UITENHAGE•DESPATCH We sell and exchange BOOKS, GAMES, CDs & DVDs
We do normal and over the counter sales and you may bring in your unwanted BOOKS, GAMES, CDs & DVDs
Dr Rabie Street, Spar Complex, Shop 5 Tel: 041 933 3999 Email: despatchexchange@gmail.com
30 000 COPIES WEEKLY
1CFRLPA7V-190913-UD-bpmnel-despbook
NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@opkoerante.co.za DISPLAY ADVERTS: melanie.nell@opkoerante.co.za DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@opkoerante.co.za
THURSDAY September 19, 2013 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.udnews.co.za
Volume 42
Eerste tydelike klasse by Jubilee park afgelaai HEILIE COMBRINCK
datum bly met hulle kurrikulums. “In dié tyd was daar wel ‘n afname in leerders se skoolbywoning, maar dit was hoofsaaklik weens vervoerkwessies,” het Kettledas gesê. Die tydelike Kwikspace klaskamers word in Durban vervaardig en in kompartemente na Uitenhage vervoer. Kontrakteur Manie Strydom van BM Services, die projekbestuurder verantwoordelik vir die montering van die klaskamers by Jubileepark Primêr, het gesê elke klaskamer beslaan sowat 56m². Dit sal sowat twee weke duur om al die klaskamers gereed te kry. Kettledas sê nog goeie nuus is dat die tenders vir kontrakteurs vir die bou van splinternuwe permanente klaskamers, ‘n sportterrein en die totale opgradering van die skoolgeboue in die finaliseringsfase is. “Ons vertrou dat bouwerk vroeg aanstaande jaar sal begin. Dit is hoog tyd want die ‘Plankieskool’ is al vir die afgelope 61 jaar ‘tydelik’ en ons wag nou al baie jare vir hierdie opgradering.”
L
eerders van Jubileepark Primêr kan uitsien om die laaste kwartaal weer normale skoolure agter skoolbanke in te skuif nadat die eerste van tien tydelike klaskamers verlede week by die skool afgelaai is. “Ons is baie verlig en bly dat die tydelike klaskamers uiteindelik hier aangekom het. Nou kan skoolwerk weer normaal aangaan,” sê Lorna Bosman, skoolhoof van Jubileepark Primêr op Uitenhage. Sowat 539 leerders is geaffekteer nadat twee klaskamers, die skool se biblioteek en ‘n pakkamer einde Mei vanjaar afgebrand het. “Ons was verplig om alternatiewe reëlings te tref om toe te sien dat al 1 195 leerders kan voortgaan met hulle skoolwerk. Leerders moes daarom in oggend- en middagskofte ingedeel word.” Volgens Mervyn Kettledas, voorsitter van die beheerliggaam het die onderwysers uit hul pad gegaan om toe te sien dat leerders op
=Jubileepark Primêre Skool se skoolhoof Lorna Bosman glimlag breed nadat die eerste tydelike klaskamers by die skool afgelewer is. FOTO’S:HEILIE COMBRINCK
Mervyn Kettledas, voorsitter van Jubileepark Primêr se beheerliggaam tussen die verbande biblioteekboeke kort na die brand.
041 922 0477 FAX 041 991 1179
E&OE
http://www.furnworldinternational.com
Exclusive
www.furnworldinternational.com
CHEAPER THAN FACTORY
GENUINE O IL PA INTINGS BY LOCAL A RTISTS, 80% CHEAPER RIDICULOUSLY C HEAP, P LENTY OF STOCK
DEFY 210L
WASHING MACHINE
TWIN TUB
7.5 KG 2 Year Guarantee
Retail: R1 599
R1 299 ± 2.6M
10 kg no: DTL 141
TOP LOADER
Retail: R3 199
Retail: R2 599
R2 099 R2 099 ± 2.6M
R5 999
137cm DOUBLE BED, 2 Crown EDBLO
5
137cm DOUBLE BED, CLOUD 9 “CLASSIC”
137cm DOUBLE BED, 5 Crown EDBLO
E SAV00 0 R2
10 YEAR WARRANTY
Retail: R2 299
R1 899
Retail:
R2 999 NOW
EMPIRE 2.5 SEATER +2m
R1 799
-
15 year guarantee on frame
NOW
2
15 YEAR
Energy Efficient
2 YEAR GUARANTEE
10 kg
DEFY 5 kg TUMBLE DRIER
CHEST FREEZER
2 Year Guarantee
PAT CORNER UNIT
Retail: R11 999
REAL MEN WE CUSTOM BUILD. CRAFTED TO LAST GENERATIONS... FOLLOW JESUS! 179 Caledon Street, Uitenhage
Open weekdays 08:00 – 17:00; Saturdays 08:00 – 13:00
15 year guarantee on frame
Retail: R3 699
NOW
R1 999
Exclusive
Only Cloud 9 foam used
10 YEAR WARRANTY
NOW ± 2.6M
15 YEAR WARRANTY
Retail:
R2399
R6250
NOW
SHAMWARI CORNER UNIT
R2 999
A-Grade Full Grain Genuine Leather Mocca Brown
± 2.6M
Cloud 9 Foam
Lifetime guarantee on foam, frame & stitching
Retail: R28 885
NOW
R16 999
E&OE
While stocks last! BRING ADVERT TO QUALIFY SA ‘S LARGEST DISTRIBUTOR OF LEATHER FURNITURE, WHOLESALE TO THE PUBLIC Visit us for MASSIVE specials - up to 10% cheaper than factory 1CFIFQQ7V-190913-UD-bhlell-furnworld