Hartklop Polsslag - Augustus 2017

Page 1

Eredienstye 2017 Hippolaan: 08:00, 10:00 & Glow@18:30 Midstream: 08:00, 10:00 & Glow@17:30 Kinderdienste: 08:00 & 10:00 (Hippolaan & Midstream) Tieners@HL: 17:00 Testimonium, 17:30 Tienerdiens, 18:30 Kleingroepe Tieners@MS: 16:30 Testimonium, Glow@17:30, 18:30 Kleingroepe Word deel van ʼn andersoortige aanddiensbelewenis waar almal welkom is!

Glow@17:30 Midstream: Tydens langnaweke en Midstream skoolvakansies sal daar geen Glow-eredienste wees nie.

Kontak ons Hippolaan - 012 663 2003/Midstream - 012 940 9480 www.kerksondermure.org • e-pos: info@ksm.co.za  Facebook: kerksondermure • Twitter: @kerksondermure1  Instagram: kerksondermure • kerksondermure app: Google Play Store & Apple iStore: kerksondermure

Na-uurse predikant op roep: 083 489 0180 Kantoorure: Maandae: 09:00 - 16:00 Dinsdae - Vrydae: 08:00 - 16:00

Hoe kan ek bydra? Vir jou maandelikse bydrae per debietorder, elektroniese bydrae of SnapScan aan: kerksondermure, Absa Centurion, rek no: 289 058 0095, takkode: 630 445, verwysing: naam en waarvoor. Vir addisionele bydraes hierdie maand, fokus ons op die nood in die gemeenskap.

Ontmoet... Francois Schoombee

Kommunikasie en Bemarking fschoombee@ksm.co.za

Belinda Nel

Kommunikasie en Bemarking bnel@ksm.co.za

Nadia Strydom

Grafiese ontwerp en Kommunikasie nstrydom@ksm.co.za

Anne-Retha Smith Finansiës arsmith@ksm.co.za

Belinda Ackermann

Lidmaatadministrasie en dope backermann@ksm.co.za

Frans Schelhase

Klank, beeld en beligting fschelhase@ksm.co.za

Miriam Muller

Bedryfsondersteuning mmuller@ksm.co.za

Polsslag Augustus 2017


Voltooi & word deel

Om na uit te sien

Naam:

Midstream Senior Bybelstudie Elke Maandagoggend, 7 tot 28 Augustus om 09:00

Kontak:

Persoonlike Sorg

E-pos:

Begin Dinsdag 8 Aug. om 18:30 (Hippolaan en Midstream) DivorceCare® - ʼn Bediening vir alle volwassenes wat geskei is, of tans deur ʼn egskeiding gaan. DivorceCare4Kids™ - ʼn Bediening vir alle laerskoolkinders wat geraak word deur egskeiding.

Merk waar van toepassing: Wil jy meer weet van kerksondermure? Wil jy 'n lidmaat word? Wil jy weeklikse inligting ontvang? Wil jy by 'n selfamilie aansluit? Wil jy betrokke raak by 'n bediening? Het jy berading nodig/wil jy iemand verwys?

Het jy voorbidding nodig? Wil jy jou persoonlike inligting opdateer? “Update” die kerksondermure app op jou foon en kry toegang tot al die nuutse inligting van jou geloofsfamilie.

Gebedsbediening

Gebedsgeleentheid - Hippolaan Saterdae om 07:00 Alle gebedsversoeke: gebed@ksm.co.za

Begin Maandag 7 Aug. om 10:00 (Midstream) & Dinsdag 8 Aug. om 18:30 (Hippolaan) Ons gaan hierdie kwartaal die Jesuslewe in kleure en klanke beleef as ons weer deur Markus se bril kyk. Die gr. 7 kinders word toegerus deur dinamiese sprekers in onderwerpe soos Ander gelowe, Ek en Tegnologie, Wandel deur die Woord, Vrae wat pla en Hoërskool Stuff. Kinderkerk word aangebied vir voorskool tot gr. 7 op 6, 13 en 20 Augustus. Sondag 27 Augustus sal daar nie kinderkerk wees nie a.g.v. Nagmaal. Kinders woon die erediens saam met hul ouers by.

Training Tuesdays Op Dinsdae is daar geleentheid vir alle aspirantmusikante om te leer om mense in aanbidding te lei. Vir meer inligting kontak gerus Lewende Stene 084 025 2759/tvdmerwe@ksm.co.za

Groepe - Midstream

2 Augustus om 09:00 -“Ek kyk die dood in die oë en sien my gesig in die weerkaatsing...” Kom kuier saam met Rosa Mills, motiveringspreker/trauma hantering. Vir meer inligting en besprekings kontak Vera 012 940 9480/ mskantoor@ksm.co.za 9 September om 09:00 - Man & vrou-ontbyt: Die effek van jou verhoudingsprofiel op jou huwelik met Gustav en Elna Muller. R150 per paartjie. Bespreek voor 4 Sep. by Vera 012 940 9480/mskantoor@ksm.co.za.

GriefShare - ʼn Bediening vir persone geraak deur die dood van ʼn geliefde. Navrae: Dina - 012 663 1610/dcerff@ksm.co.za

Toerusting & Opleiding


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.