UITENHAGE•DESPATCH 5 SETTLERS CRESCENT, UITENHAGE - 041 966 1123/4 TRADING HOURS MONDAY - SUNDAY : 08:00 - 20:00 - NO TRADERS Hong Kong Cremora Tart Chicken Per kg
R39,99
VALID FROM 23 - 26 MAY 2013
30 000 COPIES WEEKLY THURSDAY May 23, 2013 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.udnews.co.za
R24,99
Each
1C753254G-230513-UD-er-LEVY
NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: melanie.nell@opkoerante.co.za DISPLAY ADVERTS: gweidema@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@opkoerante.co.za
VOLUME 42
‘Plankieskool’ brand ILSE KRIGE
P
lanne vir die 1 195 leerders van Jubileepark Primêre Skool is Maandagoggend vroeg al gemaak nadat die brandweer en gemeenskap die vorige aand by dié skool vlamme moes doodslaan. Twee klaskamers, die biblioteek en ’n pakkamer is in puin gelê ten spyte van die blitsige optrede deur die brandweer en lede van die gemeenskap. Hierdie einste geboue was die afgelope vyftien jaar dikwels in die nuus weens die verwaarloosde houtmure, en selfs die skool se bynaam – die “plankieskool” – is ’n aanduiding van die skool se stryd om dié geboue met permanente strukture te laat vervang. Lorna Bosman, die skoolhoof, het die skoknuus van die brand gekry toe die brandweer reeds op die toneel was. Sy het gesê kenners op die toneel meen die brand is deur ’n kortsluiting begin, maar die oorsaak sal later met meer sekerheid vasgestel kan word. Sy het gesê die ondersteuning en samewerking van die ouers, onderwysers en die gemeenskap in hierdie krisistyd is ongelooflik. Volgens haar is die skool al hóéveel keer deur ministers en hooggeplaastes besoek wat beloof het om die skool op te knap. “Vroeër vanjaar het ons nog net gerugte gehoor dat daar dalk in September met die bouwerk begin sou word. Die bouplanne moes nog goedgekeur word. “Maar die skool is beslis geoormerk vir grootskaalse herstelwerk. Nou hoop ons maar die planne kan bespoedig word. Ons sal net ons strategieë oor hoe om die leerders te roteer, na gelang van die verskillende dele van die skool gebou en gerestoureer word, moet verander.” Volgens haar was die plan in elk geval om die houtdeel van die skool, wat al 61 jaar oud is, heeltemal te sloop om vir sportvelde plek te maak. Mervyn Kettledas, voorsitter van die be-
Die biblioteek en ‘n hele paar klaskamers van Jubileepark Primêre Skool, ook bekend as die Plankieskool op Uitenhage, het afgebrand. Hier is die skoolhoof Lorna Bosman en Mervyn Kettledas, voorsitter van die beheerliggaam tussen verbrande boeke. FOTO: WERNER HILLS heerliggaam, het Dinsdag met die ouers vergader om te verseker dat die leerders se onderrig minimaal ontwrig word. “Ons het die kinders vir hul eie veiligheid maar eers huis toe gestuur. Die kleintjies in die voorbereidingsklasse sal al môre terugkom, want hul klasse word nie geraak nie.”
041 922 0477 FAX 041 991 1179
http://www.furnworldinternational.com E&OE
ARMAND DU PREEZ
137cm CLOUD NINE DOUBLE Bed NOW
DEFY DISHMAID
Retail: R4 443
R1 999
137cm DOUBLE BED
2
10 Year Warranty
Retail: R2 999
NOW
R1 599
4 Programme
2 Year Guarantee
R2 299 R1 899
Edblo 4 Crown
LG DVD PLAYER
EDBLO 7 CROWN
"Pillow Top"
15 Year Gaurantee 7
NOW
R349
LED
TWIN TUB
Retail: R2 299
137cm DOUBLE BED
4
7.5 KG
Retail: R3 199
REAL MEN NOBODY BEATS OUR PRICES! FOLLOW JESUS! 179 Caledon Street, Uitenhage
Open weekdays 08:00 – 17:00; Saturdays 08:00 – 13:00
CHEAPER THAN FACTORY!
(WHITE)
2 Year Guarantee
kend gemaak word. Mali Mtima, woordvoerder van die OosKaapse Onderwysdepartement (OKOD), was by navraag net bereid om te sê dat hulle geen opknappingsplanne bekend kan maak alvorens die distrikskantoorverslag aan hulle voorgelê is nie.
GENUINE OIL PAINTINGS BY LOCAL ARTISTS, 80% CHEAPER RIDICULOUSLY CHEAP, PLENTY OF STOCK
DEFY 5 kg WASHING MACHINE TUMBLE DRIER
12 place setting
Kettledas het verduidelik die gr. 4 tot 7-leerders sal hopelik Maandag weer terug wees op die skoolbanke. Kupido Baron, munisipale woordvoerder, het namens die brandweer gesê die uitslag van die ondersoek na die oorsaak van die brand en die skade sal so spoedig moontlik be-
10 Year Warranty
E SAV00 R8
NOW
Retail: R6 499
DOUBLE 137cm
R3 299
R1 999
SERENGETI 2.5 SEATER
Antique Rust Game Skin *A-Grade Full Grain Genuine Leather Lifetime guarantee on frame and foam
Game Skin
Retail: R1 599
R1 199
42" FULL HD
Retail: R17 999 NOW
Exclusive
Retail: R6 999
QUEEN 152cm
R3 665
3D
+2 Pairs of 3D glasses Retail
R11 999
Now
R5 599
SERENGETI CORNER UNIT
Antique Rust Game Skin *A-Grade Full Grain Genuine Leather ± 2.9M
± 2.9M
Game Skin
R10 890
Lifetime guarantee on frame and foam
Retail: R45 999 NOW
R28 850
E&OE
While stocks last! BRING ADVERT TO QUALIFY SA ‘S LARGEST DISTRIBUTOR OF LEATHER FURNITURE, WHOLESALE TO THE PUBLIC Visit us for MASSIVE specials - up to 10% cheaper than factory 1C7SJRF4G-230513-UD-er-furnworld