Valentynsdag gevier
Vaarwel
How to claim
‘Boere’ van Hoërskool Sentraal soek só hul ‘vrou’
Johan Els groet geliefde Klipkerk ná 21 jaar
What to do about the bull on my bonnet?
Bl. 7
Bl. 6
P 10
Tel. 0514047600
| Donderdag 19 Februarie 2015
| www.bloemnuus.co.za
GRATIS
Verval in ooste skok Marietjie Gericke
SKOKKENDE toestande heers aan die oostekant van Bloemfontein waar die inwoners ’n intensiewe munisipa le diensleweringsprogram broodno dig het. Dít blyk uit ’n ter plaatse besoek saam met Hans Britz, DAraadslid, en Max Cornelissen, ’n inwoner. Rommelhope, slaggate en waterlekkasies is ’n algemene gesig aan die oostekant van Bloemfontein in wyke 17, 45 en 46 wat uit woonbuurte soos Bloemspruit, Shannon, Shannonvallei, Lakeview en Roodewal bestaan. Die chaos aan die oostekant van Bloemfontein word net al hoe groter, met min daadwerklike munisipale aksies van die Man gaungmetromunisipaliteit se kant af. Dit maak dat dié gebied ’n toenemende vervalle en verwaar loosde gesig kry. Britz sê die DA het hom gevra om namens die party oor die wyke toesig te hou. By die Laerskool Koot Niemann op die ou Thaba Nchuweg in Shannon, waar ’n kind verlede jaar doodgery is, is steeds geen spoed walle en/of behoorlike padtekens aangebring nie. Leerlinge moet daagliks die besige pad, waarop motoriste jaag, oorsteek. Spoedwal le sal kan keer dat motoriste nie verby die skool jaag nie.
Verder is daar ook net één kontrakteur wat al die paaie in wyk 17 regmaak, sê Britz. In Ricestraat in Shannon is reuse slaggate gevind met ’n groot waterlekkasie waaruit ’n reuse stroom water geubei het. Cornelis sen sê dat hy goeie ondersteuning kry van die waterafdeling wat vir daardie gebied verantwoordelik is en dat hulle altyd vinnig aandag aan aangemelde probleme gee. Volgens Britz is die pad egter in so ’n toestand dat dit nie meer herstelbaar is nie. Op sekere plekke in die straat is daar al ’n grondpad langs die teerpad uitgery omdat die teerpad onrybaar is. Dié pad is veral belangrik as verbindingsroete tussen Shannon en Grasland. Vullisstortings vind ook orals in die drie wyke langs die pad plaas. Britz meen dit is belangrik dat menswaardigheid aan die inwoners teruggegee word. “Om nou net weer die mense met ’n kospakkie te probeer omkoop vir ’n stem by die stembus, is nié wat nodig is nie. Veel liefs ’n deurlopende, intensiewe diensleweringsprogram aan inwoners wat dit broodnodig het.” S Qondile Khedama, hoofbestuur der: kommunikasie van die Mangaungmetro het teen druktyd nog nie kommentaar gelewer nie. S Lees berig op bl. 3 en sien die foto’s op Bloemnuus se FBblad.
DRA KROON: Carla de Bruyn (19, BSc geologie) en Wilmar van Niekerk (22, BSc bourekeningkunde) is Vrydag aand in die Callie Humansentrum onderskeidelik as Kovsies se Joolkoningin en Mnr. Jool aangewys. De Bruyn is ook Mej. Fotogenies. Van links is Kabelo Mashabe (tweede opvolger), Thomas Kolathu (opvolger), Van Niekerk, De Bruyn, Mia van Rensburg (eerste prinses) en Chanté Marais (tweede prinses en Mej. Persoonlikheid). Mnr. Persoonlikheid het aan Danzel Rademan gegaan en Ludwig Donhe dra die titel van Mnr. Fotogenies. Foto: Actual Image
SALE R ME M SU
88 CHARLOTTE MAXEKE STREET, BLOEMFONTEIN CUSTOMER CARE: 087 944 5678 WWW.FASHIONFUSION.CO.ZA
Waarde vir geld in elke vertrek
k U kan oop o bêreko
STARTS TODAY!
WHILE STOCKS LAST Ts & Cs APPLY
Alle gewilde een beskikb hede aar!
75
%
OFF
UP TO
BIGGEST BRAND
X1PRA69W-BL190215
Verkrygbaar in verskeie kleure
E-pos u adres na lottersbloem@iburst.co.za vir ’n volledige katalogus.
www.lotterspine.com lottersbloem@iburst.co.za
Fleurdal Winkelsentrum Winkel 41. Tel. 051 522 9095
Pine Furniture
Bloemfontein
X1PRBX8H-BL190215