Ud news 25 06 2014

Page 1

UITENHAGE•DESPATCH

DESPATCH / SUNRIDGE EXCHANGE NEXT TO 600 x PS2 200 x Ps3 200 x XBOX

1000 x DVD 100 x Ps1 200 X PSP 10, 000 x BOOKS

1000 x CD 1000 x PC 20 x Wii

DR RABIE STREET 041 9333 999 KRAGGA KAMMA ROAD 041 360 1109

30 000 COPIES WEEKLY

X5DETYF-260614-UD-bpmnel-despbook

NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@opkoerante.co.za DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@opkoerante.co.za melanie.nell@opkoerante.co.za

THURSDAY June 26, 2014 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.ud­news.co.za

Onnies durf hoogte aan vir skoolkoor

=Hoërskool Despatch onnies Marra Crouse, Lynne Gouws (koorleier), Christiaan Ferreira en Jacques du Plessis gaan vir drie dae en twee nagte op ‘n 4 meter hoë steierwerk bly om fondse in te samel vir die skool se koor. FOTO:VERSKAF

HEILIE COMBRINCK

V

ier onnies, vier meter in die lug vir drie dae en twee nagte met een doel voor oë ... om fondse in te samel sodat die leerders van hulle skoolkoor wél aan die prestige ATKV Applous koorkompetisie se eindronde kan gaan deelneem. Hoërskool Despatch se skoolkoor, onder leiding van Lynne Gouws, het uit 175 kore van

regoor die land deurgedring na dié kompetisie se finale wat vanaf 30 Julie tot 1 Augustus by die ZK Matthews-saal in Pretoria gehou word. Die kore van Hoërskool Despatch en Muir College op Uitenhage is die enigste OosKaapse kore wat deurgedring het na die ATKV Applous koorkompetisie se finale. Volgens koorafrigter Lynne Gouws bestaan Hoërskool Despatch se koor uit 101 leerders waarvan meer as die helfte minderbevoorreg is. “Aangesien Hoërskool Despatch sulke won-

derlike onnies het dra ons die kinders se belange op die hart en wil nie onttrek van die geleentheid weens finansiële implikasies nie,” sê Theresa Prince, Hoërskool Despatch se bemarker. “Vier onnies gaan van môre af tot Sondag op ’n 4 meter hoë stellasie op Despatch Superspar se parkeerarea bly met die doel om fondse in te samel sodat die koor na die finale kan gaan.” Môre om 14:00 sal die onderwysers Marra Crouse, Lynne Gouws, Christiaan Ferreira en

Jacques du Plessis die steierwerk uitklim na hulle verblyf vir die volgende twee dae. Sondag 14:00 sal hulle weer kennis maak met Moeder Aarde. “Ons doen ‘n beroep op die publiek om ’n draai te kom maak en die onderwysers te ondersteun in hulle brawe poging om fondse in te samel vir die koor. Daar gaan ook pannekoek verkoop word en lekker musiek gemaak word deur van die koorlede. Die onnies hoop om baie van julle uit die toring te verwelkom,” het Prince gesê.

UITENHAGE BRANCH • 201 Caledon Street, Central • Tel: 041 922 9461 • Fax: 041 922 4322 2.4

2.4

BLACK PLASMA UNIT

FARMHOUSE 8-SEATER

NOW ONLY R1999

NOW ONLY R10999

RETAIL VALUE R2499

SIMONE L CORNER 2.4 X 2.4

NOW R4999 RETAIL VALUE R7999 1.9

SAMANTHA SLEIGH BED EXCL. MATTRESS

NOW ONLY R3999

RETAIL VALUE R17999

BLACK COFFEE TABLE 1400 X 800

NOW R1999 RETAIL VALUE R2499

RETAIL VALUE R4999

2.3

1.3

FARMHOUSE PLASMA STAND

NOW R2999

RETAIL VALUE R3999

CLASSIC D/R/S 6 SEATER

NOW R9999 3PCE CINDY

NOW R6999

RETAIL VALUE R20999

RETAIL VALUE R8999

TRADE-IN’S ACCEPTED

JESUS SAVIOUR FOR ALL NATIONS

Single/ Double Sleeper (excl. mattress)

NOW R2499

RETAIL VALUE R2999 X1NUWK61-260614-UD-bpmnel-littletree


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.