UITENHAGE•DESPATCH We sell and exchange BOOKS, GAMES, CDs & DVDs
We do normal and over the counter sales and you may bring in your unwanted BOOKS, GAMES, CDs & DVDs
Dr Rabie Street, Spar Complex, Shop 5 Tel: 041 933 3999 Email: despatchexchange@gmail.com
30 000 COPIES WEEKLY THURSDAY October 3, 2013 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.udnews.co.za
Hepatitis A skuil in rivier
‘Walk a kennel dog’
HELGA VAN STAADEN
D
ie Swartkopsrivier is só erg besoedel dat ’n inwoner Hepatitis A daar opgedoen het, het ’n Baaise dokter beweer.
Dr. Peter Schwartz het aan Die Burger, die UD Nuus se susterskoerant, gesê sy pasiënt het onlangs ’n oester by die mond van die rivier geëet en het die virus opgedoen. Volgens hom het hy toestemming van sy pasiënt gekry om die Nelson Mandelabaai-metropool hieroor in kennis te stel in die hoop dat die metro die besoedelingskwessie sou pak. Schwartz het gesê sy pasiënt het twee weke nadat sy die oester geëet het wat hulle onder die brug by die Swartkopsriviermond gevind het, die algemene simptome van Hepatitis A ondervind, wat moegheid en naarheid insluit. Schwartz het gesê Hepatitis A word opgedoen deur besoedelde water en kos, veral skulpvis. “Hepatitis A het ’n inkubasietydperk van twee weke. Daar is dus ’n hoë korrelasie tussen wanneer my pasiënt die oester geëet en sy die simptome ervaar het. Ons het uitgebreide toetse gedoen en gevind dat haar lewerensieme baie hoog is. “My vraag is of dié ’n geïsoleerde voorval is en of ander gevalle onaangemeld verbygaan. Ek het ’n etiese plig om ander bewus te maak van die gevare,” het dr. Schwartz gesê. Brenda Matthee, DA-raadslid en lid van die metro se openbare gesondheid-komitee wat haar beywer om die besoedeling van riviere hok te slaan, meen daar moet iets drasties gedoen word om die metro se riviere weer veilig te maak. “Ons riviere maak ons siek. Moet iemand eers doodgaan voordat die munisipaliteit die situasie as kritiek gaan beskou? En die somerseisoen is reg voor die deur. Ek was vroeër by die Swartkops en daar was soveel vissermanne wat daar visgevang het. Min weet hulle die gevaar wat in daardie vangste van hulle skuil,” het Matthee gesê. Sy het verder gesê die minste wat die metro dan moet doen, is om kennisgewingborde op te sit om inwoners oor die gevare te waarsku, sodat hulle ingeligte besluite kan neem oor of hulle op eie risiko die riviere wil gebruik vir swem of visvang. Kupido Baron, munisipale woordvoerder, het die ontvangs van Schwartz se brief bevestig. Volgens hom moet die voorval by die provinsiale gesondheidsdepartement op ’n amptelike siektekennisgewingvorm aangemeld word. “Ons neem kennis dat die geneesheer nie die belangrike voorgeskrewe protokol gevolg het nie en dat as gevolg daarvan waardevolle tyd verlore gegaan het,” het Baron gesê.
Alison Darlow (12) and her dog “Whiskey” spending quality time together. The dogs at the Uitenhage SPCA are craving for a bit of quality time and loving care. Therefore the public are invited to walk a kennel dog on Saturday. PHOTO:BEVERLEY DARLOW
HEILIE COMBRINCK
FAX 041 991 1179
Exclusive
www.furnworldinternational.com
http://www.furnworldinternational.com
REAL MEN WE CUSTOM BUILD. CRAFTED TO LAST GENERATIONS... FOLLOW JESUS! 179 Caledon Street, Uitenhage
Open weekdays 08:00 – 17:00; Saturdays 08:00 – 13:00
CHEAPER THAN FACTORY
GENUINE O IL PA INTINGS BY LOCAL A RTISTS, 80% CHEAPER RIDICULOUSLY C HEAP, P LENTY OF STOCK
EMPIRE+2m 2.5 SEATER
Sale Sale Sale Sale
-
BY FAR BEST PRICE IN SA
2
AIR CONDITIONERS COOLING & HEATING Immediate back -to-back installation R950 12 000 BTU
15 year guarantee on frame
Retail: R3 699 NOW
(24m²)
R3 699 (36m²)
R5 499 24 000 BTU (48m²)
R7 599 9 000 BTU (18m²)
R2 999
30 000 BTU
R10 899 Installation R950
137cm DOUBLE BED, 2 Crown EDBLO
5
DEFY 3 PIECE
± 2.6M
R1 999
PAT CORNER UNIT
Retail:
R2 999 NOW ± 2.6M
R1 799 Exclusive
10 YEAR WARRANTY
NOW ± 2.6M
137cm DOUBLE BED, CLOUD 9 “CLASSIC”
137cm DOUBLE BED, 5 Crown EDBLO
E SAV00 0 R2
10 YEAR WARRANTY
3 Year Guarantee (outside) 1 Year Guarantee (inside)
18 000 BTU
In Uitenhage the local SPCA is hosting a walk-a-kennel-dog on Saturday at 09:00. “We urge the public to please show compassion, bring a leash and collar and assist us in walking the dogs. It would be ideal if each dog at the kennel could be afforded a walk,” said Elinda Tonnesen from Uitenhage SPCA. )An animal blessing service will be held on Saturday at 10:00. On Sunday the local SPCA will be having an Open Day from 10:00 to 12:00 with the aim to facilitate adoptions. For more information regarding the Uitenhage SPCA visit them on Facebook.
Being selective about what you support in life is a key issue and the old saying that actions speak louder than words should be the motivation in your selection. It is International Animal Week (4-10 October) and the aim of this week is to recognise and celebrate the role that animals play in humans lives. “It is about making conscious decisions that will have long-term beneficial effects for animals and so for us all,” said NSPCA spokesperson Christine Kuch. “Building a compassionate community is the aim.”
041 922 0477 E&OE
1CGEHC5-031013-UD-bpmnel-despbook
NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@opkoerante.co.za DISPLAY ADVERTS: melanie.nell@opkoerante.co.za DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@opkoerante.co.za
R2399
15 YEAR
15 YEAR WARRANTY
Retail:
R6250
NOW
R2 999
SHAMWARI CORNER UNIT A-Grade Full Grain Genuine Leather Mocca Brown
± 2.6M
OVEN, HOB & EXTRACTOR 2 Year Guarantee
Retail: R3 699
R3 399
15 year guarantee on frame
Retail: R11 999
NOW
R5 999
Only Cloud 9 foam used
tee aran Cloud 9 Foam e gu ll im t a e on Lif Retail: R28 885 NOW
R16 999
E&OE
While stocks last! BRING ADVERT TO QUALIFY SA ‘S LARGEST DISTRIBUTOR OF LEATHER FURNITURE, WHOLESALE TO THE PUBLIC Visit us for MASSIVE specials - up to 10% cheaper than factory 1CGNJ8K-031013-UD-bhlell-furnworld