NONGQAI VOL 12 NO 7

Page 172

Kyk ek na die Kruis sien ek Liefde, Genade en Barmhartigheid … Kyk ek ander pad .... Kyk ek so na Suid-Afrika sien ek moord, roof, korrupsie, selfverryking en dies meer... Facebook vra wat dink ek? My vrou het ‘n knellende hoofpyn en ek neem haar na die apteek. Ek parkeer in die son ... Ek kyk na die motorwag wat die motorvoertuie “oppas”. Hy help elke bestuurder met handgebare – soos ‘n wafferse spietkop - wat in trurat die parkeerplek verlaat. Ek bak lekker in die winterson, in ons voertuig, goed beskut teen die snerpende windjie en koue. Sy dienste kry nie baie aftrek nie – ek het niemand gesien wat hom ‘n fooitjie gegee het nie. Hy is warm aangetrek en het ‘n klapmus met hoed en rooi glimbaadjie en jeans! Ek besluit om hom ‘n fooitjie te gee al was ek vandag my eie “karwag”. Ek knoop ‘n geselsie aan en vra hom hoeveel hy daagliks verdien. Hy vertel my. Ek vra hom of hy moet betaal om daar te “werk”? Ja, ‘n groot deel van sy inkomste gaan elke dag na “die ou daar voor” vir die voorreg om daar te kan werk. Hulle moet eers betaal voor hulle kan werk. Nou wonder ek: Kan die winkelsentrum nie sy eie wagte aanstel en hulle behoorlik vergoed nie? Waarom hierdie brandarm volksgenote uitbuit?

Ek kry ons mense so tussen die rand van oorlewing en armoede so jammer – mense kom ons ondersteun hulle juis omdat hulle ‘n “diens” lewer – ons weet almal hulle kan eintlik “niks doen” indien ‘n voertuig gesteel word. Maar, hulle kan darem alarm maak. Dan is daar nog bedelaars ook... hulle lewer geen diens nie – sit net en bedel met ‘n skuttende wit polistireen bekertjie .... In Durban waar ek in my jong dae straatpolisieman was, was dit ‘n oortreding om te bedel en as ‘n ongewenste persoon “rond te dwaal” sonder inkomste of heenkome – of iets tot dien effekte. Ek sien nou die dag ‘n bedelaar tussen die verkeersbane, voor die verkeerslig se stoplyn, op sy knieë en bedel – kan so maklik omgery word. Ook as mens verkeerslig nader moet mens stadiger ry omdat die bedelaar tussen die bane staan – sommige trek ook donker klere aan .... Ek sien nou anderdag ‘n kind bedel en die polisie ry verby – dis skooltyd en duidelik is die kind sorgbehoewend. Hulle doen “niks” en ry net verby. In my jong dae het ons so ‘n kind na plek van veiligheid verwyder.... Ai ons mense kry swaar! Dis winter ... Veral diegene in plakkerskampe en op straat. Wat kan ons doen? Ons kan die kerk se verskillende aksies en uitreikingsprogramme steun en ons kan darem die karwagte ietsie vir hul diens gee ....

Ek dink die winkelsentrum kan parkeerfooie hef en die parkeergeld vir die karwagte gee.

NONGQAI VOL 12 NO 7

172


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook

Articles inside

Nawoord: HBH

2min
page 172

BRIG LOUIS SAUER: Lt Barry Taylor (Thailand)

6min
pages 170-171

Slot | End

0
page 173

HULDEBLYK: GENL. MAJ. DAAN

2min
page 168

HULDEBLYK AAN LUIT-GENL. HENNIE WESTRAAT DEUR GENL. JOHAN VAN DER MERWE

2min
pages 166-167

SAPS MEMBERS KILLED

1min
page 165

NO GRAVE, BUT THE SEA: HOW THE COMMONWEALTH WAR GRAVES COMMIS- SION COMMEMORATE THOSE THAT HAVE NO GRAVE, BUT THE SEA – PART THREE

