Ud news 22 04 2015

Page 1

UITENHAGE•DESPATCH Despatch / Uitenhage / Mosel

Klinicare Despatch Pharmacy Tel: 041 933 2109 / Fax: 041 933 2644 eMail:despatch@klinicare.co.za Klinicare Mosel Pharmacy Klinicare Uitenhage Pharmacy

Tel: 041 922 8515 / Fax: 041 922 0057 Tel: 041 991 1234 / Fax: 041 991 0734 48 Mosel Rd, Uitenhage 114 Caledon Street, Uitenhage

30 000 COPIES WEEKLY

X1Q0CXU9-230415-UD-bpmnel-klini

NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@media24.com melanie.nell@media24.com

THURSDAY April 23, 2015 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.ud­news.co.za

Vrae na dood van geliefde dorpskarakter HEILIE COMBRINCK

“O

ns gaan nou vir Johna sy Blou Bul begrafnis gee wat hy so graag wou hê. Ek is bitter en kan dit nie verwerk dat my boeta op so ’n tragiese manier moes sterf nie!” So sê ’n hartseer Sandra de Jongh uit Pretoria van haar broer John Smith (61), se onnodige dood. Smith het jare lank koekies en koeksisters in Uitenhage verkoop en daar-deur ‘n baie geliefde dorpskarakter geword. Volgens polisiewoordvoerder a.o Gerda Swart, was daar verlede Saterdagoggend omstreeks 02:00 na bewering ’n bakleiery voor Jaggers Bar in Caledonstraat waar John Smith parkeertoesig gedoen het. ’n Onbekende man het Smith met die vuiste bygedam. “Smith het na bewering weggehardloop van die toneel en by die nabygeleë huis van sy kleindogter ineengesak en gesterf. “Die nadoodse ondersoek dui aan dat hy ’n hartaanval gekry het. Daar is ’n geregtelike doodsondersoek geopen.” Volgens die nadoodse ondersoek het hy aan ’n hartaanval beswyk, maar Smith se familie

is van mening dat die kopbeserings wat hy weens die aanranding opgedoen het, aanleiding tot sy dood gegee het. “Op die fotos wat vir my gestuur is, was dit duidelik dat daar bloed uit die hoek van sy oog gevloei het en dat sy gesig seergekry het. Beeldmateriaal wys ook hoe ’n man agter John aan hardloop. “As dit nie die man se bedoeling was om hom seer te maak nie, hoekom het hy hom bly slaan? “’n Tweede mening van ’n privaat patoloog vir ’n nadoodse ondersoek gaan ons ongeveer

=John Smith.

R45 000 kos. Ons het nie daardie geld nie!” Smith was ’n bekende gesig op Uitenhage waar hy sy roetes deur die strate gedoen het om tuisgebakte koekies en koeksisters te verkoop. Hy het vir twee jaar by sy suster in Pretoria gewoon voordat hy verlede jaar na Uitenhage teruggekeer het. Terwyl hy in Pretoria was het hy verskeie bekende kunstenaars ontmoet en wedstryde van die Blou Bulle bygewoon. “John was lief vir gesels en het gesê hy verlang terug na Uitenhage en die dorp se mense. Ek het nog die oggend voor sy dood met hom

< Sandra de Jongh, Bobby van Jaarsveld en John Smith tydens ’n musiekkonsert in Pretoria.

FOTO: VERSKAF

Grohe® Sink Mixer

NOW

Let us transform your house to your st

1 Grade

WAS R1499.90

R1099.90

WAS R99.90

R59.90

R89.90

per m²

per m²

Wall & Floor Tile 300 x 600 Porcelain Tile

NOW

per m²

Turn off at Supa Quick, off N2 Highway, Roshan Road, Linton Grange, (opp Makro)

Tel. 041 360 2044/5 Fax. 041 360 2088

R129.90 per m²

EXCLUDES TRAY

200 x 600 Porcelain Décor Tile

R799.90

500 x 500 Floor Tile

WAS R69.90

NOW

from

NOW

st

350 x 350 Floor Tile

NOW

WAS R1499.90

1 Grade

st

1 Grade

WAS R249.90 p/m²

Grohe U-Spout Modern Sink Mixer

R799.90

st

HOME 60 x 60 Imported Porcelain HIGH GLOSS Very Shiny

1 Grade

st

1 Grade

gesels en hy het gesê hy is gelukkig op Uitenhage,” het De Jong gesê. Smith was die oudste van drie kinders en het jare gelede breinbeserings in ‘n motorongeluk opgedoen. Albei sy ouers het in dieselfde ongeluk gesterf. Sy jonger broer Kobus Smith wat in Kanada woon, en suster Sandra was nie in die voertuig nie. “Aangesien die familie beweer dat hy nié ’n hartaanval sou kry as dit nie vir die bakleiery was nie, neem die polisie tans verklarings van ooggetuies en ander. Wanneer die ondersoek afgehandel is, sal die dossier aan die senior staatsaanklaer voorgelê word vir ‘n beslissing,” het a.o Swart gesê. De Jongh sê sy hoop geregtigheid sal geskied en dat die persoon wat Smith aangerand het, opgespoor sal word. “Ons was baie lief vir Johna. Hy het kort voor hierdie ontydige dood van hom gevra dat as hy eendag sterf, ons hom by ons ma sal begrawe op Uitenhage. Ons gaan dit doen en vir hom sy Blou Bul-begrafnis gee,” het De Jongh gesê. Die Blou Bul-rugbyunie van Pretoria het ’n rugbytrui geskenk om oor John se kis te drapeer. )John Smith se begrafnis word op Sondag, 3 Mei om 10:00 gehou by die Boodskap van die Kruis-kerk, Frankenburgstraat op Uitenhage.

“As dit nie die man se bedoeling was om hom seer te maak nie, hoekom het hy hom bly slaan? – SANDRA DE JONGH

PORT ELIZABETH

FOTO:VERSKAF

R499.90 per m²

While stocks last. E&OE

8mm Frameless CLEAR glass Walk In Shower Panel/Screen 1.3m (1300wx1950h)

75 x 150 Subway Tiles NOW in stock Available in Black & White

R1799.90

GROHE Complete Wall Hung Toilet Set Complete Munich Wall Hung Toilet Set Includes: Cistern, Pan, Actuator Plate and Seat

R2699.90

CLOSED ON SUNDAYS

Mon - Fri 08:30 - 17:00, FRIDAYS CLOSED: 12:00 - 14:15 , NOW OPEN ON SATURDAY 8:00 - 14:00 X1PYNL6H-230415-UD-ebmnel-trend


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Ud news 22 04 2015 by UD Express - Issuu