No.1
huis-entuin tydskrif -
9 771810 989007
SA se
01207
jou praktiese huis-en-tuingids
R70,00
(BTW inkl.) Namibië N$70,00
Desember 2021 | Januarie 2022
‘OFF THE GRID’
VAKANSIEKOS
Kuier in ’n koepel by Tulbagh
Inspirasie uit Italië
Vier die
somer! ... met smulkos, familie & vriende en stresvrye dekor
SELFDOEN
Bou en stoffeer ’n ottoman
Vat ’n blaaskans
CHURCHHAVEN
Gestroopte houthuisie by ’n strandmeer
LESERTUIN
Waar formeel en informeel skouers skuur
PRETORIA
’n Stukkie Karoo in die stad
STANFORD
Dié ‘plaashuis’ is perfek vir ’n kreatiewe aftrede
VAALDAM
Prakties, maar tog so elegant