2 minute read

HOËRSKOOL STELLENBERG EERSTE NETBAL

Ho Rskool Stellenberg

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Ons het ‘n baie goeie Affies-toer beleef waartydens ons slegs twee wedstryde verloor het. Een van daardie tawwe wedstryde was teen die magtige Rustenburg Girls’ High School, waar ons slegs met twee punte die aftog moes blaas! Die Outeniqua-toer was ook ‘n besondere hoogtepunt en een van ons beste wedstryde nog!

Hoe motiveer jy jou span?

Ek probeer my bes om met my voorbeeld te lei: op, en van die baan af. Ek wil graag elke speler motiveer om in hulself te glo en só dra ek tot die spandinamika by.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Amy-Lee Kritzinger. As onderkaptein vergemaklik sy werklik my taak deur my so onwrikbaar te ondersteun. Sy is self ‘n puik leier en wanneer ek motivering benodig, is sy altyd die een wat my onderskraag en ons almal positief hou.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Ons word dikwels die “underdogs” genoem. Ons doel is egter om interskole te wen, om vir almal te wys wat ons kan vermag! Dit sal ons laaste hekkie wees. Dit sal my ook trots maak as elke speler in ons span alles gee om hulle beste spel op daardie dag te speel – meer kan, en sal, ek nooit vra nie.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek beplan om volgende jaar by my pa (Corné Kannemeyer) se netbalonderneming te gaan werk en eendag die besigheid te bestuur. Daarom wil ek ook graag ‘n graad in bemarkingswese studeer.

Voor: Kellyn de Mink, Amica Niewoudt, Jesica Schoeman (o.k), Caylin Adonis (k).

Agter: Anna-Mart Retief, Kaylen Knoetze, Jana van der Westhuizen, Liela Philippi.

Hoërskool Durbanville - o.17A Netbal

Voor: Me Janke Mostert, Lienke Vermeulen (k), Corneli Koen (o.k), Nina Pretorius. Agter: Lana van Dyk, Charne de Jager, Leandra Grobler, Kaydee Barnard.

Hoërskool Stellenberg - o.17A Netbal

Voor: Catelyn Levey (o.k) Skayla Rademeyer, Taylor Potgieter, Lia Johnson (k). Agter: Abigail Moorcraft, Liané Hanekom, Maya-Lee Kotze, Jana Jacbos.

Hoërskool Durbanville - o.16A Netbal

Voor: Me. W. Cronjé, Lara Krige, Ilse Mienie (k), Antonia Louw (o.k), Me. Elna Venter. Agter: Olivia Wilson, Chris-Marie Marx, Ansja van Niekerk, Minieke Serfontein.

Hoërskool Stellenberg - o.16A Netbal

Voor: Emma Winterbach, Chané Londt, Sinead van Heerden, Lee-Ann van Rensburg, Isabel de Klerk.

Agter: Karla Jooste, Siba Tutu, Mila Havinga, Maricia Venter.

Hoërskool Durbanville - o.15A Netbal

Voor: Me. J. de Wet, Anja Mostert (k), Anika Loubser (o.k), Kylie van den Bergh. Agter: Karla Vorster, Mienke du Toit, Lizmari de Jager, Kayla Stegemann.

Hoërskool Stellenberg - o.15A Netbal

Voor: Chloë Pio, Lila Marnitz, Megan Jones (k). Agter: Tatiana Frazer, Mieke Munnik, Emily Lourens, Abigail Steyn (o.k). Afwesig: Lukhanyo Sitofile

Hoërskool Durbanville - o.14A Netbal

Voor: Me. L. Theron, Lara Nothnagel, Melandi Smit (o.k), Liza Mostert, Me. S van Eyssen. Agter: Annelize Kuhn, Anke Hinze, Melandi du Plessis, Karli van Wyk. Afwesig: Lianel Groenewald (k).

Hoërskool Stellenberg - o.14A Netbal

Voor: Sisipho Nzima (k), Kayla Slabber, Alizwa Mbadu (o.k).

Hoërskool Stellenberg - Stellenberg Gees

Voor: Caylin Adonis, Chanelle Meintjies, Kellyn de Mink (Hoofdirigent), Dennick Moos (Hoofdirigent ), Ana-Mae Lewis & Zoe van der Walt. Agter: Ntsika Myamya, Khwezi Peter, Wahldu Burggraaff, Cameron Mattheus, JD Jantjies (Hoofdrommer) & Ashleigh Rhode.

This article is from: