UDnuus news UITENHAGE DESPATCH
30 000 COPIES WEEKLY
THURSDAY, 10 JANUARY 2013
TEL: 041 992 5639 • FAX: 041 992 2783
www.ud-news.co.za
Vol 42 No. 1
1BYT4IKN-100113-UD-kc-ocean
NEWS: CLASSIFIEDS: DISPLAY ADVERTS: DISPLAY ADVERTS:
hcombrink@media24.com melanie.nell@opkoerante.co.za gweidema@media24.com lizette.ellis@opkoerante.co.za
Seldsame bloedtoestand
Siek dogter laat gesin tasse pak ILSE KRIGE
D
ie tenger agtjarige meisie van Uitenhage wie se familie maar sowat drie maande gelede moes hoor sy ly aan ’n seldsame bloedsiekte, vertrek binnekort Kaap toe om vir ’n beenmurgoorplanting getoets te word. Emma-Leigh Bosch (8) se ouers, Frikkie (33) en Nikki (27) en EmmaLeigh se jonger sussie, Taytum-Paige (6), gaan almal saam om as moontlike skenkers getoets te word nadat Fanconi se Anemie (FA) by EmmaLeigh gediagnoseer is. Nikki vertel die siekte is só seldsaam – volgens die dokter kry een in 350 000 mense dit – dat tipiese simptome al van haar geboorte af misgekyk is. “Sy het sulke ‘geboortemerke’ en wit kolle op haar vel begin kry, maar die dermatoloog het gesê dit is net pigmentasie. Toe begin haar gehoor so erg agteruitgaan dat sy ’n gehoorapparaatjie moes kry én toe haar oë al swakker word, moes sy vir bloedtoetse gaan. “Die dokters het ’n MR-breinskandering gedoen en al die simptome saam het hulle op die spoor gesit.” Lang maande se behandeling en ’n senutergende gewag lê nou vir die Bosch-gesin van Uitenhage voor. Volgens Nikki moet hulle dié maand na die Rooikruis-kinder hospitaal gaan vir die toetse en sal Emma-Leigh se sussie die waarskynlikste skenker kan wees. “Maar dan is dit moontlik chemoterapie, bestraling en ook steroiëdebehandeling wat haar eie beenmurg moet vernietig voordat sy die gesonde beenmurg kan kry.” Die gesin vertel hulle is veral bekommerd dat hul siekefonds dalk nie vir al die toetse en oorplanting sal betaal nie. “Maar ons moet maar aangaan, ter wille van haar,” het Nikki, duidelik aangedaan, volgehou.
=Emma-Leigh Bosch (8) van Uitenhage is gediagnoseer met ’n seldsame bloedsiekte. Sy vertrek binnekort na die Rooikruis-kinderhospitaal in Kaapstad vir beenmurgtoetse. Hier sit sy met haar katjie Tiger. Foto: THEO JEPTHA
TIRED OF CRIME? 179 Caledon Street, Uitenhage 041 922 0477 Open weekdays 08:00 – 17:00; Saturdays 08:00 – 13:00 JESUS IS THE ANSWER!
FAX 041 991 1179
http://www.furnworldinternational.com NOBODY BEATS OUR PRICES!
CHEAPER THAN FACTORY! GENUINE OIL PAINTINGS BY LOCAL ARTISTS, 80% CHEAPER RIDICULOUSLY CHEAP, PLENTY OF STOCK DDW156 DEFY HEAVY DUTY CHESTERFIELD COUCH 65" LED SAHARA CORNER UNIT ENERGISER 3PROGRAMME 2 Seater 1.9m FULL HD TV 140kg x 2 (Firm Support) DISHWASHER Genuine Full Grain Leather
ARMAND DU PREEZ
AEG Vacuum Cleaner Tornado 4009 2000watt
±2.6m
Wholesale: R1299
AAA Graded energy efficient
R799
12 000 BTU (24m)
Air conditioners Was R4 795 Heating & Cooling R3 199
18 000 BTU (36m) Was R6 850
R4 999
24 000 BTU (48m) Was R9 105
2 YEAR GUARANTEE
RETAIL: R3199
R2799
Now
DEFY 5 BURNER Manufacturers of GAS/ 3-PIECE STAINLESS STEEL ELECTRIC STAINLESS STEEL
R7 185
Was R11 950
R10 500
12 000 BTU
R3 199
Stainless Steel
36 000 BTU Was R15 000
DGS154
R11 950
Retail R3 600 Back-to-back installation R950 30 000 a nd bigger R1 150 3 Year guarantee (Outside) 1 Year guarantee (Inside)
Smart TV Retail R55000
3-PIECE
2 Year Guarantee
RETAIL R8 599
Double Retail
R7750
15 Year Warranty
LG 8.2KG TOP LOADER
R2980
Oven, Cooker Hood & Hob
Genuine Grain bovine leather
30-Year Guarantee on frame
Retail R26 999
R9 999
NOW
EMPIRE 2.5 SEATER 15 Year Guarantee On Frame
LG 13KG TOP LOADER
Retail R28 850
Lifetime Guarantee on frame and “memory foam”
NOW
Now
Exclusive
R16 789
PAT CORNER UNIT ±2.6m
±2.6m
-
+2m
White
8.2KG
3-Year Guarantee
R7699 NowR3999
Now
R26788
Now
Stainless Steel
30 000 BTU
±2.6m
3D
12 PLACE
3 Year Guarantee
NOW
2 CHRON. 7:14
2 Year Gaurantee (15 Years on stainless steel drum)
Retail: R2199
Now
R1799
13KG
2 Year Guarantee (15 Years on stainless steel drum)
Retail: R4299
R2799
Now
Retail R3 699 NOW
R1 999
Retail R9 999 15 YEAR GUARANTEE ON FRAME
E+OE
NOW
R5 999
TO THE PUBLIC BRING ADVERT TO QUALIFY - ONLY VALID FROM 10-16 JANUARY SA ‘S LARGEST DISTRIBUTOR OF LEATHER FURNITURE, WHOLESALE 530L 1BYTM00N-100113-UD-kc-furnworld