Maart Hartklop Polsslag

Page 1

Eredienstye 2018 Hippolaan: 08:00, 10:00 & Glow@18:30 Midstream: 08:00, 10:00 & Glow@17:30 Kinderdienste: 08:00 & 10:00 (Hippolaan & Midstream) Tieners@HL: 17:00 Testimonium, 17:30 Tienerdiens, 18:30 Kleingroepe Tieners@MS: 16:15 Testimonium, Glow@17:30, 18:30 Kleingroepe Word deel van ʼn andersoortige aanddiensbelewenis waar almal welkom is!

Glow@17:30 Midstream:

Ontmoet ons preekspan Fanie Venter

Polsslag

Colin Smith

Teodor van der Spuy

Tydens langnaweke en Midstream skoolvakansies sal daar geen Glow-eredienste wees nie.

Kontak ons

Hippolaan - 012 663 2003/Midstream - 012 940 9480 www.kerksondermure.org • e-pos: info@ksm.co.za  Facebook: kerksondermure • Twitter: @kerksondermure1  Instagram: kerksondermure • kerksondermure app: Google Play Store & Apple iStore: kerksondermure

Annelize de Wet

Christo Woite

Na-uurse predikant op roep: 083 489 0180 Kantoorure: Maandae: 09:00 - 16:00 Dinsdae - Vrydae: 08:00 - 16:00

Tiesie de Coning

Beradingsdienste & Maatskaplike Sorg Ria Mardon - 012 663 1610/rmardon@ksm.co.za

Hoe kan ek bydra?

Stephan Joubert

Vir jou maandelikse bydrae per debietorder, elektroniese bydrae of SnapScan aan: kerksondermure, Absa Centurion, rek no: 289 058 0095, takkode: 630 445, verwysing: naam en waarvoor. Kyk op die kerksondermure app onder bydra metodes, hoe jy SnapScan kan gebruik om jou maandelikse bydra en kollekte te gee.

Adrio König

Johan Smith

Maart 2018


Voltooi & word deel

Om na uit te sien Do. 29 Maart - 19:00 Nagmaal by Hippolaan en Midstream

Naam: Kontak:

Goeie Vrydag 30 Maart - 08:00 & 10:00 Nagmaal by Hippolaan en Midstream

E-pos: Merk waar van toepassing: Wil jy meer weet van kerksondermure?

Paasfees So. 1 April 08:00, 10:00 & 18:30 by Hippolaan 08:00 & 10:00 by Midstream

Wil jy 'n lidmaat word? Wil jy weeklikse inligting ontvang? Wil jy by 'n selfamilie aansluit? Wil jy betrokke raak by 'n bediening? Het jy berading nodig/wil jy iemand verwys?

Het jy voorbidding nodig? Wil jy jou persoonlike inligting opdateer? Kry al jou belangrike kerksondermure inligting op die kerksondermure app. As jy nie ons “app notifications” ontvang nie, moet jy dit dalk net aktiveer. Maak die app oop, druk op die “i” in die regter boonste hoek, kies dan “Settings” en sien dan die middelste opsie: “Enable notifications”. Druk op die wit kolletjie en sleep dit regs tot dit groen word. Nou sal jy al ons “push notifications” ontvang.

Persoonlike Sorg Ondersteuningsgroepe My miskraam - Mammas met engeltjies: 082 335 3975/luzannenabal@gmail.com Persone geraak deur pornografie: 012 663 1610/courage@ksm.co.za Alpha Huwelikskursus Sewe eksklusiewe sessies. Kursus begin 18 April by Hippolaan Navrae: Rita - 012 663 1610/rbarnes@ksm.co.za

Hoekom is kinderbediening registrasie so belangrik? Vir die voorbereiding van hulpmiddels, verjaarsdae, allergieë/ mediese toestande en korrespondensie aan ouers. Dankie vir elke kind wat reeds geregistreer is. Nuwe kinders se ouers word versoek om so spoedig moontlik jou kind/kinders te registreer. Gaan na www.kerksondermure. org>bedieninge>kinders>kinderbedieningregistrasie, of jy is welkom om op die kerksondermure app te registreer. Kinderbediening sluit af vir die eerste kwartaal op Sondag 25 Maart.

Groepe Seniors@Midstream Centurion Jubilate Koor 7 Maart om 10:00 Kom luister en kuier lekker saam! Navrae: Vera - 012 940 9480/mskantoor@ksm.co.za Selfamilies vir mammas: 30 - 40 jaar. Vir mammas wat nie net wil oorleef nie, maar leef in oorvloed! Navrae: Karlien - steyn.karlien@gmail.com/083 701 9017 Manne 5:55 Kuier & Behoort Alle mans word genooi na ons Getuienis en bid-geleenthede op Vrydagoggende om 05:55. Vanaf 3 Maart by Café Concepts Midstream en vanaf 9 Maart in Centurion Navrae: Daleen - dlombard@ksm.co.za World Needs a Father Seminaar: Dad's Talk 9 tot 11 Mrt. - Midstream Kostes is R250 p.p. handboek en ligte etes ingesluit. Kaartjies by Midstream en Hippolaan kerkkantore te koop. EFT welkom - verwysing: WNF naam&van. Navrae: Daleen - dlombard@ksm.co.za/012 663 2003

Opleiding en Toerusting Doopvoorbereidingskursus Donderdae 19:00 - Hippolaan 22 Feb., 1 Mrt., 8 Mrt. en 15 Mrt. Kinderoppasdiens slegs op aanvraag beskikbaar. Registrasie en navrae: Belinda Ackermann - backermann@ksm.co.za Bybelskool Die Bergrede - die Grondwet van die koninkryk. ʼn Toets vir jou gehoorsaamheid aan die Grondwet. Maandae 19:00 - Midstream 26 Feb., 5 Mrt. en 12 Mrt. Woensdae 19:00 - Hippolaan 28 Feb., 7 Mrt. en 14 Mrt. Donderdae 08:30 - Hippolaan & 10:00 - Midstream 1 Mrt., 8 Mrt. en 15 Mrt. Kinderoppasdiens slegs op aanvraag beskikbaar vir Woensdae, bespreek by Belinda Nel - bnel@ksm.co.za Navrae: Prof. Adrio König - adk@3gi.co.za Veritas Verstaan jy die régte boodskap van die Bybel? Weet jy hoe om dit toe te pas en met ander te deel? Veritas College leer jou hoe in 17 kontaksessies. Ma. of Wo. by Hippolaan of Midstream R400 p.p. of R650 vir twee gesinslede. Navrae en registrasie: Belinda Nel - bnel@ksm.co.za Bybelstudies Die KLIP-harde ROTS-vaste boodskap van Petrus se tweede brief. Elke Woensdag om 09:00 by Hippolaan. (Slegs tydens skoolkwartale) Navrae: Colin Smith - csmith@ksm.co.za Snr. Bybelstudie Pas jy die Evangelie volgens Lukas in jou lewe toe? Maandae om 09:00 - Midstream Woensdae om 09:00 - Hippolaan Navrae: Christo Woite - cwoite@ksm.co.za Dream Team Opleiding Vir alle dienswerkers van kerksondermure. 15 Mrt by Midstream & 22 Mrt by Hippolaan 18:30 – 20:00 Navrae: Belinda Nel - bnel@ksm.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.