UITENHAGE•DESPATCH
CALL, SMS, OR WHATSAPP
STAR CABS
041 992 4251 083 243 0769 082 812 1433 084 858 6655
Driver’s Cell number should not be requested or used. NB: Only make use of listed numbers
C
30 000 COPIES WEEKLY
X1TT1NHX-UD240817
THURSDAY August 24, 2017 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | udnews@media24.com
EDITOR: HEILIE COMBRINCK
S6
W5
X5
U1 R 2 S6 U 1 D2X 5 R 2 S6 U 1 D2 P8 D2SU E DS ND N S6W5 E 1S6 E1 N3 S N 3 6 11 26 X 532 E 13 EW 1 5 6 P U 2UE 1 XS 5 6E 1 S 1 N R 8 8 P 6 S 3 X U1 X S 1 5 6 P 1 E 2 1 E 8 E 5 U 1 U R 2 P8 E1 6 X 5 W5 1 1 R X5
hange is almost here... Spur bergfietsliga op U’hage gehou N3
W5
D2
HEILIE COMBRINCK
D
ie derde been van Spur se taai bergfiets-liga word Saterdag op Uitenhage aangebied by HTS Daniel Pienaar se bergfietsbaan vol uitdagings.
Verlede jaar was die Spur MTB League, soos dit bekendstaan, die grootste hoërskoolfietsryprogram in die wêreld met 10 500 deelnemers. Die sport word beskou as aangenaam vir skolewedywering en ook ‘n gesonde tydverdryf vir skoliere. Die Spur MTB League bestaan uit vier bene wat in elke streek gehou word vir hoërskool sowel as laerskool bergfietsryers. Die finaal word in Oktober op Magaliesburg gehou waar die wenskool van elke ouderdomsgroep R10 000 gaan ontvang vir die ontwikkeling van die sport. Vir Saterdag se deelname is daar verskillende ouderdomsgroepe vir seuns, dogters sowel as vir gemengde spanne. Individue is ook welkom om in te skryf. Die registrasieproses vir deelname aan Saterdag se bergfiets-uitdaging is vanaf 09:0012:00 by HTS Daniel Pienaar se hoofsportveld en klubhuis. Die nasionale eindronde is in Oktober in Magaliesburg. ;Hier is die Tiere se span wat Saterdag aan die Spur MTB League gaan deelneem. Agter van links is Zirk Kemp (onderwyser), Brendon Powell, Franco McLeod, Ian Rudman, Gerrit Rautenbach en Michail Ellis. Voor is Luke Kemp en Ryno Gerber.
FOTO:VERSKAF
SPYROS PLEASE NOTE: SPECIAL VALID 24 AUGUST 2017 - 27 AUGUST 2017 Chicken Leg Quarters
Chicken Thighs
2999
27
99 p/kg
p/kg
Black & White Whiskey 750ml
Elim Crumbed Chicken Schnitzel
Woodys Bacon & Cheese Braaiwors
79
Bulk Rump & Sirloin
99 p/kg
59
119
99 p/kg
p/kg
Bulk Stewing Beef
59
99 p/kg
5999 p/kg
26 Maitland St. Uitenhage. Tel 041 992 4708, Trading hours: Mon - Sun 07:00 - 20:00 We reserve the right to limit quantities. Prices include VAT. While stocks last, no dealers allowed.
each
10999
Castle Lite 12 Pack Cans 500ml
124
99
each
5699
each
Russian Bear Vodka 750ml
Bulk Pork Packs
10999
99
Strawberry Lips 750ml
Brutal Fruit All Variants (Excl. Cranberry Rosé) 275ml NRB 6 Pack
9999 each
p/pack
Four Cousins Rose, Sweet Red, White 1.5lt
Hennesey VS 750ml
5499 36999 each
each
Not for sale to persons under the age of 18.
Trading hours: Mon - Sat 09:00 - 20:00 / Sun 09:00 - 15:00 X1TUN1ER-UD240817