars van Joe se Hengel hoek. Die winkel is nou vyf maande onder nuwe eienaarskap en staan as die Purple Carp bekend. Die uitleg van die winkel is ontwerp om die klant ’n heel ander gevoel te gee as die tipiese ou hengelwinkel. Daar word onder meer beplan om ’n hele aantal klinieke by die winkel aan te bied vir die ouens wat graag meer wil leer. Carike Barnard het met die eienaar, Sirgel, gesels. Waar kom jou belangstel ling in hengel vandaan? Ek en Jan hengel van kindsbeen af en ek het in 2004 die eerste keer my provinsiale kleure in oewer hengel verwerf waarna ek SuidAfrikaanse Varswateroe werhengelvereniging en Proteakleure verwerf het. Jan het self ook ’n hele klompie jare lank die Vrystaat as junior en senior hengelaar verteenwoordig. Hy spog self met nasionale
Barry Richterweg Kays-sentrum • Fleurdal
Tel. 051 522 0874
NUWE EIENAARS VRIENDELIKE DIENS EN KUNDIGE ADVIES
Oom Danie Jacobs en Jan Tolmay (Mede-eienaar).
Kundiges in visvang!
Van links is Purple Carp se Jan Tolmay (eienaar), Danie Jacobs (werknemer) en Ulrich Sirgel (eienaar). Foto: Carike Barnard kleure as junior en senior hengelaar. Hy het besluit om spesiehengel (karp) aan te durf waarin hy en sy penmaat, Wessel Fouché, ’n paar jaar die Vrystaat verteenwoordig het en ook met nasionale kleure beloon is. Watter soort goed sal ’n mens in jul winkel aantref? Ons doelwit is om aan elke hengelaar die beste raad en gerei binne die raamwerk van die klant se begroting te voorsien. Die winkel bestaan hoofsaaklik uit oewerhengel en spesie toerusting, maar die vlieg hengelaar, sowel as seehen
gelaar, kan die nodige toerusting en eindgerei ook by ons kry. Watter raad het jy aan hengelaars wat ’n lyntjie in ons plaaslike damme wil gaan natmaak? Hou in gedagte dat die groter vis nou effens dieper sal wees. Die klein vis pla nogal tydens die somer maande in die vlakker water, maar dit hou darem die jongspan goed besig. Aas soos floats en degies saam is altyd ’n goeie roep en die ou staatmaker, amandel en bunspicepitte, kan selfs die ou grote verlei om aas te vat.
20% AFSLAG
EKTEERDE L E S E G P O E VISSTOKK N E E L L O KATR
Mitchell Gold 5000 Baitrunner
Mitchell Gold 6000 Baitrunner
Shakespear Beta Baitrunner
15% AFSLAG
op Super Cast Original Super Feed
Besigheidsure: Ma. - Wo.: 09:00 - 17:00 • Do. - Vr.: 09:00 - 19:00 • Sa.:09:00 - 13:00
X1PJCQXN-BN121214
Bloemnuus.co.za X1PJ5EV1-BN121214
Knights moet soos in ’89 maak Ruan Bruwer ’n HERHALING van 1989. Dít is wat volgens die voormalige kaptein van die Knights, Boeta Dippenaar, moet gebeur indien die Knights môre in Kaapstad hul tweede T20titel wil wen. Op 22 Maart 1989 het die Kapenaars met uitstekende eendagspelers soos Adrian Kuiper, Eric Simons, Peter Kirsten en Dyrall Cullinan aan die spits tuis teen die Vrystaat in die eindstryd van die destydse Benson & Hedges reeks te staan gekom. Die Kapenaars was die oorweldigende gunsteling, maar die Vrystaat het oortuigend met 61 lopies gewen met Allan Donald wat 4/18 behaal het. Die Knights is amper in dieselfde bootjie. Die Cobras sal hul internasionale sterre soos Hashim Amla en Dale Steyn inspan en het ook ander Proteas. Dippenaar glo die Knights sal verby die Cobras se klasspelers, wat iemand soos Kieron Pollard insluit, moet kyk. “Die Knights het nie baie supersterre nie en wanneer ’n mens na hul spanlys aan die begin van die reeks gekyk het, sou jy gedink het hulle het geensins ’n kans nie. “Hulle het egter as span goed saamgespeel
AAA
Meat Vleis HOSPITAALPARK TEL. 051 522 6321 / 522 2124
WILLISSTRAAT 7. Volg AAA- aanwysingsborde teen lamppale in Curielaan.
