Eredienstye 2017 Vanaf 15 Januarie 2017
Hippolaan: 08:00, 10:00 & Glow@18:30 Midstream: 08:00, 10:00 & Glow@17:30* Kinderdienste: 08:00 & 10:00 (Hippolaan & Midstream) Tieners@HL: 17:00 Belydenisklas, 17:30 Tienerdiens, 18:30 Kleingroepe Tieners@MS: 16:30 Belydenisklas, Glow@17:30, 18:30 Kleingroepe *Let asb. daarop dat Glow@17:30, kinder- en tienderdienste eers afskop op 22 Januarie 2017.
Feestyd Eredienstye 4 Desember 2016 tot 8 Januarie 2017 09:00 - Hippolaan en Midstream 18:30 - slegs Hippolaan 1 Januarie 2017 - GEEN aanddiens Kersdag - 25 Desember 2016 08:00 & 10:00 Hippolaan en Midstream Oujaarsaand - 31 Desember 2016 19:00 - Midstream 23:15 - Hippolaan
Kontak ons Hippolaan - 012 663 2003/Midstream - 012 940 9480 www.kerksondermure.org • e-pos: info@ksm.co.za Facebook: kerksondermure • Twitter: @kerksondermure1 Instagram: kerksondermure • kerksondermure app: Google Play Store & Apple iStore: kerksondermure
Na-uurse predikant op roep: 083 489 0180 Bankbesonderhede: kerksondermure, Absa Centurion, rek no: 289 058 0095, takkode: 630 445, verwysing: naam en waarvoor Kantoorure: Maandae: 09:00 - 16:00 Dinsdae - Vrydae: 08:00 - 16:00
Ontmoet ons Uitvoerende Span Fanie Venter
Leierpredikant fventer@ksm.co.za
Polsslag
Colin Smith
Gemeenteleier • Eredienste • Groepe csmith@ksm.co.za
Teodor van der Spuy
Gemeenteleier • Tieners • Jong volwassenes tvanderspuy@ksm.co.za
Annelize de Wet
Gemeenteleier Voetspore adewet@ksm.co.za
Carl du Preez
Gemeenteleier • Persoonlike Sorg • Gebed cdupreez@ksm.co.za
Tiesie de Coning
Gemeenteleier • Kinders • Toerusting & Opleiding tdeconing@ksm.co.za
Hannes van Aswegen
Uitvoerende Bedryfshoof hvanaswegen@ksm.co.za
Desember 2016/Januarie 2017 Front
Voltooi & Word Deel
Om na uit te sien DIE JESUSLEWE
Ons Markus-reeks skop af op Sondag 29 Januarie 2017 en duur tot einde April. Kom koop jou Jesuslewe boek @ R50 op Sondag 29 Januarie 2017 en ontdek DIE JESUSLEWE deur Markus se bril.
Naam: Kontak:
Uitdaging: Koop Die Jesuslewe boek vir jouself en borg een ander gesin daarmee.
E-pos: Merk waar van toepassing: Wil jy meer weet van kerksondermure? Wil jy ‘n lidmaat word? Wil jy weeklikse inligting ontvang?
Dienswerker Aanmelding Sondag 22 Januarie 2017 - alle eredienste.
Ons benodig veral kleingroepleiers vir kinder- en tienerbediening. Vir meer inligting kyk op die webblad onder “Dienswerkers” of op die app onder “Ek wil help”. Kontak ons by dienswerker@ksm.co.za of skakel Francois by 012 663 2003 X204
Wil jy by ‘n selfamilie aansluit? Wil jy betrokke raak by ‘n bediening? Het jy berading nodig/wil jy iemand verwys?
Het jy voorbidding nodig?
Skop af op 22 Januarie 2017 Word deel van ʼn andersoortige aanddiensbelewenis waar almal welkom is! Kom raak deel van ʼn ontwikkelingsproses om ʼn aktiewe, meelewende aanddienskultuur in Midstream te vestig. Sien jou daar!
