Feb Polsslag

Page 1

Eredienstye 2018 Hippolaan: 08:00, 10:00 & Glow@18:30 Midstream: 08:00, 10:00 & Glow@17:30 Kinderdienste: 08:00 & 10:00 (Hippolaan & Midstream) Tieners@HL: 17:00 Testimonium, 17:30 Tienerdiens, 18:30 Kleingroepe Tieners@MS: 16:15 Testimonium, Glow@17:30, 18:30 Kleingroepe Word deel van ʼn andersoortige aanddiensbelewenis waar almal welkom is!

Ontmoet ons preekspan Fanie Venter

Februarie 2018

Colin Smith

Teodor van der Spuy

Glow@17:30 Midstream: Tydens langnaweke en Midstream skoolvakansies sal daar geen Glow-eredienste wees nie.

Annelize de Wet

Kontak ons

Hippolaan - 012 663 2003/Midstream - 012 940 9480 www.kerksondermure.org • e-pos: info@ksm.co.za  Facebook: kerksondermure • Twitter: @kerksondermure1  Instagram: kerksondermure • kerksondermure app: Google Play Store & Apple iStore: kerksondermure

Na-uurse predikant op roep: 083 489 0180

Christo Woite

Tiesie de Coning

Kantoorure: Maandae: 09:00 - 16:00 Dinsdae - Vrydae: 08:00 - 16:00

Hoe kan ek bydra?

Stephan Joubert

Vir jou maandelikse bydrae per debietorder, elektroniese bydrae of SnapScan aan: kerksondermure, Absa Centurion, rek no: 289 058 0095, takkode: 630 445, verwysing: naam en waarvoor. Kyk op die kerksondermure app onder bydra metodes, hoe jy SnapScan kan gebruik om jou maandelikse bydra en kollekte te gee.

Adrio König

Johan Smith

Polsslag


Voltooi & word deel

Om na uit te sien

Naam: Kontak: E-pos: Merk waar van toepassing: Wil jy meer weet van kerksondermure? Wil jy 'n lidmaat word? Wil jy weeklikse inligting ontvang? Wil jy by 'n selfamilie aansluit? Wil jy betrokke raak by 'n bediening? Het jy berading nodig/wil jy iemand verwys?

Het jy voorbidding nodig? Wil jy jou persoonlike inligting opdateer?

23 Februarie 16:00 - 21:00 Midstream Kindervermaak, pannekoek, vetkoek en maalvleis, kerrie en rys, boereworsrolle, prego rolle, potjiekos, slush puppie, koeldrank, roomys, lekkergoedtafel, poeding, popcorn, koffie en tee, heerlike gebak, stalletjies en nog meer... Dagboek die datum, bring jou familie en vriende en kom kuier saam!

Kry die kerksondermure app vandag! Maak seker jy bly nie agter met die nuutste kerksondermure nuus en inligting van 2018.

Opleiding en Toerusting Doopvoorbereidingskursus Donderdae 19:00 - Hippolaan 22 Feb., 1 Mrt., 8 Mrt. en 15 Mrt. Kinderoppasdiens slegs op aanvraag beskikbaar. Registrasie en navrae: Belinda Ackermann - backermann@ksm.co.za Bybelskool Die Bergrede - die Grondwet van die koninkryk. ʼn Toets vir jou gehoorsaamheid aan die Grondwet. Maandae 19:00 - Midstream 26 Feb., 5 Mrt. en 12 Mrt. Woensdae 19:00 - Hippolaan 28 Feb., 7 Mrt. en 14 Mrt. Donderdae 08:30 - Hippolaan & 10:00 - Midstream 1 Mrt., 8 Mrt. en 15 Mrt. Kinderoppasdiens slegs op aanvraag beskikbaar vir Woensdae. Bespreek by Belinda Nel - bnel@ksm.co.za Navrae: Prof. Adrio König - adk@3gi.co.za

Groepe Seniors@Midstream “Wees emosioneel gereed vir jou senior lewe!” 7 Feb. 10:00 Navrae: Vera – 012 940 9480/mskantoor@ksm.co.za

Registrasies vir 2018 kinderkerk Ons versoek al ons ouers om kinders vanaf die babafase tot gr. 7 vir 2018 kinderkerk te registreer.

Valentyns "Date Night" met DJ Ralph. 9 Feb. 18:30 vir 19:00 - Rooihuiskraal Laerskool R50 per paartjie Navrae: Vera – 012 940 9480/mskantoor@ksm.co.za

Gaan na www.kerksondermure.org>bedieninge>kinders> kinderbedieningregistrasie - of jy is welkom om op die kerksondermure app te registreer.

Selgroepe Selindeling 19, 26 Feb. 18:45 Navrae: Daleen - dlombard@ksm.co.za

Olievenhoutbosch uitreik: 17 Februarie 2018 Vir enige navrae kontak Lewende Stene by 084 025 2759 of tieners@ksm.co.za.

Jong Volwassenes

WIP: Woensdae, 18:45 in die Rooisaal. Vir enige navrae kontak WIP by wip@ksm.co.za Sel by Midstream: Elke Maandag om 18:30 by Midstream

Kuria Vroue-byeenkoms 21 Feb. 18:30 vir 19:00 Spreker: Lynette de Beer Koste R80 p.p. (ete ingesluit) Navrae: Daleen - dlombard@ksm.co.za/012 663 2003 World Needs a Father Seminaar 9 tot 11 Mrt. - Midstream Kostes is R250 p.p. en sluit ʼn handboek en ligte etes in. Kaartjies by Midstream en Hippolaan kerkkantore of gekoop word. EFT welkom -verwysing: manne & van. Navrae: Daleen - dlombard@ksm.co.za/012 663 2003


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.