VIR DIE KERSTAFEL: GAMMON, SOUTVLEIS, TONG
R65,90/KG
A-GRAAD LAM ...................................................R69,90/KG B-GRAAD SKAAP ..............................................R58,90/KG A-GRAAD AGTER ¼ ..........................................R39,90/KG (Bewerking en verpakking gratis) BEESSTOWE VLEIS .............................................R45,90/KG AAA BOEREWORS ...............................................R60,90/KG DRAKENSBERG WORS .......................................R40,90/KG STEAK MAALVLEIS ..............................................R45,90/KG MAALVLEIS ...........................................................R39,90/KG SPARE RIB ............................................................R50,90/KG BRAAIPAKKE: WORS, TJOP, SOSATIE ........................................R30,90/PAK BOEREWORS, STEAK, HOENDER SOSATIE .............................................R31,90/PAK
DINSDAG, 16/12 OOP TOT 13:00 Weeksdae 07:00 - 18:00 Saterdae 07:00 - 14:00 Kredietkaart en SAMBA welkom.
en iemand soos André Russell het wat veelsydigheid betref van al die oorsese spelers in die reeks die grootste impak gehad. “Met sy boulwerk (sy 4/18 is die beste boulsyfer in die huidige reeks), veldwerk en kolfwerk het hy meer as iemand soos Chris Gayle gebied. Hy is nie so ’n groot naam soos Gayle en Pollard nie en het dus baie gehad om te bewys. “ ’n Mens moet jou hoed lig vir diegene wat hom hier gekry het,” het Dippenaar, die Knightskaptein wat die laaste keer (in 2009) in ’n eindstryd van die T20reeks betrokke was, gesê. Hy het die kapteinskap van Werner Coetsee geloof en na sy keuse van boulveranderinge gewys wat gereeld in die kol was. ’n Speler wat ’n groot indruk op hom gemaak het, is die paaltjiewagterkolwer Rudi Second. Hy is met 268 lopies die derde voorste lopiemaker in die reeks. “Hy het ongelooflik goed as ’n provinsiale speler gedoen en met harde werk bo gekom.” Die Knights kon nog nooit in die blitsreeks op Nuweland seëvier nie. Bygesê, baie van die wedstryde teen die Knights is op Boland park beslis.
Rudi Second was tot dusver een van die Knights se bestendigste kolwers in die T20-reeks. Hy sal môre sy vorm moet voortsit indien die Knights hoop om die titel teen die Cobras te buit. Foto: Stef Krüger
Things in my life went from good to worse in a very short time. My love live, financial problems jealousy, my husband’s family were all against me. Luckily I came across Sonia through a friend. She helped me and showed me my enemies through a mirror for only R200. She did miracles in my life. She told me all my problems without mentioning anything to her. She showed me the people who worked hard to see me suffering some of which were my friends and relatives. She performed a special prayer, washed away my bad luck and cleansed my home. Gave me a love potion with a ring for my financial problems in less than five days, my husband was always by my side and my enemies confessed and asked for forgiveness. Come and visit me at Bayswater.
For appointments please call Mama Marria 072 417 4249. Visit –www.specialspells.co.za
X1PJLDFM-BN121214
TESTIMONY
Mr and Mrs Thabo My last resort to bring back my lost lover. Me and my wife Bridget had given up after losing my job and struggling to keep up with my car and house payment. I had to change schools for my children from private schools to government schools because financially we were not stable anymore, but thanks to my in-law who gave me this woman of God's number, she helped me to turn my life around financially by giving me a magic ring which brought back hope into my life. It cost me only R800 and for the first time in my life I went into a casino with my wife and we used our magic to hit a jackpot. Now my house and car are paid off and my children are back in private schools - now life is so wonderful, so in case you are looking for the best healer, please look no more.
Just CALL MAMA DAVID 079 753 2854. She can also help men with sexual enlargement to all sizes. Visit her in Bayswater next to Spar.
X1PJRFRD-BN121214
Sit jou kombuis dié somer op ’n energiedieet 'n Stoof is een van die toestelle by die huis wat baie krag verbruik, en koskook kan tot 8% van 'n gemiddelde huishouding se kragrekening uitmaak. Die oplossing is vinnige, maklike en energiedoeltreffende kookmetodes wat jou kosmaaktoestelle sal spaar en jou rekening dié somer sal verslank. Besoek www.electricity-smart.co.za vir resepte en kookwenke wat jou sal help om dié somer tyd, moeite en energie te bespaar.
Dié energiedieet word aan jou gebring deur Eskom
Eskom Holdings SOC Ltd Reg Nr 2002/015527/30 Mohlaleng_2195_A
X1PJRFN9-BN121214