UITENHAGE•DESPATCH 106 Caledon Str, Uitenhage - 041 991 1 772
7” 3g Tablet 1.3 Ghz Dual Core 1GB Ram, 8GB HD Dual Camera, GPS FREE: Leather Pouch
R 1 499
30 000 COPIES WEEKLY
X1PDBLKH-201114-UD-bpmnel-tic
NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@opkoerante.co.za DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@opkoerante.co.za melanie.nell@opkoerante.co.za
THURSDAY November 20, 2014 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.udnews.co.za
Kees het buurt op hol
Your blood is needed urgently
P. 2
Golf day to boost bursary
P. 4
P. 20
U’hage skrywer se verhaal op televisie te sien
ODETTE KEMP
’n Man van Uitenhage het jare lank kleurryke verhale met net sy verbeelding en ’n ou Samsung-selfoon saamgeweef.
Vanaand om 20:00 word een van hierdie verhale van Christopher Bezuidenhout op kykNET & Kie se kanaal 145 vertel. Bezuidenhout se kortverhaal “Staat se Bul” is een van twintig stories wat gekies is vir die televisie-reeks Ons stories wat op kykNET & Kie. uitgesaai word. Dié reeks vertel uitsonderlike verhale van Suid-Afrikaanse gemeenskappe. “Ek skryf graag stories, maar ná ’n ruk het ’n vriend, JP Keyter, gevra of hy dalk my stories vir mense in die televisiebedryf kan stuur,” het hy vertel. “Ek het egter nie verwag dat enigiets daarvan sou kom nie – en ek is baie dankbaar aan JP vir die rol wat hy daarin gespeel het.” Die idee vir Bezuidenhout se wenverhaal spruit uit ’n staaltjie wat hy jare gelede by ’n vriend gehoor het. “Hy het vertel van ’n dorpie in die Lang-
kloof waar die staat destyds ’n bul besit en uitverhuur het om die plaaslike boere se koeie te dek. “Daar was glo ook ’n posman wat gereeld besoek by die dorp se vroue afgelê het – en toe word hy ook as ‘die staat se bul’ gedoop. “Die storie is hoofsaaklik in die sewentigerjare, en die posman is nou ’n stasiemeester. Dit steek ook die draak met die destydse ontugwet, wat verhoudings oor die kleurgrense verbied het. “Vandag se kinders ken nie daardie stories nie, so hopelik kan hulle nou meer daarvan leer.” Bezuidenhout se verhaal speel in die fiktiewe dorpie van Koedoepoort af. Bezuidenhout, ’n konstruksie beroepsgesondheids-, veiligheids- en omgewingspraktisyn werk tans op die bouperseel van die Laerskool Jubileepark in Gerald Smith. Hy wil ook sy sukses met die leerders van Jubileepark deel, het Bezuidenhout gesê. “Ek het self hier skoolgegaan, hier leer lees en skryf. As die kinders my verhaal op die skerm kan sien, sal dit dalk vir hulle wys dat niks onmoontlik is nie.”
041 922 0477 Fax: 041 991 1179 179 CALEDONSTREET, Uitenhage
32" R2 599 HD 42" LED LG R4 699 LED SAMSUNG
MODEL LB550A
FOTO:THEO JEPTHA
By far Best price in SA!
GLASS TOP ISLAND FREEZER
INDUSTRIAL 1250L
BEVERAGE COOLER
NOW
R14 999
R2 999
Retail: R19 909
NOW
CLOUD NINE DOUBLE BED MONOFLEX
137cm
DOUBLE BED 2 Edblo 2 Crown
Retail:
Micro-wave
R7 999
A-Grade Genuine Leather only Cloud 9 foam used
DEFY 330 DEFY 410 DEFY 530
2 YEAR GUARANTEE
R1 999
Retail:
R2 999 Only 150 beds available
R5 999 NOW
2 YEAR GUARANTEE
NOW
R550
R2099
R3 290 NOW R3 899 NOW R4 399 2 Year Guarantee
OVEN & HOB
NOW
IMPALA COUCH ± 1.6M
Lifelong guarantee on frame 100% Genuine Leather
90kg x2 137cm BASE SET
NOW
DEFY 5 kg TUMBLE DRYER
Retail:R799
DEFY 210
Retail: R24 999
AIR CONDITIONERS
10 YEAR WARRANTY
20L Defy
R1399
NOW
COOLING & HEATING
METTALIC BARFRIDGE 130L NOW
NOW
back -to-back installation R950 incl bracket 2 Year Full Factory Guarantee A+ Energy 12 000 BTU (24m²) R3 999 18 000 BTU (36m²) R6 299 24 000 BTU (48m²) 9 000 BTU R8 599 (18m²) R3 599 30 000 BTU Installation R950 R11 500
www.furnworldinternational.com
Open Weekdays 08:00 - 17:00: Saturdays 08:00 - 13:00
REAL MEN FOLLOW JESUS, Jesus is the answer. 2 Chron. 7:14
ARMAND DU PREEZ
MODEL 32EH4003R
Christopher Bezuidenhout van Uitenhage se storie “Staat se Bul” is vanaand op die televisie te sien.
Retail R13 980 NOW
R6 999
Retail: NOW
R2 899
Retail:
R3 899
R2 899 R1 999 IMPALA CORNER UNIT NOW
100% Genuine Leather
Lifelong guarantee on frame
A-Grade Genuine Leather only Cloud 9 foam used
NOW
Retail:
R28 999
R14 999
100% Genuine Leather
Terwyl voorraad hou! BRING ADVERTENSIE IN OM TE KWALIFISEER SA SE GROOTSTE VERSPREIDER VAN LEERMEUBELS, GROOTHANDEL DIREK AAN DIE PUBLIEK. Besoek ons vir MASSIEWE aanbiedinge - tot 10% goedkoper as fabriek X1PEVJWD-201114-UD-bplell-furn