UITENHAGE•DESPATCH
30 000 COPIES WEEKLY THURSDAY June 1, 2017 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | udnews@media24.com
EDITOR: HEILIE COMBRINCK
Wishing all our readers and advertisers a Blessed Ramadan
Dis Derby Dag! K9 Unit shows fourlegged skills P.3
Galaxy of stars at Spar Kirkwood Wildsfees
P.7
Dis weer tyd vir die jaarlikse derbydag tussen John Walton, Uitenhage Hoër, McCarthy en Gamble Straat Sekondêre Skole wat vanjaar op Saterdag 3 Junie op die Rosedalevelde plaasvind. John Walton, verlede jaar se netbalkampioene, is vanjaar die gasheer. McCarthy is die verdedigende kampioene in rugby en Uitenhage Hoërskool is die huidige sokkerkampioene. Daar sal ook vermaak vir besoekers wees met DJ T Bozz wat musiek maak en verskeie lekkernye wat te koop sal wees. Toegang voor 12uur is R10 vir volwassenes en R5 vir skoliere. Na 12uur betaal skoliere ook R10. Kinders onder 12 betaal R5. Toegang vir motors is R10. Die onderskeie spanne se rugby, netbal en sokkerkapteine is agter van links Edward Human, Alvinco Michaels, Lluwellyn Plaatjies, Reagan Rhodes, Lorenzo Mostert, Luviyo Booi, Siyabonga Made en Caden Solomon. Voor van links is Abigail Martin, Alexa Schutte, Patricia Bonaparte en Nadine Barakat. FOTO:VERSKAF
Tiere wen Brugbou P.8
X1TKQ82D-UD010617