UD News 31-1-13

Page 1

UDnuus news UITENHAGE DESPATCH

30 000 COPIES WEEKLY

THURSDAY, 31 JANUARY 2013

TEL: 041 992 5639 • FAX: 041 992 2783

www.ud-news.co.za

Vol 42 No. 4

1BZX0C519-310113-UD-vj-ocean

NEWS: CLASSIFIEDS: DISPLAY ADVERTS: DISPLAY ADVERTS:

hcombrink@media24.com melanie.nell@opkoerante.co.za gweidema@media24.com lizette.ellis@opkoerante.co.za

OPSETLIKE BRANDSTIGTING ONDERSOEK

Sewe vliegtuie verwoes ANNA PAUW

B

randstigting blyk die oorsaak te wees van ’n brand wat Vrydagoggend ’n vliegtuigloods met sewe mikroligte vliegtuie by die Uitenhage Aero-klub verwoes het. Volgens ’n polisiewoordvoerder, ao. Marianette Olivier, het ’n forensiese deskundige drie plekke op die toneel geïdentifiseer waar vuur gemaak is. ’n Saak van brandstigting word ondersoek. Colin Dettmann, voorsitter van die klub, het aan die UD Nuus se susterskoerant Die Burger gesê hulle is reeds moedeloos oor al die inbrake die laaste tyd, en dat die inbraak en brand van verlede Vrydagoggend lede se bloed behoorlik aan die kook het. “Ons verwag optrede van die polisie – die brand is die laaste strooi.” Die Suid-Afrikaanse renjaer Michael Briggs, ’n eienaar van een van die mikroligte vliegtuie wat uitgebrand het, sê hy is gebroke, maar nie oor die geldskade nie. “Soos die meeste vlieëniers het ek ’n geweldige passie vir dié sport en kan nie glo dat iemand met opset iets soos hierdie kan doen nie.” Erika Lambrechs is die mede-eienaar van die vliegtuigloods en een van haar mikroligte vliegtuie het ook uitgebrand. “Dit is die derde keer in die afgelope twee weke dat daar by die loods ingebreek is.” Volgens Lambrechs, wat ook die sekretaresse van die vliegklub is, het die opsigter Vrydagoggend toe hy oopsluit onraad bemerk. “Die vuur het in die vroeë oggendure binne die loods uitgebrand. Die brandweer is wel ontbied net om sek-

=’n Forensiese deskundige het drie plekke op die toneel geïdentifiseer waar vuur gemaak is. er te maak dat dit heeltemal geblus was en nie weer sou opvlam nie.” Sy het gesê hulle sal nou die struktuur van die loods laat ondersoek om vas te stel of dit veilig is vir gebruik. Lambrechs het gesê hulle huur die grond waarop die loods opgerig is

teen R55 000 per jaar by die munisipaliteit. Ten tyde van die vorige twee inbrake het die diewe met brandstof op die vlug geslaan. Aangesien dit baie duur is om mikroligte vliegtuie te laat verseker, sal eienaars self die

Foto: HEILIE COMBRINCK

verliese moet dra. Die skade is nog nie beraam nie, maar beloop volgens Lambrechs meer as R1 miljoen. Daar is sowat 10 vliegtuigloodse by die Uitenhage-vliegveld. Briggs het gesê daar was ongeveer 15 inbrake

die afgelope jaar, waarna die meeste van die loodse met alarmstelsels en elektriese heinings beveilig is. “Ons het vroeër verlede week kwotasies vir ’n alarmstelsel aangevra vir die loods wat Vrydag aan die brand gesteek is,” het hy gesê.

TIRED OF CRIME? 179 Caledon Street, Uitenhage 041 922 0477 Open weekdays 08:00 – 17:00; Saturdays 08:00 – 13:00 JESUS IS THE ANSWER!

FAX 041 991 1179

http://www.furnworldinternational.com NOBODY BEATS OUR PRICES!

CHEAPER THAN FACTORY!

ARMAND DU PREEZ

DDW156

AEG Vacuum Cleaner Tornado 4009 2000watt

Wholesale: R1299 NOW

R799

Was R6 850

R4 999

24 000 BTU (48m) Was R9 105

HEAVY DUTY LED 32" TV ENERGISER

DEFY 3PROGRAMME DISHWASHER

140kg x 2 (Firm Support)

CHESTERFIELD COUCH 2 Seater 1.9m Genuine Full Grain Leather

SAHARA CORNER UNIT Genuine Grain bovine leather ±2.6m

±2.6m

2 YEAR GUARANTEE

RETAIL: R3199

BTU (24m) DEFY Air conditioners 12 000 Was R4 795 5 BURNER R3 199 Heating & Cooling GAS/ 18 000 BTU (36m)

GENUINE OIL PAINTINGS BY LOCAL ARTISTS, 80% CHEAPER RIDICULOUSLY CHEAP, PLENTY OF STOCK

12 PLACE

3 Year Guarantee

AAA Graded energy efficient

2 CHRON. 7:14

ELECTRIC STAINLESS STEEL

R2799

Now

DEFY 3 PIECE

Now

R2 999

137cm Retail R7750 Now

15 Year Warranty

R2 980

Retail R26 999

NOW

R9 999

LG 8.2KG TOP LOADER LG 13KG EMPIRE 2.5 SEATER +2m TOP LOADER

R7 185

30 000 BTU

30-Year Guarantee on frame

Retail R28 850

Lifetime Guarantee on frame and “memory foam”

NOW

R17 789

PAT CORNER UNIT ±2.6m

±2.6m

Was R11 950

R10 500

12 000 BTU

36 000 BTU Was R15 000

DGS154

R11 950

Retail R3 600 Back-to-back installation R950

R3 199

White

Stainless Steel

30 000 a nd bigger R1 150 3 Year guarantee (Outside) 1 Year guarantee (Inside)

2 Year Guarantee

RETAIL R8 599

BLACK

8.2KG

2 Year Guarantee (15 Years on stainless steel drum)

13KG

2 Year Guarantee (15 Years on stainless steel drum)

Retail: R4299

R7 699 NowR2 999 NowR1 799 R2 799

Now

2 Year Full Factory Guarantee

Retail: R2199

Now

15 Year Guarantee On Frame Retail R3 699 NOW

R1 999

15 YEAR GUARANTEE ON FRAME

Retail R9 999 NOW

E+OE

R5 999

TO THE PUBLIC BRING ADVERT TO QUALIFY - ONLY VALID FROM 31 JAN-6 FEB SA ‘S LARGEST DISTRIBUTOR OF LEATHER FURNITURE, WHOLESALE 530L 1BZYRZA19-310113-UD-bhgwei-furnworld


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.