UITENHAGE•DESPATCH Despatch Besigheidsure:
Kliniek-ure: Maandag - Vrydag 08:30 - 15:00 Saterdae 08:30 - 13:00 Alle Mediese fondse welkom! Beste pryse; beste diens
Maandag - Vrydag 08:30 - 20:00 Saterdae 08:30 - 17:00 Sondae 09:00 - 14:00 Tel. 041 933 2109
041 933 2402 Faks 041 933 2644 E-pos: despatch@klinicare.co.za Besoek ons gerus by Hoofstraat 61, Despatch
30 000 COPIES WEEKLY
X5DPWWF-130214-UD-ebmnel-klini
NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@opkoerante.co.za DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@opkoerante.co.za melanie.nell@opkoerante.co.za
THURSDAY February 13, 2014 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.udnews.co.za
DESPATCH SE RENBANE
Protes teen jaagduiwels
=Een van die kopbeentekens op Despatch se treinspoorbrug. FOTO: MARISKA SPOORMAKER
FOTO: GRAFIKA24
MARISKA SPOORMAKER
A
l jare lank waarsku twee kopbene teen die dood wat in die pad skuil, maar die ouens jaag só, hulle sien dit nie eens raak nie. Kranse en kruise vertel ook die res van die verhaal. Maar die jaagduiwel bly roep, want Despatch het mos die lekkerste lang en breë paaie. “’n Massa-betoging teen Despatch se jaagduiwels word Saterdag gehou omdat spoed al te veel slagoffers in Despatch geëis het.” So sê Francois Greyling, dié gebied se DAraadslid, wat verwag dat meer as 500 voertuie, waaronder ook motorfietse, deel van die optog sal wees. Volgens Greyling loop Uitenhage net so kwaai deur onder die jaagduiwels. “Baie van die oortreders kom van ander gebiede. Een van die redes is omdat verkeers-
beamptes nie 24 uur aan diens is nie. Met die protesaksie gaan ons eis dat dit gebeur en ’n petisie hiervoor indien.” Die optog sal om 08:00 by die Despatch sentrale sportterrein begin van waar die optog deur die dorp sal beweeg. Jannie Kemp (77) wat van 1987 tot 1992 Despatch se burgemeester was, sê Despatch het vier “renbane”. Die eerste een is Bothastraat en kopbeen nommer een is hier. “Al in die tagtigerjare daar geplant, want van dié kopbeen af ondertoe met die pad tot naby Woolfies, dink die manne mos hulle kan laat waai. Dan is dit ’n gemors met die lamppale en mure. “Die tweede renbaan is daar by die drinkplekke. Die wat nie resies jaag nie, gooi sulke swart brandewynsirkels in die pad.” Die tweede kopbeen, ook donkiejare terug geplant, is by die kruising van H.F. Verwoerdry-
041 922 0477 FAX 041 991 1179
laan (die derde renbaan) en Hoofstraat. Kemp dink dis die treinspoorbrug met sy blinde draai wat die outjies se sin vir avontuur aanwakker. Op die treinspoorbrug is daar ’n kransie van die ongeluk wat twee weke gelede
’n Massabetoging teen Despatch se jaagduiwels word Saterdag gehou omdat spoed al te veel slagoffers op die dorp geëis het. FRANCOIS GREYLING, DARAADSLID daar gebeur het. Die pyle na waar die impak plaasgevind het is nog duidelik. Verder aan met
REAL MEN WE CUSTOM BUILD. CRAFTED TO LAST GENERATIONS... FOLLOW JESUS! 179 Caledon Street, Uitenhage
Open weekdays 08:00 – 17:00; Saturdays 08:00 – 13:00
http://www.furnworldinternational.com
E&OE
ARMAND DU PREEZ
www.furnworldinternational.com
WE WILL BETTER ANY PRICE IN SA
GENUINE O IL PA INTINGS BY LOCAL A RTISTS, 80% CHEAPER RIDICULOUSLY C HEAP, P LENTY OF STOCK
LG TOP LOADER
Sale Sale Sale Sale BY FAR BEST PRICE IN SA
COOKER HOOD
AIR CONDITIONERS
2 YEAR GUARANTEE
R499
COOLING & HEATING back -to-back installation R950
2 Year Guarantee
2 Year Full Factory Guarantee A+ Energy 12 000 BTU (24m²)
Metallic R2 650
Dishmaid
4 Program
Retail: R3 599
NOW
R3 999
R2 490
EMPIRE 2.5 SEATER
DEFY 210L CHEST FREEZER
(36m²)
R5 999 (48m²)
9 000 BTU (18m²)
R3 499
R7 599 30 000 BTU
R10 899
2
Retail: R4 799
2 YEAR GUARANTEE
Retail: R5 299
Retail: R2 899
R2 399
NOW
14 kg
2 YEAR GUARANTEE
NOW
32"HD LN5130
LG
Energy Efficient
± 2m
18 000 BTU
24 000 BTU
dieselfde rylaan en reg verby die kerk, is daar nog ’n krans, dié keer met ’n kruis daarby geprakseer. Die vierde renbaan is Hollandstraat. Die een wat sonder stopstraat of spoedwal ’n loflike 2,6 kilometer lank is. Nogal reguit ook . . . tot daar by Diasstraat waar die pad boontoe kronkel. Dié pad loop parallel met die treinspoor. Kan wees dat die ouens resies teen die trein sal wil jaag, sê Kemp, maar die treine loop ook so min deesdae. Beter polisiëring en spoedwalle blyk die enigste antwoord te wees teen die jaagduiwels. “Maar nou moet jy weet, daai manne jaag enige tyd van twaalfuur in die nag. Dis mos nie reg om ’n verkeersbeampte heeltyd op bystand te hou nie.” )Meer inligting oor Saterdag se optog is beskikbaar by 0041 933 1469 of 0072 371 0483.
NOW
137cm DOUBLE BED, 2 Crown EDBLO
R3 499
137cm DOUBLE BED, CLOUD 9 “Kip-well”
137cm DOUBLE BED, CLOUD 9 “CLASSIC” 15 YEAR
DEFY
OVEN & HOB Retail:
R3 699
10 YEAR WARRANTY
Retail: R2 999
R3 699
15 YEAR WARRANTY
R4 389 NOW R2 499 R3 699 NOW R2 199 NOW R1 999 R6 250 NOWR3 199 While stocks last! BRING ADVERT TO QUALIFY SA ‘S LARGEST DISTRIBUTOR OF LEATHER FURNITURE, WHOLESALE TO THE PUBLIC Visit us for MASSIVE specials - up to 10% cheaper than factory
Installation R950
R2 899
15 year guarantee on frame
Retail:
Retail:
Retail:
X5DJ1E7-130214-UD-bplell-furnworld