Skoolkoerant van Dr. CF Visser Primêre Skool Uitgawe 17 Eerste Kwartaal 2015
Juf. Mineé en Mnr. Drikus
Juf. Mineé, die bruid
Breggie Kühn Dit was ‘n pragtige dag toe Juf. Mineé en Mnr. Drikus hul huwelikslewe saam begin het op 12 Desember 2014. Alhoewel daar ‘n vinnige reënbui uitgesak
Roxanna Building Aljo’s Spar Centre Allexandra Avenue Thaba Nchu Road
(051) 430 0735
0733747895
Kay’s centre Poon Street Fleurdal
15 Harvey Road Brenjust Building Shop no. 9
(051) 522 4129
(051) 430 9868
het net voor die kerkdiens begin het, was dit ‘n pragdag. Juf. Mineé het prentjiemooi gelyk terwyl hulle op die klanke van Bobby van Jaarsveld se liedjie, “Jy is my alles”, die dansbaan geopen het. Alles was pragtig, baie keurig
voorberei en ons het heerlik gesmul. Voorwaar die regte manier om ‘n Desembervakansie te begin! Ons wens vir julle net die beste vir julle lewe saam. Mag ons Hemelvader jul lei en onder Sy beskerming hou.