ʼn Dienende geloofsfamilie wat met blydskap die koninkryk van God oral uitleef!
15 Januarie 2017 - alle gr. 7’s en hul ouers (HL en MS) word versoek om die Hippolaan eredienste om 08:00 of 10:00, asook ʼn ouer-inligtingsessie om 09:15 & 11:15, by te woon. Kinderkerk skop af op Sondag 22 Jan. om 08:00 of 10:00 te Hippolaan en Midstream. Registrasies vir 2017 kinderkerk Ons versoek al ons ouers om kinders vanaf die babafase tot gr. 7 vir 2017 kinderkerk te registreer. Besoek die webtuiste by www.kerksondermure.org (bedieninge > kinderbediening > registrasies). Woensdag 12 Januarie: Koördineerdersvergadering om 18:30, Hippolaan Donderdag 19 Januarie: Koördineerdersvergadering om 18:30, Midstream
Groepe
Manne@Midstream: Woensdag 1 Februarie 2017 om 18:30 Bosbraai- en lofprysingsaand. Navrae/besprekings: Vera - 012 940 9480/mskantoor@ksm.co.za
SingleSonderMure - Afskopfunksie Vrydag 27 Januarie, 18:30 Maandelikse sosiale en geestelike byeenkomste vir enkellopendes van alle ouderdomme. Rita Barnes - 083 297 4703/012 663 1610/singles@ksm.co.za
Netwerk vir Lewe Sentrum - Persoonlike Sorg
Beradingsdienste: Pastorale berading • Huweliksberading Volwasse terapie • Kinderterapie • Siekebesoeke en -berading • Sterfteberading • E-pos berading (eberading@ksm.co.za) Ria Mardon - 012 663 1610/berading@ksm.co.za Beroepsforum (Jakob se Put) begin 08:00 op Vrydag 13 Januarie. Ontbytforum en ondersteuningsnetwerk vir persone tussen werke en werkloos. Bemarkingsdiens vir werksoekers en werkgewers. Advertering van poste. Inge van der Merwe - 012 644 0545/084 621 7670/ beroepe@ksm.co.za Ondersteuningsgroepe begin 18:30 op Dinsdag 7 Februarie DivorceCare® - ʼn Bediening vir alle volwassenes wat geskei is, of tans deur ʼn egskeiding gaan. DivorceCare4Kids™ - ʼn Bediening vir alle laerskoolkinders wat geraak word deur egskeiding. Single&Parenting™ - ʼn Bediening vir enkelouers met praktiese hulp en riglyne ten opsigte van ouerskap. Dina Cerff - 012 663 1610/dcerff@ksm.co.za
Toerusting & Opleiding
Kinderbediening: Kleingroepleier-erediens en toerustingsgeleentheid Sondag 15 Januarie om 08:00 of 10:00 (slegs Hippolaan groepleiers). Afskop van Bybelstudie: 25 Januarie 09:00 by Hippolaan/09:30 by Midstream (senior Bybelstudie). Doop: Doopregistrasie vir Februarie sluit 25 Januarie. Doopreëlings word op Donderdag 2 Feb. om 18:30 te Hippolaan getref.
Manne@Hippolaan: Vrydag 3 Februarie 2017 om 18:30 Lofprysingsaand. Navrae: dlombard@ksm.co.za
Huweliksvoorbereidingskursus Afkop 26 Januarie om 19:00 te Hippolaan. Navrae: huwelike@ksm.co.za
Seniors@Midstream: Woensdag 1 Februarie 2017 om 09:00: Sprekeroggend met ds. Jannie Pelser van Rant & Dal Prisma. Navrae/RSVP: Vera - 012 940 9480/mskantoor@ksm.co.za
Gebedsbediening: Saterdag 4 Februarie om 07:00 Gebedsopleidingsgeleentheid met Johan Smit te Hippolaan.