Vegetables & Fruit September/October 2021

Page 36

GENERAL

Moderne fasiliteite vir Argo in Suid-Afrika

Argo Tractors is een van die maatskapye in landboumeganisasie met Landini en McCormick as twee van die bekendste en gerespekteerde handelsmerke.

Argo Tractors is een van die maatskappye in landboumeganisasie met Landini en McCormick as twee van die bekendste en gerespekteerde handelsmerke in landboumeganisasie wêreldwyd. Met stewige ankers in die gespesialiseerde wingerd-, boord- en groentebedrywe, sowel as in rygewasse, stap die maatskappye ’n blink toekoms saam met produsente tegemoet.

T

ydens ’n sooispit-geleentheid in Pomona, Kempton Park, het Argo aangekondig dat hulle ’n splinter nuwe fasiliteit in Suid-Afrika gaan bou. Tydens die geleentheid het Simeone Morra, Direkteur Korporatiewe Besigheid van ARGO Tractors in Italië, gesê “dat die besluit om in hierdie fasiliteit te investeer uit hul globale visie spruit wat inhou dat hulle uitstekende kliëntediens aan al hul strategiese markte, insluitend Suid-Afrika, wil lewer.” Die maatskappy beplan om in April 1922 die nuwe fasiliteit wat ook die nuwe hoofkantoor sal wees, te betrek.

36

“Hierdie nuwe aanleg sal ook die tuiste wees van ons ge­ vorderde opleidingsentrum wat ons plaaslike handelaars in Suid-Afrika gaan ondersteun en vanwaar ons ook spesiale geleen­thede vir ons kliënte sal aanbied. Hierdie ’n vooraan­ staande operasionele fasiliteit is ontwerp om ons hoë-werk­ verrigtingprodukte die beste ten toon te stel,” het Godfried Heydenrych, Besturende Direkteur van Argo Industrial gesê. Volgens Heydenrych is die gebou is spesiaal ontwerp en gebou om die groeiende behoeftes van Argo se kliënte aan te spreek. Hy meen verder dat die ligging in Pomona, Kempton

VEGETABLES & FRUIT | SEPTEMBER • OCTOBER 2021


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.