Uitblinker
Ouma Roosfinalis een van UV se blinkste navorsers
Metamorfose
Raad versoek om damme en kanale te beveilig ná wolkbreuk
|
Wat gebeur wanneer waar in Bloemfontein?
Bl. 8
Bl. 3 Tel. 0514047600
Kerstyd
Donderdag 18 Desember 2014 |
Bl. 5
www.bloemnuus.co.za
|
GRATIS
New outlook a way to beat bullying Ruan Bruwer
Maagkiem gedy weens beurtkrag Jens Friis MOENIE hoendergeregte in restau rante eet nie, waarsku algemene praktisyns wat oorval word deur pasiënte met maagaandoenings. Die rede vir die vrot hoender? Beurtkrag. Yskaste bly nie koud nie en die hoender verrot weens tempe ratuurverskille. Hoender en vis kom ook vinniger as rooi vleis iets oor.
Pam Berry het op Bloemnuus se Facebookblad gesê sy is een van die ongelukkige mense wat siek geword het nadat sy kos wat bederf het in ’n supermark gekoop het. Charlainé Nienaber is drie dae ongeskik vir werk verklaar weens die maagkiem. Sarie van Tonder het vertel: “Ons het ’n klomp hoenders vir behoefti ge gesinne gekoop. Gaan dit reg vir
gebruik wees?” Aubrey Olivier het aanbeveel lesers moet na alternatiewe krag bronne kyk, want dit lyk asof Eskom se beurtkrag nog maande gaan duur. Sien die grafika hierbo. Hopelik is die toekoms nie só duister nie. S Kan jy ’n eis instel indien jy siek word van ’n restaurant se kos? Prokureurs sê op bl. 8.
Liefdevolle Kerswense en Voorspoedige Nuwe 2015!
DIFFERENT methods have been used in order to manage bully behaviour in schools. The more common approach is the one of punishment. “There are, however, other methods of dealing with it,” said Roelf Reyneke at a teacher’s breakfast last week. Reyneke is a lecturer at the University of the Free State (UFS) who has also been working at schools for years. He spoke about school violence, bully behaviour and restorative practices as an alternative to punitive school discipline. “Bully behaviour of learners should be constructively mana ged to ensure that schools are safe havens for teachers and children alike,” said Reyneke. “Restorative practices in schools are not something that happens overnight. It takes time,
training and patience. When you help bullies to understand the consequences of their behaviour and help them to heal their own pain, you are not just helping the bully, but also their victims. “We need to help all the roleplayers when it comes to the education of children to be more emotional and socially intelligent in order to ensure that the brain is primed for learning and not for fight, flight or freeze.” Bullying has been identified as one of the risk factors that are associated with antisocial and criminal behaviour. The victims also experience higher levels of stress, anxiety, depression and general illness than other children. School violence is escalating, with one in every five South African learners being a victim of violence, including assault, robbery and cyber bullying.
Vereenigingrylaan, Fleurdal, Bloemfontein
051 522 8141 • www.fleurdalmall.co.za Koördinate: 29°15’ 79.7” S, 26°18’ 94.8” E
X1PJ9CER-BL181214
Bring this advert in store and you will receive a NO. 1 FABRIC STORE
on your total purchase.
DAN PIENAAR 051 436 0491/2 • SANLAM PLAZA 051 447 0458 • CURRIE AVENUE 051 522 6507 • BETHLEHEM 058 303 4495 X1PK8RLD-BL181214