UITENHAGE•DESPATCH Despatch / Uitenhage / Mosel Klinicare Despatch Pharmacy Tel: 041 933 2109 Fax: 041 933 2644 eMail:despatch@klinicare.co.za Klinicare Uitenhage Klinicare Mosel Pharmacy Pharmacy Tel: 041 922 8515 Fax: 041 922 0057 Tel: 041 991 1234 Fax: 041 991 0734 48 Mosel Rd, Uitenhage 114 Caledon Street, Uitenhage
30 000 COPIES WEEKLY
X1P5G7FR-040914-UD-bpmnel-klini
NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@opkoerante.co.za DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@opkoerante.co.za melanie.nell@opkoerante.co.za
THURSDAY September 4, 2014 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.udnews.co.za
Casual Day’s razzle dazzle <The Uitenhage based Schnellecke South Africa will be supporting Casual Day as the company is dedicated in investing in the education of those with disabilities. Since 2010 Schnellecke has invested more than R10 million in the educational growth of those with disabilities. Ready in bling for tomorrow’s Casual Day are some of Schnellecke’s staff members (from left) Patricia Bayman, Madel Bezuidenhout, René Niefeldt, Phumla Mthwisha and Nkosazana Popose. PHOTO:SUPPLIED
DP is beste brugbouers in SA HEILIE COMBRINCK Hoër Tegniese Skool Daniel Pienaar se brugbouspan is vanjaar die wenners van die SuidAfrikaanse Instituut vir Siviele Ingenieurs se nasionale brugboukompetisie. Dié span het die Oos-Kaap verteenwoordig en was een van 19 streekspanne van regoor die land wat hulle kennis en vernuf moes inspan om die sterkste brug te bou. Volgens Michael du Preez, adjunkhoof van HTS Daniel Pienaar, het die spanne ses ure tyd gehad om ‘n brug te ontwerp en bou met spesifieke vereistes en ‘n spanwydte van 800mm.
“Elke span het 25 houtstokkies van 4x4mm en 600mm lank ontvang, sowel as gom en ‘n drie meter lange stuk tou,” het Du Preez verduidelik. “Dit was ‘n baie strawwe kompetisie, maar die Tiere se span het ‘n brug gebou wat ’n gewig van 78.4kg kon dra. Die brug was simmetries akkuraat en esteties ook die mooiste van al die brûe.” Brugbou-spanne bestaan uit maksimum drie lede en Daniel Pienaar se wenspan het bestaan uit Daniel Lourens, Jacques van Staden en Nico Barnard. HTS Daniel Pienaar bedank graag die brugbouspan se hoofborg, Grinaker LTA, vir hulle ondersteuning van die span.
;HTS Daniel Pienaar is die nasionale brugboukampioene. Hier is die wenspan (van links) Daniel Lourens, Nico Barnard, Jacques van Staden en onderwyser Paul Els. FOTO:VERSKAF
041 922 0477 Fax: 041 991 1179
4
2
137cm DOUBLE BED, 4 Crown EDBLO
Retail: R2 899
R1 999
DEFY 330 DEFY 410 DEFY 530
EMPIRE± 2m 2.5 SEATER
SALE
NOW
R1999 OVEN & HOB
SALE 10 YEAR WARRANTY
SALE
90kg x2 137cm BASE SET
10 YEAR WARRANTY
Retail:
CLOUD NINE DREAM-AIRE
152cm BASE SET
Retail:
NOW NOW Retail: R3 899 R3 290 R5 999 Now R2 999 R6 485 Retail: Retail: Now R3 999 R3 899 Only 150 beds available R2 950 R2 999 R1 999 R3 699 R2 399 NOW R4 399 2 Year Guarantee PAT CORNER UNIT SALE DUIKER 2 SEATER NOW
NOW
ONLY 20
SALE 15 year guarantee on frame
NOW
REAL MEN FOLLOW JESUS, Jesus is the answer. 2 Chron. 7:14
CLOUD NINE DOUBLE BED MONOFLEX
Retail:R799 2 YEAR GUARANTEE
DEFY 210
Retail: R3 699
Edblo 2 Kroon
R499
2 YEAR GUARANTEE
NOW
137cm DOUBLE BED
SALE 20L Defy Micro-wave
DEFY 5 kg TUMBLE DRYER
www.furnworldinternational.com
By far Best prices in SA!
179 CALEDONSTREET, Uitenhage
ARMAND DU PREEZ
Open Weekdays 08:00 - 17:00: Saturdays 08:00 - 13:00
R1999
± 2.6M
± 2.6M
Full Genuine Leather Mocca Brown
100% Genuine Leather
Lifetime guarantee on frame
ONLY 20 15 year guarantee on frame
Retail: R11 999 NOW
R5 999
Retail: R 8 999 NOW
R5 950
49" LED FULL HD TV R4 599 39" LED FULL HD SMART TV R3 999
24" FULL HD WITH BUILT IN DVD R2 099 LG 24" LG LED FULL HD R1 999
Terwyl voorraad hou! BRING ADVERTENSIE IN OM TE KWALIFISEER SA SE GROOTSTE VERSPREIDER VAN LEERMEUBELS, GROOTHANDEL DIREK AAN DIE PUBLIEK. Besoek ons vir MASSIEWE aanbiedinge - tot 10% goedkoper as fabriek X1P56PV5-040914-UD-bplell-furn