3 minute read

HERMAN CORNE

Next Article
HERMAN

HERMAN

Vincent Koch is my gunstelingrugbyspeler. Hy stel altyd ‘n goeie voorbeeld as voorryman en ek hou van die manier waarop hy die spel speel!

Wat is jou planne vir die toekoms?

My droom is om eendag professionele rugby te speel.

Waarna sien julle as ‘n span die meeste uit hierdie jaar?

Ek sou graag hierdie jaar met ‘n goeie interskole-wen teen Durbanville Hoërskool wou afsluit.

Wie is jou gunstelling Springbok rugbysepeler en hoekom?

My gunstelingspeler is beslis, Eben Etzebeth. Hy is ‘n sterk, fisiese speler en jy kan altyd op hom kan staat maak. Hy is ook ‘n goeie leier vir sy span.

Kaptein Van Die Eerste Rugbyspan

Voor: Barry Strydom, Marnus Nothnagel, Liam Henning, Elandré Smit, Dylan Saayman.

Tweede ry: Mnr Geo Erasmus, Sebastiaan Dreyer, Zander van Lill, Janco Louw, Roan Vorster, Hannes Henning.

Derde ry: Henri Coetzee, Neil van der Vyver, Zander Joubert, Nico Kriel, Stefan Steenkamp, Henning van Niekerk, Ruan Nortier, Rocco Joubert, Ryan Koorzen, Mieke Muller.

Agter: Franco Roccon, Jandré Hoffman, Jeandré Ungerer, Jamie Marais, Kristian Naude, Logan Potgieter, Stephan Claassen, Ian Jansen van Vuuren, Alex Russel.

Kaptein Van Die Eerste Rugbyspan

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

Om kaptein te kan wees van Hoërskool Durbanville se eerste rugbyspan.

Hoe motiveer jy jou span?

Ons gee erkening wanneer iemand iets goed gedoen het en ons probeer ons beste om nie mekaar af te praat nie. Ons werk ook hard daaraan om ‘n goeie begin in ons wedstryde te maak, dit dien as goeie motivering op sy eie

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Ons onderkaptein is James Nero. Hy ondersteun my op die veld en gee leiding in die agterlyn, hy help my ook om die span te motiveer.

Waarna sien julle as ‘n span die meeste uit hierdie jaar?

Ons grootste doelwit en begeerte is om Interskole teen Stellenberg op 26 Augustus te wen.

Wie is jou gunstelling Springbok rugbysepeler en hoekom?

Pieter-Steph du Toit, hy is ‘n goeie speler met goeie werksetiek op die veld, hy speel ook die tipe rugby wat ek graag sal wil speel.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Soos dit op die oomblik lyk, gaan ek Ingeneurswese by Stellenbosch Universiteit studeer, en daar rugby speel waar ek die geleentheid kry.

Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil graag by ‘n unie of universiteit aansluit om my rugbyloopbaan verder te ontwikkel. EVERT BOUWER

Voor: E van den Heever, A. Isaacs, SP. Fourie, D. Gravett, J. Viljoen, W. Joseph, D. Martin, R. van der Westhuizen.

Agter: M. Grové, T. Roelofse, L. Winterbach, D. Havenga, J. Botha, H. Winterbach, J. Venter, L. Barnard.

Voor: Ryk Groenewald, Christiaan van der Bijl, Jaco Alberts, Dean Janse van Rensburg, Daniel Fick (k), Okkie Langenoven, Thomas Koen, Javier Davids.

Agter: Kaden de Klerk, Ruben Pretorius, Ernst Scholms, Daniel du Plessis, Marco Staples, Keane Steenkamp, Stefan Visser, Luke Buckle.

Voor: Mnr C. Loubser, Caleph Engelbrecht, Luke-John Els, Christiaan van Niekerk, Adriaan Freemantle (k), James Brown, Tharick Botha, Leslie du Plessis, Mnr J. van Deventer.

Middel: Justin Meintjies, Luke Vos, Eli Pedro, Josh De Lange, Cole Carls, Tyron Adams, Henry Venter, Thomas Harmse, Darren Bruwer, Lyle Pienaar.

Agter: Pieter-Hendrik Geyser, Juanré Ungerer, Tiaan Kearns, Werner Koen, Danie Steyn, Frederik Erasmus, Zayde Cleophas, Liam Lambert, Juan Smit.

Voor: Neil van der Vyver, Rinus Neethling, Mnr P. Schutte, Muller Janse van Vuuren (o.k), Mnr R. Wasserman, Callum Koekemoer (k), Mnr W. Roets, Jean de Vries, Wihan Roux.

Middel: Simeon Kriel, Mihan van der Vyver, Steph Delport, Kyle Doyle, Ruben la Grange, Odneill Peers, Daniël Tolken, Tylo Hess.

Agter: Zak Cruywagen, Hannes Vermeulen, Janu Sadie, Eugene Theron, Ruan Vosloo, Adrian le Roux, Dewet Viljoen, Wilco van der Schyff, Jonathan Hearn.

Voor: Mnr F. Brooks, Duncan Mentoor, Andre Louw, Beuthan Vergotine, Jeandré Janse van Rensburg, Wian Grobler, Jayden Bienas, JT Dixon.

Middel: Stephan Beukes, Armin Schoeman, Daniël Donaggi, Raydon Williams, Ruan van As, Ian Bester, Cobus Dickason, Danté Mouton, Hadley Erasmus.

Agter: Zach Daschner, Ashton Vermeulen, Dreyer van der Westhuyzen, Kyle Olivier, Eben de Jongh, Dian Dirkse van Schalkwyk, Marko Janse van Rensburg, Arné Stassen.

Voor: Ryan Jones, Ben Le Roux, Keagen Moses.

Middel: Remi September, Eben Rademan, Zandre du Plessis, Dewald Lonte, JD Stander, Leon Vermaak.

Agter: Luka Tonitz, Francois de Villiers, Daniel Nieuwoudt, Armand Potgieter, Ernie Smuts, Christiaan Jansen van Rensburg.

Hoërskool Stellenberg - o.16A Rugby

Voor: Jan-Jak Alberts, Matthew Jacobs, Seth Coetzé, Liam Joubert.

Middel: Jaco Koegelenberg, Liam Theart, Tiaan Vermeulen, Waldo Schloms, Luan v Niekerk.

Agter: Daniel Mongie, Yanos Molnar (k), Robert Hewitt, Carlo Brink, Juvan Burden, Ethan v Biljon (k), Janu v Deventer

Hoërskool Stellenberg - o.15A Rugby

Voor: Lehan Smidt, Henco van Rooy, Liam Swanepoel, Orrin Slambee, Lochner Lonte.

Middel: Carlos Cupido, Marcus Mc Cleland, Daniël Coetzee, Emile Cilliers, JC Swart, Njabulo Abe.

Agter: Dippies Arno Dippenaar, Usain Blankenberg, Aidan Pienaar, Robort Slater, Rocco Buccanan, Jadon Young, Hank Wiegand, Liam Thomas.

Hoërskool Stellenberg - o.14A Rugby

The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books.

The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za

This article is from: