to hear Judge Billy Mothle rule on 12 October 2017 that Ahmed had “died as a result of having being pushed to fall, an act which was committed by members of the Security Branch with dolus eventualis as a form of intent, and prima facie amounting to murder.” I want to add my voice to the growing call for the state to investigate deaths in detention at the hands of the security police in order to overturn the erroneous findings of apartheid era courts. We owe it to memory of those that had died and their families that this wrong is made right – as it had done for the Timol family. Thanks also to the Ahmed Kathrada Foundation for organising this event and for being in the forefront of recording and preserving the history of the struggle against apartheid – very much the passion of our late comrade Uncle Kathy. Ahmed died in struggle as a martyr, a hero, a patriot, a role model. His death was not in vain – it gave hope and inspiration to many to defeat the brutal oppressive apartheid regime and witness the dawn of freedom as enshrined in the Freedom Charter. I believe it is our responsibility at this time in our history to “defend the gains of our democracy” and to ensure that we have a responsibility to our martyrs to take a stand against corruption and maladministration that have become endemic in our country. Let Ahmed’s death and the death of all our freedom fighters, not be in vain! Thank you! Amandla! Issued by the Ahmed Kathrada Foundation, 11 November 2021
MISDAAD - 'N EERSTE VIR SA: 'MISDADE TEEN DIE MENSDOM' AANKLAG Die ‘SA The Foundation for Human Rights’ het onthul dat aanklagte van ‘misdade teen die mensdom’ vir die eerste keer in 'n klagstaat in SA ingesluit is. ’n News24-berig sê twee mans is van apartheidsera-moorde en ontvoering aangekla in ’n saak bekend as die ‘Cosas Vier’. Die vier Cosas-lede – is in Februarie 1982 deur lede van die Veiligheidstak na 'n pomphuis naby Krugersdorp gelok. Drie is dood, en een is ernstig beseer. ’n Voorlopige akte van beskuldiging is op menere TE Mfalapitsa en CS Rorich beteken toe hulle verlede week in die (Gauteng) hooggeregshof (Johannesburg) verskyn het. Die saak is tot 1 Desember uitgestel vir die uitslag van Rorich se aansoek om Regshulp. https://mail.google.com/mail/u/0/?tab=rm&ogbl#inbox/FMfcgzGllCfhJKNPNPkxHNksLlpBTDNz Die enge “Apartheid” fokus van hierdie spesie van “misdaad teen die mensheid” het darem nou in die Volkereg verander, sodat in die konsep-kode van misdade teen die vrede en veiligheid van die mensdom wat deur die Internasionale Regskommissie op eerste en tweede lesings in onderskeidelik 1991 en 1996 aanvaar is, daar nie meer enige eksklusiewe verwysing na Suid-Afrika is nie. In artikel 18 (f) word verwys na "geïnstitusionaliseerde rassediskriminasie", as 'n spesie van misdaad teen die mensdom. "Apartheid" het dus nou snelskrif geword vir enige "geïnstitusionaliseerde rassediskriminasie" op enige plek of tydvak, as 'n spesie van misdaad teen die mensdom, onder beide internasionale gewoontereg en die 1998 Statuut van Rome van die Internasionale Strafhof. Mens kan maar net wonder hoe lank dit sal duur voordat kolonialisme / imperialisme (die onderwerping en daaropvolgende dominasie en uitbuiting van 'n vreemde gebied en sy mense, met geweld en teen hulle wil), ook as 'n misdaad teen die mensdom erken sal word. Dan sal die vroom Europeërs goed begin bontspring...
122 Nongqai Vol 12 No 12 – SSVR No 5 - (Johan Mostert)