UD News 04-04-13.pdf

Page 1

UITENHAGE•DESPATCH

BOOKS GAMES CDs DVDs

041 9333 999

WE GIVE YOU CREDIT ON YOUR ITEMS YOU THEN USE THE CREDIT IN OUR STORE We sell new & 2nd hand & also do exchanges. MON-FRI: 9AM - 6PM SAT: 9AM-3PM SUN: 10AM - 3PM 1C4NDA032-040413-UD-kc-despatch

30 000 COPIES WEEKLY THURSDAY April 4, 2013 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.ud­news.co.za

VOLUME 42

WENNERS VAN CELL C GEMEENSKAPSBEKER

Dorings van Despatch! MICHAEL GREEN Dit het 25 jaar geneem, maar Despatch is eindelik weer die land se klubrugbykampioen. Maar watter dramatiese eindstryd was dit nie op Outeniquapark in George teen College Rovers voordat Despatch se kaptein, Elroy Ligman, die Gemeenskapsbeker gelig het nie! Monty Dumond, die heelagter van die Oostelike Provinsie-klub, het ’n strafskop in die doodsnikke deur die pale gejaag om sy span te laat wen. Die telling was 26-24 nadat Rovers van KwaZulu-Natal met die rustyd met 21-20 voorgeloop het. Rovers, verlede jaar se kampioene in die Nasionale Klubrugbytoernooi, het met eer uit die stryd getree. Maar dit was Despatch wat met hart en siel gespeel het. As bewys daarvan kan net ’n bietjie na die duikslae-statistieke gekyk word. Rovers moes ’n allemintige 117 duikslae uitvoer teenoor die 50 van die Despatchers. Al vyf drieë wat aangeteken is – drie deur Despatch en twee deur Rovers – is in die eerste helfte gedruk. In die tweede helfte het dit soms redelik hard gereën en dit was dalk die Despatch-spelers wat hulle die beste by die uitdagende toestande aangepas het. Ligman het gesê hy was nie heeltemal bekommerd toe Dumond vir die beslissende skop aangelê het nie. “Ek het geweet hy kan die druk hanteer, hy is mos ’n baie ervare speler.” Die druk op Dumond was egter groot, want net 3 minute tevore het hy met ’n strafskop pale toe misluk. Dumond was een van die wenspan se helde. Die wenspan se haker, Giovano Fourie, is welverdiend as die Speler van die Toernooi aangewys. Ook die Despatch-skrumskakel, Marlon Lewis, en -slot Trichardt van Tonder verdien spesiale vermelding vir hul goeie spel.

Rugbyspelers van Despatch GAP vier saam met hulpafrigter Danie Gerber (links agter) en afrigter Adri Geldenhuys (regs agter) hulle verowering van die Gemeenskapsbeker. FOTO:IMAGESA

041 922 0477

TIRED OF CRIME? JESUS IS THE ANSWER! NOBODY BEATS OUR PRICES! 2 CHRON. 7:14

179 Caledon Street, Uitenhage

Open weekdays 08:00 – 17:00; Saturdays 08:00 – 13:00

FAX 041 991 1179

http://www.furnworldinternational.com E&OE

CHEAPER THAN FACTORY!

ARMAND DU PREEZ

DOUBLE DOOR COLD DRINK FRIDGE

LG

SIDE-BY-SIDE FRIDGE/FREEZER

GENUINE OIL PAINTINGS BY LOCAL ARTISTS, 80% CHEAPER RIDICULOUSLY CHEAP, PLENTY OF STOCK

13 kg

With water filter & Ice Maker Stainless Steel

LG

2 Year Guarantee

GRL207FLQ

NOW

Retail: R12 480

R9 480

NOW

DISHWASHER

2 YEAR GUARANTEE

4 Program 12 place

DDW168

R9 899

NOW

Metallic:

R2 299

R2 980

2 Year Guarantee

NOW

Retail: R3 699

NOW

R2 899

Retail

42" LED FULL HD

QUEEN

OXBLOOD 30 YEAR GUARANTEE ON FRAME Retail: NOW

Retail: R8 580

R2 999 R3 399

2 YEAR GUARANTEE

R4 999

R199

LED

LESS 60%

NOW

R10 999

-

OVEN, HOB & EXTRACTOR

Retail:

R3 399

Retail: R7 750

NOW

WARRANTY ON FOAM

NOW

DEFY 3 PIECE

2 YEAR GUARANTEE

DGS130

DOUBLE

DVD PLAYER

GENUINE FULL GRAIN A GRADE BOVINE LEATHER 10 YEAR

EMPIRE 2.5 SEATER +2m

DEFY 5 BURNER GAS STOVE

R3 499 R2 499

NOW

Firm Support

TOP LOADER 1 40k 2 YEAR gx GUARANTEE 2 Retail: R3 999

Retail: R14 999

Retail: DISHWASHER

13 kg

DIVAN 2.5 SEATER

HEAVY DUTY ENERGISER

R6 999

Only

R6 299

R4 699

BRONCO CORNER UNIT 3m 3.

3.3m

3.3m x 3.3m

15 YEAR GUARANTEE ON FRAME

Retail:

R3 699 NOW

R1 999

Genuine Full Grain Leather with quality fabric Lifetime Guarantee on Frame

Retail: R13 999

NOW

R8 999

BRING ADVERT TO QUALIFY While stocks last! SA ‘S LARGEST DISTRIBUTOR OF LEATHER FURNITURE, WHOLESALE TO THE PUBLIC Visit us for MASSIVE specials - up to 10% cheaper 530Lthan factory 1C4LE2532-040413-UD-kc-furnworld2


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
UD News 04-04-13.pdf by UD Express - Issuu