Ud news 23 10 2013

Page 1

UITENHAGE•DESPATCH We sell and exchange BOOKS, GAMES, CDs & DVDs

We do normal and over the counter sales and you may bring in your unwanted BOOKS, GAMES, CDs & DVDs

Dr Rabie Street, Spar Complex, Shop 5 Tel: 041 933 3999 Email: despatchexchange@gmail.com

30 000 COPIES WEEKLY THURSDAY October 24, 2013 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.ud­news.co.za

Willow Dam Carnival

Toastmaster award

P. 3

I

nwoners van Kirkwood wat hulle op Die Hof vir Klein Eise wil beroep om minder ernstige regskwessies op ’n goedkoper en vinniger wyse op te los, sal binnekort die geleentheid gebied word. “Daar is aan Kirkwood ’n Hof vir Klein Eise geproklameer. Dit is nog in sy babaskoene, maar sal inwoners van die Sondagsriviervallei die geleentheid bied om hulle sake direk op Kirkwood in te dien,” het Juanita Burger van Juanita Burger Prokureurs gesê. By die Hof vir Klein Eise mag prokureurs nie die partye verteenwoordig nie. Die eiser en verweerder moet self hulle saak voor die Kommissaris voorlê. “Uitenhage se Hof vir Klein Eise is al jare in werking en word suksesvol beman deur ’n gedugte span Kommissarisse (praktiserende prokureurs wat die werk gratis doen) en werknemers van die Departement van Justisie soos landdrosse en hofklerke.” Daar is op hierdie stadium slegs drie Kommissarisse vir die Hof vir Klein Eise op Kirkwood. Hulle is dr. Henry Lerm van die Regshulpraad,

Mzukisi Baadjie ook van die Regshulpraad en Juanita Burger, ’n praktiserende privaat prokureur van Uitenhage en Kirkwood. “Die hof sal vanaf 2014 in volle werking wees, maar die publiek word uitgenooi om nou reeds eise by die klerk van die hof vir oorweging aan te meld. “Dit is ’n gratis diens wat die Kommissarisse verrig, maar dit is die lid van die publiek se verantwoordelikheid om uitgawes te betaal soos geregistreerde pos asook die balju. Hierdie kostes kan wel teruggeëis word met ’n vonnis. “Hierdie skep van Kirkwood se eie gratis forum vir kleiner sake word as’n mylpaal gesien en ons vertrou dat dit die mense van die omgewing gaan help met hul soms beperkte toegang tot die regstelsel,” het Burger gesê. Eise tot en met R12 000 kan ingedien word vir oorweging en die Klerk van die Hof sal die publiek behulpsaam wees met die tipe sake wat aangehoor mag word. Vir enige verdere navrae kan die Hof op Kirkwood geskakel word by 043 230 0313. Vir enige verdere navrae rakende Uitenhage se Hof vir Klein Eise skakel die hof 0041 9924211.

=Anja Ferreira uit die 2013 matriekklas van Hoërskool Brandwag wys haar wit geverfde hand nadat sy haar handafdruk op die matrieks se muur by die skool gemaak het. Brandwag se matrieks maak handafdrukke op dié muur tydens hulle laaste week van skool voor die eindeksamen. Die UD Nuus wens alle matrieks sterkte toe vir die komende nasionale eindeksamen. FOTO:ELMÉ VAN DE VYVER

REAL MEN WE CUSTOM BUILD. CRAFTED TO LAST GENERATIONS... FOLLOW JESUS! 179 Caledon Street, Uitenhage

Open weekdays 08:00 – 17:00; Saturdays 08:00 – 13:00

FAX 041 991 1179

http://www.furnworldinternational.com

Exclusive

www.furnworldinternational.com

BUY DIRECT FROM OUR FACTORY

GENUINE O IL PA INTINGS BY LOC AL ARTISTS, 80% CHEAPER RIDICULOUSLY C HEAP, P LENTY OF S TOCK

Sale Sale Sale Sale

± 2.6M

PAT CORNER UNIT

± 2.6M

COOLING & HEATING Immediate back -to-back installation R950

3 Year Guarantee (outside) 1 Year Guarantee (inside)

15 year guarantee on frame

Retail:

12 000 BTU

R5 499

OVEN, HOB & EXTRACTOR

R7 599

2 Year Guarantee

9 000 BTU (18m²)

R2 999

30 000 BTU

R10 899 Installation R950

Retail:

R3 699

R5 999

NOW

-

DEFY 3 PIECE

24 000 BTU (48m²)

R11 999

EMPIRE+2m 2.5 SEATER

(24m²)

(36m²)

± 2.7M

± 2.7M

Only Cloud 9 foam used

AIR CONDITIONERS

18 000 BTU

Full Grain Genuine SHAMWARI CORNER UNIT A-Grade Leather Mocca Brown

Exclusive

BY FAR BEST PRICE IN SA

R3 699

P. 16

MATRIEKS GROET EN MAAK REG VIR EKSAMEN

041 922 0477 E&OE

Old Muirite golf day

P. 4

Hof vir klein eise eersdaags in Kirkwood HEILIE COMBRINCK

1CHYMPA-241013-UD-ebmnel-despbook

NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@opkoerante.co.za DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@opkoerante.co.za melanie.nell@opkoerante.co.za

2

Lifetime guarantee on foam, frame & stitching

Retail:

137cm DOUBLE BED, 2 Crown EDBLO

10 YEAR WARRANTY

R3 399 Retail: R3 699

15 year guarantee on frame

NOW

R1 999

Retail:

R2 999

NOW

R1 999

Cloud 9 Foam

R28 885 4

10 YEAR WARRANTY

Retail:

NOW

R17 999

137cm DOUBLE BED, 4 Crown EDBLO

E&OE

137cm DOUBLE BED, CLOUD 9 “CLASSIC” 15 YEAR

15 YEAR WARRANTY

Retail:

R3 699 NOW R2 299 R6 250 NOW R2 999

Ronel Erasmus, 23 November, 19:00, Gospel aand by AGS Despatch, kaartjies R50 pp, navrae: Elsa 0837082865

While stocks last! BRING ADVERT TO QUALIFY SA ‘S LARGEST DISTRIBUTOR OF LEATHER FURNITURE, WHOLESALE TO THE PUBLIC Visit us for MASSIVE specials - up to 10% cheaper than factory

1CGNJ8K-241013-UD-bhlell-furnworld


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.