Terugblik
Quo vadis?
Koebaai
Nicky Bojé praat oor lang loopbaan as krieketspeler
Afrikaans, ek was by jou graf
Ons Coenie roep Kwêla vaarwel ná 15 jaar
Bl. 14 Tel. 0514047600
Bl. 4
Bl. 8 | Donderdag 19 Maart 2015
| www.bloemnuus.co.za GRATIS
Planne bedink vir beter feeste Ruan Bruwer
nie vir ons moontlik om dit op ons eie te bekostig nie,” het Peach gesê. Een van die moontlikhede om sulke toekomstige stukke ’n langer speelvak te bied, is ’n feesfonds tydens die seminaar geopper is. “Die moontlikheid van so ’n fonds is bespreek waaruit almal eindelik voordeel kan trek. “Dalk kan die fonds geld van die regering kry, want in ’n plek soos Australië (waar Peach lank gewoon en gewerk het) gee die regering groot geld aan die kunste. Of dit ’n werklikheid gaan word, sal nog gesien moet word.” Volgens hom moet beleggings in die kunste nie as liefdadigheid gesien word nie, maar as ’n noodsaaklikheid. “As jy nie kan droom en visualiseer nie, kan jy nie die nuwe toekoms sien nie. Dis wat die kunste help doen.” Een van sy pogings om die geldkoffers te probeer aanvul is deur private skenkings. Op 27 Maart by Liedjiesbos word die Gourmand: Free State Fine Dine Fundraiser aangebied waar
MET die finansiering van die kunste wat vir feesorganiseerders ’n voortdurende probleem bly, het verteenwoordigers van die voorste Afrikaanse kunstefeeste koppe bymekaargesit om ’n werkbare oplossing te probeer vind. ’n Seminaar is verlede week voor die Fiëstaeerbewysgeleentheid gehou waar onder andere dr. Ricardo Peach, feesdirekteur van die Vryfees, oftewel die Vrystaat Kunstefees soos die fees voortaan sal heet, teenwoordig was. Een van die planne wat ter tafel gelê is, is ’n samewerkingsooreen koms tussen feeste met die oog daarop om te verseker duur stukke – wat al die feeste op hul pro gram wil hê, maar nie almal kan bekostig nie – wel oral opgevoer word. “Ek sal byvoorbeeld baie graag iets soos Land van skedels (die bekroonde stuk deur Nicola Hanekom oor die konsentrasiekam pe tydens die AngloBoereoorlog), by ’n plek soos die Vrouemonu ment wil sien. Maar dis eenvoudig
skenkings belastingaftrekbaar is. Volgens hom het hy die eerste sowat ses maande sedert hy by Adri HerbertVan Veijeren oorge neem het, gebruik om mense te ontmoet, met die publiek te konsulteer om vas te stel watter voorstelle daar is en om aan ’n strategiese plan te werk. Die plan behels onder meer die vestiging van ’n rimpelfees, ’n voortsetting van die Program vir Innoveringen kunsvormontwikkeling (Piko), meer openbare kunswerke en om gesondheid by kuns te betrek. “Ons wil die fees oopstel en Engels en Sotho betrek. Ons wil die fees innoverend probeer maak.” Een van die innoverende planne is ’n voortsetting van verlede jaar se Pikoprojek toe standbeelde in pienk getooi en verpak is. Die keer word ’n wit perd, wat vele betekenisse in verskillende kulture het, betrek wat hom by die klipuitbeelding teen Naval Hill afspeel. S Lees meer oor die Vryfees se naamverandering en hoe lesers daaroor voel op bl. 3.
NUWE TITELDRAER: Robin Butler, ’n bourekeningkundestudent in haar eerste jaar, is Maandag as Kovsies se Mej. Varsitybeker aangewys. Sy sal teen die sewe ander universiteite se finaliste om die nasionale titel meeding. Die Shimlas se kaptein, AJ Coertzen, was byderhand om haar met ’n soen geluk te wens. Foto: Ruan Bruwer
PLAIN AND PRINTED POLAR FLEECE - NOW IN STOCK
DAN PIENAAR 051 436 0491/2 • SANLAM PLAZA 051 447 0458 • CURRIE AVENUE 051 522 6507 • BETHLEHEM 058 303 4495
NO.1 FABRIC STORE
X1PU7UPY-BL190315
ONS KONSULTEER LANDWYD
TE VEEL SKULD
Skuldbeslaglegging (‘Garnishee orders’) afgetrek van jou salaris? Ons kan dit stop.
HELP
DEBT COUNSELLORS cc 2009/196236/23
DEBT COUNSELLORS cc
• SKULDBERADERS • REGSADVISEURS • ADMINISTRATEURS
* Moenie dat jou krediteure jou meer lastig val nie. * Moet niks verloor omdat jy agterstallig geraak het nie. Ons konsulteer ook na-ure in die privaatheid van u eie huis of per faks/e-pos.
Botshabelo kantoor: Re-a-Hola kompleks, Kantoor 20, 1ste vloer
Kellnerstraat 41, Westdene Bloemfontein
Tel. 051 448 8462 • 072 544 8289
Skakel ons vandag nog vir vinnige skuldverligting - Ons KAN help!
www.helpudebtcounsellors.co.za
Jaarlikse fondsinsameling
HELPU BETTERBALL
Gholf-dag 18 Putjies
Schoeman Park, Bloemfontein
26 Maart 2015 4 Spelers R180 per speler per span
Opsies vir borgskappe
Enige donasies welkom!
Rekening naam: Help-U • Rekening nommer: 9268109435 • ABSA BANK • Takkode: 632005 X1PV5PD5-BL190315