1 minute read

Pearton

HEAD COACH OF THE FIRST TEAM: DURBANVILLE HIGH SCHOOL

What can the school and parents expect from your team this year at the Interschools?

I think this year’s team has grown tremendously; they have shown character against some of the biggest teams in the Western Province league. It is always difficult when you move up a league. I think the girls are ready to take on the challenge of playing against Stellenberg, but the game is not going to be easy. Stellenberg is a good team, and we will not underestimate the challenge they will pose for us.

Where is your strength as a team?

Our strength as a team comes from being the underdog, it’s that hunger to prove yourself and the will to keep going. Like they say, it is not the size of the dog in the fight, but the size of the fight in the dog. We will be ready to fight with all that we are.

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Die hoogtepunt van die seisoen was toe ons die geleentheid gekry het om vir die eerste keer onder ons nuwe spreiligte teen William’s Borlase’s Grammar School gespeel het. Die deelname aan die Cape Town Internasional Tournament is ook een van die span se hoogtepunte. Ons het ‘n rowwe begin gehad, maar het in elke wedstryd verbeter en het mekaar op die veld gevind.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Zané Grobbelaar. Sonder Zané, sou ek nie die kaptein gewees wat ek is nie. Sy is nie bang om die realiteit in die gesig te staar nie, en speel soms “bad cop” as ek dit nie wil speel nie. As dinge oorweldig raak, is sy altyd daar om my te help en wil ook net altyd die beste vir die span hê.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Dit is belangrik om die definisie van ‘n spansport uit te leef. Dit is belangrik dat ons elke wedstryd net ons beste sal gee, en uit ons foute te leer, sodat ons met elke wedstryd kan verbeter. Ons wil ook dat elke speler hulle rol vervul tot die beste van hul vermoë. Ons wil in die WP Premierliga bly, asook Interskole wen.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil Internasionale Besigheid by die Noordwes Universiteit gaan studeer.

This article is from: