Polsslag November 2018

Page 1

Feestyd Eredienstye 3 Desember 2017 tot 7 Januarie 2018 09:00 - Hippolaan en Midstream 18:30 - slegs Hippolaan*

Ontmoet ons preekspan Fanie Venter

Polsslag

*Geen aanddiens 24 Desember 2017

Kersdag - Maandag 25 Desember 2017 08:00 en 10:00 (Geen aanddiens) Hippolaan en Midstream

Colin Smith

Oujaarsaand - Sondag 31 Desember 2017 09:00 en 19:00 - Hippolaan en Midstream Normale eredienstye vanaf 14 Januarie 2018 Kinder- en tienerdienste skop af op 28 Januarie 2018

Teodor van der Spuy

Glow@17:30 Midstream: Tydens langnaweke en Midstream skoolvakansies sal daar geen Glow-eredienste wees nie.

Annelize de Wet

Kontak ons

Hippolaan - 012 663 2003/Midstream - 012 940 9480 www.kerksondermure.org • e-pos: info@ksm.co.za  Facebook: kerksondermure • Twitter: @kerksondermure1  Instagram: kerksondermure • kerksondermure app: Google Play Store & Apple iStore: kerksondermure

Christo Woite

Na-uurse predikant op roep: 083 489 0180 Kantoorure: Maandae: 09:00 - 16:00 Dinsdae - Vrydae: 08:00 - 16:00

Tiesie de Coning

Kerkkantoor sluit 15 Des. 2017 en open weer 2 Jan. 2018

Hoe kan ek bydra? Vir jou maandelikse bydrae per debietorder, elektroniese bydrae of SnapScan aan: kerksondermure, Absa Centurion, rek no: 289 058 0095, takkode: 630 445, verwysing: naam en waarvoor. Vir addisionele bydraes hierdie maand fokus ons op nood van gesinne.

Stephan Joubert

Adrio König

Desember 2017 & Januarie 2018


Voltooi & word deel

Om na uit te sien

Manne@Midstream Valentyns-"Date Night". 9 Feb. by Laerskool Rooihuiskraal.

Naam: Kontak: E-pos: Merk waar van toepassing: Wil jy meer weet van kerksondermure? Wil jy 'n lidmaat word? Wil jy weeklikse inligting ontvang?

#geesbeheerdedienswerk 2018 #geesbeheerdedienswerk 2018

Bybelstudies Afskop Sr. Bybelstudie Midstream – Maandag 22 Jan. om 09:00.

Aanmelding van Dienswerkers

21 Januarie by alle eredienste Ons doel op aarde is om meer en meer soos Jesus te word. In Johannes 13 beveel Jesus ons om sy voorbeeld van nederige diens te volg.

Bybelstudie Hippolaan o.l.v. Colin – Woensdag 24 Jan.                 om 09:00. Sr. Bybelstudie Hippolaan – Woensdag 24 Jan. om 09:30.

Wil jy by 'n selfamilie aansluit?

Volgelinge van Jesus volg die Dienskneg. Net die Gees kan ons in staat stel om met Jesus se gesindheid te dien.

Wil jy betrokke raak by 'n bediening?

Meld aan by een van die bedieninge van kerksondermure en beleef hoejou dienswerk ander oortuig dat die we op sy beste die Jesuslewe is. ʼn Lewe waar die Heilige Gees in beheer is...

Huweliksvoorbereiding

Registrasies vir 2018 kinderkerk Ons versoek al ons ouers om kinders vanaf die babafase tot gr. 7 vir 2018 kinderkerk te registreer. Gaan na www.kerksondermure.org>bedieninge>kinders>kinderbediening registrasie - of jy is welkom om op die kerksondermure app te registreer.

25 Jan., 1 & 8 Feb. Hippolaan

Het jy berading nodig/wil jy iemand verwys?

Donderdagaande 18:30 - 21:00

Het jy voorbidding nodig? Wil jy jou persoonlike inligting opdateer?

Kry die kerksondermure app vandag! En kry só al die vakansie- en feestyd nuus op jou foon.

Kleingroepleier-erediens en toerustinggeleentheid vind op Sondag 21 Januarie om 10:00 plaas by Hippolaan en Midstream. Alle gr. 7’s en ouers (Hippolaan en Midstream) word versoek om die erediens op Sondag 21 Januarie om 10:00 by Hippolaan of Midstream by te woon. Kinderkerk 2018 begin op Sondag 28 Januarie 2018 om 08:00 en 10:00 by Hippolaan en Midstream.

Manne@Hippolaan Lof en Aanbiddingsgeleentheid saam met Onbeskaamd. 2 Feb. om 18:30 vir 19:00

R350 per paartjie Navrae en registrasie: Belinda Nel huwelike@ksm.co.za Gemeente Inisiatief 2018 - Next Steps Geestelike groei en dissipelskapkursus ʼn MÓÉT vir die hele gemeente! Woon Next Steps 1, 2 en 3 by op die dag wat jou pas, by Hippolaan en Midstream: Next Steps 1 – Maandae 29 Jan., 5 Feb. of 12 Feb. Next Steps 2 – Dinsdae 30 Jan., 6 Feb. of 13 Feb. Next Steps 3 – Woensdae 31 Jan., 7 Feb. of 14 Feb. Tyd: 19:00 Koste: R60 per persoon. Registrasie verpligtend by Belinda Nel – bnel@ksm.co.za. Kinderoppasdiens beskikbaar, bespreking 1 dag vooraf noodsaaklik.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.