Junie info

Page 1

EREDIENSTYE 2018

= Hippolaan: 08:00, 10:00 & Glow@18:30

WAT IS NUUT BY KSM

Kinderdienste: 08:00 & 10:00 (Hippolaan & Midstream)

WIE IS NUUT

Midstream: 08:00, 10:00 & Glow@17:30

Tieners@HL: 17:00 Testimonium 17:30 Tienerdiens | 18:30 Kleingroepe Tieners@MS: 16:15 Testimonium Glow@17:30 | 18:30 Kleingroepe * Tydens langnaweke en Midstream skoolvakansies   sal daar geen Glow-eredienste wees nie.

KONTAK ONS Hippolaan: 012 663 2003  E-pos: info@ksm.co.za  Midstream: 012 940 9480

heidi  botha

WAT IS NUUT • Nuwe brand – ons lyk anders • Lokaalname:  Hippolaanlokale het nou bergname...   Geellokaal > Kompasberg

Beradingsdienste & Maatskaplike Sorg Ria Mardon - 012 663 1610 | rmardon@ksm.co.za

Perslokaal > Versamelberg

Kantoorure: Maandae: 09:00-16:00        Dinsdae - Vrydae: 08:00-16:00 KSM app: Google Play Store & Apple iStore: KSM

Turkooislokaal > Sederberg

HOE KAN EK BYDRA? Vir jou maandelikse bydrae per debietorder, elektroniese bydrae of SnapScan aan: kerksondermure, Absa Centurion, Rek no: 289 058 0095, Takkode: 630 445, Verwysing: naam en waarvoor. Kyk op die KSM app, onder bydra metodes, hoe jy SnapScan kan gebruik om jou maandelikse bydrae en kollekte te gee.

2018

• Eredienste en Gasvryheid  Kyk uit vir Heidi by ons eredienste elke Sondag.

Na-uurse predikant op roep: 083 489 0180

kerksondermure   @kerksondermure1   kerksondermure

JUNIE

Groenlokaal > Kareeberg   Rooilokaal > Sneeuberg   Bloulokaal > Waterberg   Oranjelokaal > Wolkberg  Midstreamlokale het nou stroomname...   Lokaal A > Wakkerstroom   Lokaal B > Broederstroom   Lokaal C > Droomstroom   Lokaal D > Klaarstroom   Lokaal E > Bergstroom   Ouditorium > Genadestroom • Vanaf Juniemaand gaan Francois Schoombee  betrokke wees by Voetspore. • Susan van der Westhuizen vervang Francois  by Kommunikasie en Bemarking.

www.ksm.co.za

INLIGTING INFORMATION


VOLTOOI & WORD DEEL

OM NA UIT TE SIEN

Naam:

RUN & WALK 4 BIBLES 2018

Kontak:

23 Junie 2018 07:00 | Lewende Woord Centurion

E-pos:

Kom wees deel van die stap en hardloop vir 4000 Bybels. Jou deelname skenk 1 Bybel of 3 Bybelgeletterdheidsboekies. Skryf in by die kerkkantore voor 20 Junie 2018. Hierdie is ʼn AGN ligawedloop.

Merk waar van toepassing:   Wil jy meer weet van KSM?   Wil jy 'n lidmaat word?

GROEPE

Wil jy weeklikse inligting ontvang?

SELINDELING 4 en 11 Junie om 18:45 | KSM Hippolaan

Wil jy by 'n selfgroep aansluit?   Wil jy betrokke raak by 'n bediening?   Het jy berading nodig/wil jy iemand verwys?   Het jy voorbidding nodig?   Wil jy jou persoonlike inligting opdateer?

PERSOONLIKE SORG

SENIORS Visbraai 6 Junie 09:30. Alle Seniors is welkom. Navrae: Daleen - 012 663 2003 | dlombard@kms.co.za Kuier-oggend op 6 Junie 10:00. “Die Jesuslewe... uit die perd (uitvoerende span) se bek!” Kom geniet die oggend saam met ons eie uitvoerende span. Navrae: Vera - 012 940 9480 | mskantoor@ksm.co.za MANNE 5:55 KUIER EN BEHOORT Elke Vrydag | Cáfe Concepts Midstream.

ONDERSTEUNINGSGROEPE

DivorceCare l DivorceCare4Kids l GriefShare Dina Cerff - 012 663 1610 l dcerff@ksm.co.za

MY MISKRAAM - MAMMAS MET ENGELTJIES 082 335 3975 l luzannenabal@gmail.com

PERSONE GERAAK DEUR PORNOGRAFIE 012 663 1610 l courage@ksm.co.za

BEROEPSFORUM (JAKOB SE PUT)

Inge v.d. Merwe - 012 644 0545 l beroepe@ksm.co.za

SINGLESONDERMURE

Vir enkellopendes van enige ouderdom! Stuur 'n e-pos aan singles@ksm.co.za om te registreer en maandelikse nuusbrokkies te ontvang. Navrae: Rita Barnes - 012 663 1610

Kwartaalreeks God is regtig goed. B-Lééf God deur gebed. Gebed word deur ‘n verskeidenheid van sub-temas aangebied. Ons versoek dat ouers hulle kind/ers gereeld kinderdienste toe sal bring om die waarde van gebed op ‘n eenvoudige en verstaanbare wyse te kan ontdek. BRING-‘N-MAATJIE-PROJEK Ons wil graag ons kinders aanmoedig om iemand raak te sien/te identifiseer wat nie kerk toe gaan/gereeld kerk bywoon nie. Kom ons moedig ons kinders aan om iemand uit te nooi om saam met hom/haar kinderdienste by te woon. GR. 7's Die gr. 7-kinders volg die Kinder EE III program. Op 10 Junie tree Johan Smith as gasspreker by albei bedieningspunte op. Die Midstream gr. 7-kinders het ‘n uitreik na die Midstream sekuriteitswagte op 17 Junie om 16:30. VAKANSIEPROGRAM vir gr. 1-7 word aangebied 25–28 Junie | Hippolaan en 25–27 Junie | Midstream.

Elke Vrydag | Leriba Lodge Centurion.

Die registrasievorm is op die webtuiste beskikbaar. Navrae: Maryna - mburger@ksm.co.za

BELANGRIKE KSM APP FUNKSIES

OPLEIDING & TOERUSTING

BERADINGSDIENSTE & MAATSKAPLIKE SORG Ria Mardon - 012 663 1610 l rmardon@ksm.co.za

KINDERS

Die nuwe KSM app is beskikbaar op die Google Play Store en Apple i-Store. Maak seker jy update jou app deur in een van die store in te gaan en KSM in te tik. Die app update sal oopmaak as jy nog nie al die updates ontvang het nie. As jy reeds al die updates ontvang het sal dit net open wys waarop jy dan kan kies.

BYBELSTUDIES Tree vir tree vir 9 weke met Next Steps. Elke Woensdag om 09:00 | Hippolaan. (Slegs tydens skoolkwartale.) Navrae: Colin Smith - csmith@ksm.co.za SENIOR BYBELSTUDIE Pas jy die Evangelie volgens Lukas in jou lewe toe? Maandae om 09:00 | Midstream Woensdae om 09:00 | Hippolaan Navrae: Christo Woite - cwoite@ksm.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.