2 minute read

KAMPBOFFIN

Next Article
POSBUS

POSBUS

Maklikeras watditlyk

Dit kanjareneemomdie kuns vanwasleepte bemeester.Maar ’n mensmoetêrensbegin.

Advertisement

Teks Leon Botha Foto’s Nicole en JohnOstrom

Wanneer ’n mens18 word, breek die tydnatuurlik aanomjou rybewyste kry. Virdieligtevoertuigrybewys (kodeB)moet jyeersdieleerlingrybewys slaagendanleer bestuur –dannadie toetsbaan terugkeeren joubesdoenom wéér te slaag.Party mense issogelukkigenkry ditregomditmetdie eersteprobeerslag kaftedraf, maardisniks snaaksom ’n tweedeofselfsderdekeer te probeernie.

Metjou “lisensie”injousak kanjyopjou eiedie wêreld verken.

Togmagjydiemeestewoonwaensopdie padniésleepnie,wantmetjou rybewys mag jyslegs ’n waentjie van750kgofligtersleep, watkleiner waenssoosGypseyseLiteofdie Peri Peri vanAloe Caravans –insluit.Die res is te swaar –virhullehetjy ’n sleeprybewys (kodeEB)nodig.

Omjousleeprybewyste kryismaklikeras wat jydink,sêNicoleOstrom vanRandburg. Sy isindiedertigenhetbesluitomdiebul by diehorings te paksodatsymet haareie woonwa kangaankamp.

Nicole kampsedert haartienerjaresaam methaarouers.Haarpa,JohnOstrom,het vroegalin ’n Camptech-kampwaentjiebelê. Diéislaterjareverkoop,maardieOstroms hetaanhou kamp,intente.Naderhandhet Nicolediehuis verlaat, maardie tenttradisie hetvoortgegaan.

Sy hethaarkode B-rybewys vroegin2003 geslaag,maareers16jaarlatersoudiekwessie vandiesleeprybewys opduik.Disiets wat nogaltyd inhaarvisier was, maardithetvir haarnet té moeilikgelyk.Toe kruishaarpaaie metdié van’nrybewysinstrukteur...en Nicole besluitdissulke tyd.

Heeleerstemoessy weer ’n leerlingtoets aflê waarnasyeenpraktieselessaammetdie

HELPJOUSELF.Vanuitstel komafstel,luidiespreekwoord, maarvirNicolehetdie“uitstel”op’ndaggelei tot’nafspraakvirhaarsleeprybewys.Sykondie terugstootmet ’n wa onderdie knie kry, en watdaarnagevolg het,wasbloot ’n formaliteit.

instrukteur voltooihet.Dieinstrukteur wasin syskik,maarsê Nicole moetvirdie volgende rukkieeersophaareieoefen.Die grootste uitdaging wasnatuurlikdie terugstootmet ’n sleepwa.Reguit terug wasgeenprobleem nie,maardisdaardieom-die-hoek-terugstoot,diegangparkering,wat virdie grys haresorg. Nicole sêdit waseerderom te leer watterkanttoediestuurmoetdraaiomdie sleepdingop ’n sekeremanier te laatreageer. Sy hethaarpase waentjiegeleeneninhaar Volkswagen Polo stadigmaarsekerdiemas beginopkom. Nicole hetdit waarskynliknie besefnie,maar ’n sleepwa iseen vandie moeilikstesleepgoedommee terug te stoot, omdatdieassonabyaandiekoppelstuksit. Maar Nicole kryditsógoed regdat dieinstrukteuraankondigdis tydvirdie grootdag.

Hiervoor klim Nicole indieinstrukteurse Poloenhaak ’n kleinboswa...enstoot terug soos ’n koning.Inalbeidie terugstoottoetse slaag Nicole ditsommermetdieeerste probeerslag.Dieboswawordafgehaakvir dieparallelleparkering,syhaak weerendie padtoetsloopmooiglad.

Nicole ry verlighuis toe, want sy isnoudie trotseeienaar vanhaarsleeprybewys.

Ditisallesgoeden wel, maar wathelpaldié moeiteasjynikshetom te sleepnie?

Nicole verduideliksy werk by ’n woonwahandelaar,enaldoensyadministratiewe werk enhetnie regtigselfmetdie woonwaens te doennie,hethaar voorliefdevir kampgeensinsgekwynnie.Buitendienhet syditnogaltyd inhaaragterkopgehadom ’n woonwa aan te skaf.

Toe, netmooiindiemiddel van2021,gebeurdit: Sy koop ’n 2008SpriteSwing.Endis nienetsy wathieruitgaan voordeeltreknie, want nou kanhaarouerskomsaam kamp.

Die Swingis Nicole seeerstevolwaardige woonwawaarmeesyopeiehoutjiegaan kamp.Ditisookdieeerstekeerdatsyself gaanhaakensleep totindie kampplek.Maar die woonwa moetnatuurlik vandiehandelaaraf by diehuiskom –genadiglikisditnet 4km. Intussenhethaar Polo plekgemaakvir ’n nuwer Renault Duster4x4,endiekombinasiepasmooi bymekaar:Die woonwa sebrutovoertuigmassais 1160kgendietarragewig vandie Duster 1241kg.

D-dagbreekmiddel Septemberaan:Dis tydommetdie Swing te gaan kamp! Nicole gaanvirdieeerstekeerdieooppadmetdie woonwa aandurfenbespreekplek by die Tshikwalo-wildlodgeindieDinokengreservaat. Ditis110km totdaar, maarvir>

dieeersteentjiesalsyditrustig vat eneers gewoond raak aandienuweervaring.Om dadelikopdieN1-snelweg te klimsaldusnie werk nie;sysalopdieagterpaaie wegspring. Uit Randburg kruisdieR512dieN1,enasjy reguitaanhou,loopdiepad20km verder tot waarjyopdie volgendesnelweg kankom. Nicoleisheel wysenvermy diespitstye –sy vertrekdie Donderdagoggendensaleers Maandagoggend terugkeer.

“Aseknoudaaraan terugdink,wasdie moeilikerdeel vandieaanvanklikesleep omindiestadtussenaldie verkeerkop te hou.Omdatdaarmeer voertuie rondomjou is,moetjy byvoorbeeldmeeropjouhoede wees wanneerjy vanbaan verwissel.”

Ná20km breekdie grootoomblikaan, want nou wagdiesnelweg.Tenminsteisdaar vanhierafopdieN14geenanderafdraaie nie,wantdiepadsluitlateraan by dieN1 wat danteenaanDinokeng verbyloop.Nicole hounie terugnieenstootdie Renault tot by 100km/h,maarhoulinksopdiedubbelbaanpad.Kortvoorlankbelandsyagter ’n vragmotorenbesefdis tydvirdieeerste verbysteekmetdie woonwa.

“Vandiemense by my werk het my aangeraaiomdiegordyne vandie Swingse voorenagterruit wegteskuifsodatekmet my truspieëldeurdie wa kansien.”

Diebaanagterhaarisskoon,sy ratafna vierdeenbeweegoorindie regterbaan. Sy besluitomnie te nabyaandievragmotor verbytesleepnie,wantsyweetdaaris ’n kansdatdie wa dalkeffens kanswik asgevolg vandielugdrukverskil.Syhou eerder ’n bietjie verder regs,maar voel tog die vakuum tussenhaarsleepkombinasie endievragmotor.Gelukkigsleepdie Swing stewig...endaargaansy!

This article is from: