UITENHAGE•DESPATCH 25 Tulbach Street, Despatch Tel: 041 933 4485 / Furniture Store/Meubelwinkel Faks: 086 509 2626
Best Quality for the Best Prices
30 000 COPIES WEEKLY
X1PX2YF1-090415-UD-ebmnel-handy
NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@media24.com melanie.nell@media24.com
THURSDAY April 9, 2015 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.udnews.co.za
Vloedwater tref tehuis
=Die tehuis bied skuiling aan 33 mense, talle van hulle bejaardes, soos Rhodes Williams, wat by die matrasse in die flou sonnetjie gesit het vir ’n bietjie warmte ná al die reën. <Vrywilligers het gister ingespring om die kamers by Huis Tevrede skoon te maak ná ’n oorstroming Sondagoggend. Jacob du Preez was een van dié wat die modder in een van die kamers weggeskraap het. FOTO’S: WERNER HILLS
LOURENS SCHOEMAN
I
nwoners van Huis Tevrede hier het Maandagoggend nog geskok in groepies gesit nadat hul kamers Sondagoggend oorstroom is. Van die ander het hand gegee met die opruim van modder en slik uit die kamers. Beddens en hangkaste het in die oorstroming omgeval en het vol modder, buite die kamers gestaan om in die flou sonnetjie droog te word. By een deur het ’n hoop nat, modderige skoene gelê.
Janita Pretorius, eienaar van Huis Tevrede, het vertel hoe dankbaar hulle was om drie inwoners se kunstande, wat hulle baie onlangs gekry het, asook ’n nuwe bril van ’n ander inwoner, tussen die modder te vind. Dié artikels het op die inwoners se bedkassies gelê toe die vloedwater die eiendom Sondagoggend omstreeks 02:00 getref het. “Ons is nog besig om deur die klere te sif om te kyk wat gered kan word. Ek is bevrees dat daar nie baie sal wees wat ons kan red nie. Baie selfone het ook in die slag gebly. Marina du Plessis, ’n inwoner, het stadig nader gestap en met trane in die oë gesê: “Ek het alles verloor, weet jy. My skoene, klere,
041 922 0477 Fax: 041 991 1179 179 CALEDONSTREET, Uitenhage
2 YEAR GUARANTEE
R2 899
R2 099
SOLID BLACKWOOD DINING ROOM SUITES
8 SEATER NOW
By far Best price in SA! Not affected by Eskom's poor service delivery. We're always open for business
AIR CONDITIONERS
COOLING & HEATING back -to-back installation R950 incl bracket 2 Year Full Factory Guarantee A+ Energy
CHEST FREEZER DGS 161
Retail:
www.furnworldinternational.com
5 BURNER GAS STOVE
2 YEAR GUARANTEE
NOW
het om die matte skoon en droog te kry. “Ander het weer die kamers skoongespuit van al die modder, en ander help om die matrasse skoon en droog te kry. Sondagaand het ons vir die inwoners ’n familiebed gemaak eerder as om hulle by vreemde mense te laat slaap. En hét hulle dit nou geniet. Dit was so wonderlik om te ervaar, ek het sommer ’n knop in die keel gekry,” het Pretorius gesê. Pretorius het weldoeners bedank wat kom help het met die opruiming. “Gelukkig het ander goedhartige mense aangebied om etes vir die mense te berei, want ek kry amper nie kans om kos te maak met al die opruiming nie,” het Pretorius gesê.
Open Weekdays 08:00 - 17:00: Saturdays 08:00 - 13:00
FOR PRAYER PHONE WERNER and THERESA 073 193 4694
ARMAND DU PREEZ
DEFY 5 kg TUMBLE DRYER
tot my selfoon. Alles.” Een man het op sy eie gestaan met ’n klein pakkie, en drie ander artikels in sy hande. “Dit is goedjies wat hy gered het toe ons so vinnig uit die kamers moes vlug. En hy het dit nog nooit weer neergesit nie,” het ’n vrou saggies opgemerk. Gerhardus Saunders, wat in ’n rystoel is, is spyt dat hy nie sy Bybel kon red nie. Pretorius het gesê die meeste boeke, insluitend die Bybels, kon nie gered word nie aangesien dit deurnat geword het. “Maar gelukkig is so baie mense se harte en hande oop en ons het al sewe nuwe Bybels ontvang van weldoeners, terwyl ander gehelp
NOW
R8799
Retail: R16 999
R10 999
CF 210
2 YEAR GUARANTEE Retail: R2 999
NOW
SOLID BLACKWOOD COFFEE TABLE 400 X 400
SAVE 40%
Retail: R895
NOW
R4 99
R2199
Dishmaid
4 Programme White 2 YEAR GUARANTEE
Retail: R3599
NOW
R2999
QUEEN 152CM
R1 999 R2 399 R2 999 5 DRAWERS
TOP LOADER
Retail: R3 499
Retail: R4 999
10 kg metallic 14 kg white 2 YEAR GUARANTEE NOW
SOLID BLACKWOOD SOLID BLACKWOOD CHEST OF DRAWERS HEADBOARD
DOUBLE 137CM
TOP LOADER
2 YEAR GUARANTEE
R2 899
2 YEAR GUARANTEE
NOW
SOLID BLACKWOOD BEDSIDE CABINETS
Retail:
R2499
R1 399
OVEN & HOB R3 899
R3 999 R2 899 NOW
Retail:
9 000 BTU R3 599 12 000 BTU R3 999 24 000 BTU R8 599 18 000 BTU R6 299 30 000 BTU R11 500 Installation R950
LED TV SALE!! 42" LED FULL HD JVC...........NOW R3899 24" TELEFUNKEN LED FULL HD ............................NOW R1 999 32" JVC LED FULL HD............NOW R2699 LG 42" LED FULL HD...............NOW R4 699 JVC 50" SMART......................NOW R6 999 JVC 55" SMART......................NOW R7 999 JVC 58" LED FULL HD............NOW R8 999
All Cloud Nine
± 65% off
DOUBLEBED 137cm
R2499
Terwyl voorraad hou! BRING ADVERTENSIE IN OM TE KWALIFISEER SA SE GROOTSTE VERSPREIDER VAN LEERMEUBELS, GROOTHANDEL DIREK AAN DIE PUBLIEK. Besoek ons vir MASSIEWE aanbiedinge - tot 10% goedkoper as fabriek
X1PXNMED-090415-UD-bplell-furn