Ud news 20 06 2013

Page 1

UITENHAGE•DESPATCH We sell and exchange BOOKS, GAMES, CDs & DVDs

We do normal and over the counter sales and you may bring in your unwanted BOOKS, GAMES, CDs & DVDs

Dr Rabie Street, Spar Complex, Shop 5 Tel: 041 933 3999 Email: despatchexchange@gmail.com

30 000 COPIES WEEKLY THURSDAY June 20, 2013 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.ud­news.co.za

1C9Q9SV59-200613-UD-bp-despbook

NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: melanie.nell@opkoerante.co.za DISPLAY ADVERTS: gweidema@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@opkoerante.co.za

VOLUME 42

Glans­aand wink vir koor

H

ulle is dikwels die ouerfigure in hul huise, van hulle is mishandel en ander moet siek ouers versorg. Maar dié kinders se harte klop warm vir die Despatch Primêre Skoolkoor en nou het hulle die geleentheid om aan die ATKV-Applouskompetisie in Bloemfontein deel te neem. Dit is nou as hulle die geld bymekaargeskraap kan kry. Venita van Wyk, koordirigent en onderwyseres, vertel dat daar jaarliks streeksuitdunne in Suid-Afrika en Namibië gehou word waar ’n paneel beoordelaars vir ’n maand lank deur die land toer. “As jy goud (80% tot 100%) in die streeksuitdunne kry, kom jy in aanmerking vir ’n uitnodiging na die finale gala-aand. “Ons koor is genooi en dit is die eerste keer in jare dat ’n laerskool van die Oos-Kaap dié geleentheid bywoon. Strelitzia en Riebeek College se kore is ook uitgenooi na die gala-aand. “Ons is een van 10 skole uit Suid-Afrika en Namibië wat op 24 Julie in Bloemfontein in die Sand du Plessis-teater deelneem aan die finale ronde,’’ het sy trots vertel. Die ATKV-Applous-kompetisie is 36 jaar oud en die oudste koorkompetisie in die land. Van die ander deelnemende kore is Kroonheuwel (Kroonstad), Lynnwood (Pretoria), Monte Vista (Kaapstad), Pietersburg (Polokwane), Pretoria-Oos, Sentraal en Willem Postma, albei van Bloemfontein, asook Kenmere en Goodwood (albei van Kaapstad). Die koorlede tel onder die armstes van armes. So is daar ’n negejarige leerder wie se koorbroek (met ’n tou vasgebind) aan die bure se tienerseun behoort en ’n seun wat soggens eers sy ma, wat ’n beroerte gehad het, na iemand se huis toe dra om haar op te pas voor hy skool toe gaan. Hy moet ook ’n hemp leen net om saam met die koor te gaan sing. Een van die dogtertjies moet haar broer se kerkbroek oprol. Die Despatch-koor met sy 75 lede is gestig toe Van Wyk in 2009 uit Calvinia getrek en by die skool as onderwyseres begin het. “Ons het verlede jaar die SA Skoolkoor-kom-

Despatch Primêr se skoolkoor gaan aan die ATKV Applous koorkompetisie­finale deelneem in Bloemfontein. Hier is Venita van Wyk (koorleier) en Michelé Goliath saam met (agter van links) Danny Jacobs (skoolhoof), Mellison Snyers, Asakhe Xhola en Emihle Oliphant. FOTO: HEILIE COMBRINCK petisie van die departement van onderwys gewen, het agtergrondmusiek op Justine Hines van Kanada se CD verskaf, tree gereeld by feeste op en het in Mei in Voce Volante in die Veremarksentrum in die Baai opgetree. “Ons moet R70 000 bymekaar maak en moet etes, blyplek en vervoer self betaal. Die ATKV gee ’n honorarium van R8 000. “Baie van die koorlede is afhanklik van ’n

041 922 0477

ARMAND DU PREEZ

LED

32" HD Now

R2 999 LED

42" FULL HD

DEFY 5 kg TUMBLE DRIER

WASHING MACHINE

TWIN TUB

R11 999

Now

3D

R5 599

EMPIRE 2.5 SEATER +2m -

15 year guarantee on frame

Retail: R3 699 NOW

R1 999

179 Caledon Street, Uitenhage

Open weekdays 08:00 – 17:00; Saturdays 08:00 – 13:00

137cm DOUBLE BED

BEST OF 137cm THE THE BEST

10 YEAR Retail: R1 599 WARRANTY

R1 899

R1 199

± 2.6M

PAT CORNER UNIT

15 year guarantee on frame

Retail: R11 999 NOW

VOGUE

(Total 300kg)

2 Year Guarantee

Retail: R2 299

152cm CLOUD NINE

CLOUD NINE

2

7.5 KG

+2 Pairs of 3D glasses Retail

‘’Die Applous-kompetisie is ’n kans wat nie een koorlid kan mis nie, maar om die bedrag bymekaar te maak, is ’n groot uitdaging. Hulle is so opgewonde, hulle oefen reeds van 18 Januarie af, net vier dae nadat die skole heropen het,’’ het Van Wyk gesê. Vir meer inligting skakel Venita van Wyk by 0041 933 3817 of despatchprimary@live.com

REAL MEN NOBODY BEATS OUR PRICES! FOLLOW JESUS! http://www.furnworldinternational.com CHEAPER THAN FACTORY GENUINE OIL PAINTINGS BY LOCAL ARTISTS, 80% CHEAPER RIDICULOUSLY CHEAP, PLENTY OF STOCK FAX 041 991 1179

E&OE

staatstoelae en watter ma gaan R250 van R290 vir die koor gee as daar 11 ander mense in die gesin is?’’ Die kinders se ouers hou nou geleenthede om geld in te samel en die skool gee ook ’n klein bydrae. Onlangs het die koor by die bestaansjaarvieringe van die Roselane Congregational Kerk opgetree en sowat R2 000 is daar vir hulle ingesamel.

± 2.6M

R5 999

DOUBLE Bed

Retail: R2 999 NOW

Retail: R4 443

R1 599 Exclusive

NOW

R1 999

Less 46%

QUEEN Bedset

NYATI CORNER UNIT

± 2.6M

A-Grade Full Grain Genuine Leather Mocca Brown

Cloud 9 Foam

30 year guarantee on frame

Retail: R28 885 NOW

Retail:R12 904

Only 40 bedsets @

R14 999

R6 999

± 2.6M

E&OE

While stocks last! BRING ADVERT TO QUALIFY SA ‘S LARGEST DISTRIBUTOR OF LEATHER FURNITURE, WHOLESALE TO THE PUBLIC Visit us for MASSIVE specials - up to 10% cheaper than factory 1C9LNX559-200613-UD-bhgwei-furnworld1


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.