9min
pages 161-164

UK: BORDER POLICING (Mail on Line

0
page 158

SOUTH AFRICANS COMMONWEALTH WAR CASUALTIES BURIED ACROSS THE WORLD: PART FORTY-ONE: By Captain

3min
pages 159-160

JIMMY SMITH MEETS PRESIDENT PAUL KRUGER: Pam Beck

5min
pages 134-139

REMINISCENCES OF A RAILWAYS POLICEMAN: Keith Blake

3min
page 128

REFLECTIONS ON THE TIMOL CASE Jeremy Gordin

20min
pages 119-125

THE RESPECTED SOUTH AFRICAN RAILWAY POLICE: Carl Vieira

2min
page 126

AHMED TIMOL: THE PROSECUTION OF JAN RODRIGUES (VI) James Myburgh & Jeremy Gordin on the deeply flawed basis of the NPA's murder case against the former police clerk

22min
pages 112-118

WRAAK EN GEHEUE: OUDSERSANT

2min
page 111

U “VERSUGTINGE” -ARTIKEL: MY REAKSIE, AS SEUN VAN ‘N SAP-VT BEV- ELVOERENDE GENERAAL: Dr Willem

10min
pages 98-101

PHOTO: COL ROBERT BURNS-BEGG KC: COMMISSIONER TRANSVAAL POLICE:

0
page 110

PROJEK VERITAS: ÓNS HET DIE NUWE SUID-AFRIKA MOONTLIK GEMAAK — ‘N TROTSE HISTORIESE PERSPEKTIEF:

20min
pages 102-108

KOMMENTAAR oor die inhoud van die stuk getiteld: ‘n Versugting: Die Polisie – Soos ‘n selfsugtige minnares in ‘n polisieman se lewe: Dr Coert Mommsen

4min
pages 96-97

DIE STILSWYE BRING ONRUS (Naam weerhou)

3min
page 92

‘N VERSUGTING: DIE POLISIE IS SOOS ‘N MINNARES IN ‘N POLISIEMAN SE

8min
pages 89-91

DIE SUID-AFRIKAANSE POLISIE EN INTERNASIONALE SKAKELING: 1913—1994

3min
pages 75-88

‘N KING’S REST-STORIE: ‘N

4min
pages 56-57

DIE POLISIE IN DIE HOF: Mnr PC

11min
pages 53-55

1933: SWAP: SUIDWES-AFRIKA Aankoms: Dr. en mev. DG Conradie: Nico Moolman

2min
pages 60-68

1929: SAP DUNDEE: BEGELEI OOR SKOT VAN BOERE GESNEUWEL TE TA-

0
pages 58-59

DIE VYF-SENT SAAKDOSSIER: Kolonel

4min
pages 48-49

HA HAFFAJEE: STALWART POLICE OFFICER CELEBRATES HIS 66th BIRTH- DAY: Col Logan Govender 52- VROEË 70'S: TYD WEER VIR BIETJIE HUMOR: IDUTYWA (TRANSKEI): Brig Fanie

4min
pages 50-52

DEPARTEMENT VAN BUITELANDSE SAKE SE ROL AS LID VAN DIE DESTYDSE RSA INTELLIGENSIE-GEMEENSKAP: Dr

43min
pages 9-24

HOOFSTUK 1: EX AFRICA SEMPER ALIQUID NOVI (so ‘n bietjie humor…) (Uit Afrika, altyd iets nuuts). WP Steenkamp

30min
pages 25-33

CORP CORNELIUS PETRUS VERMAAK (SAP): David Biggins

12min
pages 43-47

MAIDEN AUNT CANADA HOIST ON HER OWN PETARD AGAIN: Glenn Babb

10min
pages 34-38

Genl Johan van der Merwe

7min
pages 41-42

HERINNERINGE: Dr Leon Wessels

6min
pages 39-40

ELEKTRONIESE BEDIENING: Koot Swanepoel

1min
page 8

VOORWOORD: Genl-maj Bart Vosloo

3min
pages 6-7
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.