UITENHAGE•DESPATCH 5 SETTLERS CRESCENT, UITENHAGE - 041 966 1123/4 TRADING HOURS MONDAY - SUNDAY : 08:00 - 20:00 - NO TRADERS Enterprise Assorted Loaves
R4,99
PER 100 KG
Milk Tart Large
R14,99 EACH
VALID FROM 11 - 14 APRIL 2013
1C53GS539-110413-UD-bp-LEVY
30 000 COPIES WEEKLY THURSDAY April 11, 2013 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.udnews.co.za
VOLUME 42
NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: melanie.nell@opkoerante.co.za DISPLAY ADVERTS: gweidema@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@opkoerante.co.za
V liegtuie v an o ral n aU ’hage Vliegtuie van oral na U’hage
Allerlei rygoed of dit nou met vlerke, twee, drie of vier wiele is gaan Saterdag by die Wings & Wheels fees op Uitenhage vliegveld te sien wees. Hier is (van links) motorfietsryer Vingers Jonker saam met Colin Dettmann, voorsitter van die Uitenhage Vliegveldassosiasie en Lourens Kruger, organi seerder van die fees. FOTO:HEILIE COMBRINCK
HEILIE COMBRINCK
D
ie lugruim bokant Uitenhage gaan Saterdag bedrywig wees met vliegtuie van oral wat hierheen vlieg as deel van die Wings & Wheels fees wat by die dorp se vliegveld aangebied word. “Weersomstandighede speel ‘n bepalende rol, maar sover lyk dit gunstig vir Saterdag. Ideale weer vir ‘n lekker dag vol aksie en vermaak vir die hele gesin,” sê Lourens Kruger, organiseerder van die Wings & Wheels fees.
“Die koppe gaan draai, op-en-af en heen-enweer want daar is valskermspronge, vliegtuie, helikopters, motorfietse, veteraanmotors, nuwe motors en wilde wragtigs wat ’n rowwe viertrek-terrein gaan aandurf.” Aksie begin 09:00 met ‘n Smart Parade wat gelei word deur ‘n Whisper-vliegtuig en op Moeder Aarde sal spoggerige blink motors en motorfietse in ’n konvooi op die veld ry. Op die musiekverhoog is daar ‘n verskeidenheid klanke met elke halfuur ’n ander plaaslike sanger soos Twakkies du Toit, Ilana van Vuuren, Ron Reynolds, Karina Pattinson, Elize Stoltz, Frans Joubert se boeremusiekorkes en
041 922 0477
TIRED OF CRIME? JESUS IS THE ANSWER! NOBODY BEATS OUR PRICES! 2 CHRON. 7:14
179 Caledon Street, Uitenhage
FAX 041 991 1179
CHEAPER THAN FACTORY!
ARMAND DU PREEZ
DOUBLE DOOR COLD DRINK FRIDGE
LG
SIDE-BY-SIDE FRIDGE/FREEZER
GENUINE OIL PAINTINGS BY LOCAL ARTISTS, 80% CHEAPER RIDICULOUSLY CHEAP, PLENTY OF STOCK
Stainless Steel
GRL207FLQ
NOW
Retail: R12 480
R9 480
NOW
DISHWASHER
2 YEAR GUARANTEE
4 Program 12 place
DDW168
R9 899
NOW
Metallic:
R2 299
R2 980
2 Year Guarantee
NOW
PLASMA 50" R8999
QUEEN
OXBLOOD 30 YEAR GUARANTEE ON FRAME Retail: NOW
Retail: R8 580
R2 999 R3 399
2 YEAR GUARANTEE
R4 999
Retail: R3 699
NOW
R2 899
R199 Retail
LESS 60%
NOW
R10 999
-
OVEN, HOB & EXTRACTOR
Retail:
R3 399
Retail: R7 750
NOW
WARRANTY ON FOAM
NOW
DEFY 3 PIECE
2 YEAR GUARANTEE
DGS130
DOUBLE
DVD PLAYER
GENUINE FULL GRAIN A GRADE BOVINE LEATHER 10 YEAR
EMPIRE 2.5 SEATER +2m
DEFY 5 BURNER GAS STOVE
R3 499 R2 499
NOW
Firm Support
TOP LOADER 1 40k 2 YEAR gx GUARANTEE 2 Retail: R3 999
Retail: R14 999
Retail: DISHWASHER
13 kg
2 Year Guarantee
DIVAN 2.5 SEATER
HEAVY DUTY ENERGISER
13 kg
With water filter & Ice Maker
LG
’n Verskeidenheid stalletjies sal produkte en verversings verkoop en rugby kan op grootskerm geniet word met die Cheetahs wat die Bulle aanpak en direk daarna die kragmeting tussen die Sharks en die Stormers. Die fees word aangebied deur die Uitenhage Vliegveld-assosiasie en die twee welsynsorganisasies wat gaan baatvind by die fees is Drostdy Werkplek vir verstandelik gestremdes en die plaaslike dierebeskermingsvereniging. )Toegang is R30 en gratis vir kinders onder 12 jaar. Die publiek word versoek om hulle eie stoele saam te bring. Vir meer inligting bel 0082 3202 615.
Open weekdays 08:00 – 17:00; Saturdays 08:00 – 13:00
http://www.furnworldinternational.com E&OE
nog baie ander. Viertrekbane is uitgemerk, met ‘n hindernis-terrein waar lede van die EC 4x4 Challenge Club teen ‘n minimale fooi van R10 lede van die publiek vir ‘n rit vat, sowel as ‘n langer baan. Volgens Terry Ranger, is daar ‘n sowat 2.5km baan om die vliegveld uitgemerk waar mense teen R20 hulle eie viertrekvernuf met hul eie voertuie kan toets. “Die manne van die 4x4 klub is as navigators beskikbaar indien viertrek-eienaars meer oor die fyner kuns om rowwe paaie aan te durf wil leer.”
R6 999
Only
R5 999
BRONCO CORNER UNIT 3m 3.
3.3m
3.3m x 3.3m
15 YEAR GUARANTEE ON FRAME
Retail:
R3 699 NOW
R1 999
Genuine Full Grain Leather with quality fabric Lifetime Guarantee on Frame
Retail: R13 999
NOW
R8 999
BRING ADVERT TO QUALIFY While stocks last! SA ‘S LARGEST DISTRIBUTOR OF LEATHER FURNITURE, WHOLESALE TO THE PUBLIC Visit us for MASSIVE specials - up to 10% cheaper 530Lthan factory 1C53ATK39-110413-UD-bp-furnworld2