1 minute read

HERMAN

Next Article
JORDAN CHRISTIANS

JORDAN CHRISTIANS

Ek streef daarna om ‘n voorbeeld te stel: op, en van die veld af.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

As kapteins, doen ons ons bes om ‘n goeie voorbeeld vir ander te stel - ‘n voorbeeld wat hulle kan navolg.

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

Om eerstespanrugby vir Hoërskool Stellenberg te speel was nog altyd my droom!

Hoe motiveer jy jou span?

Ek glo daarin om altyd positief en kalm in elke situasie te bly.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Ruben Thomson. Hy is ‘n speler van min woorde wat baie op die veld doen en beteken. Hy is ‘n stil, kalm speler wat die spel deeglik oordink.

This article is from: