UDnuus news UITENHAGE DESPATCH
30 000 COPIES WEEKLY
THURSDAY, 8 NOVEMBER 2012
TEL: 041 992 5639 • FAX: 041 992 2783
www.ud-news.co.za
Vol 41 No. 44
1BTAGRF9A-081112-UD-kc-pickfords
NEWS: CLASSIFIEDS: DISPLAY ADVERTS: DISPLAY ADVERTS:
hcombrink@media24.com melanie.nell@opkoerante.co.za gweidema@media24.com lizette.ellis@opkoerante.co.za
Boeresport(s) tref Despatch die Groot Uitdaagbekers aan Despatch Rugbyklub nadat die eerste sowel as die o.21 spanne as die OP klubkampioene gekroon is. (Sien berig op sportblad) “Dit is die ideale geleentheid om erkenning te gee aan die dorp se rugbyklub en ’n hele paar bekende plaaslike rugbyspelers sal daar wees,” sê Fourie.
HEILIE COMBRINCK Sport sowel as sports is sinoniem met Despatch en daarvan gaan eerskomende naweek se Boeresports op dié dorp ’n duidelike bewys wees! Saterdag beloof om ’n dag van lag, rondhol en gesonde vermaak en sport(s) te wees met allerlei aktiwiteite wat op die dorp se sentrale sportvelde aangebied word deur die Despatch Rotariërs in samewerking met Despatch Rugbyklub. “Die een fees is soos die ander waar feesgangers stalletjies besigtig of sit en luister na sangers. Hierdie feestelikheid is heeltemal anders en daar gaan nie tyd vir stilsit wees nie. Ons wil hiermee ’n geleentheid skep vir families en vriende om saam aktief te wees met pret in die buitelug” sê Rynhardt Fourie, president van die Despatch Rotariërklub. Despatch Rugbyklub is vinnig op pad om weer een van die land se top klubs te word na aanleiding van die hoeveelheid trofeë wat hulle hierdie seisoen verower het. Die Boeresportsnaweek skop môreaand af met die amptelike oorhandiging van
As deel van die rugbyklub se vieringe sal daar môre-aand ‘n biertent wees met karaoke. Saterdag se Springbok-rugbytoets teen die Iere kan ook hier op grootskerm geniet kan word. Aktiwiteite by Saterdag se Despatch Boeresports sluit onder andere in selfoongooi, toutrek, eiergooi, eierhardloop, driebeen-sakresies, ‘n Gladiator-baan, Sumopak gevegte en ’n verskeidenheid ander speletjies. Daar sal kosstalletjies wees met ‘n speelpark wat reeds Vrydagmiddag in aksie is en tot Saterdagaand bedrywig sal wees. Vermaak sluit ook in ‘n motorklankkompetisie, Mnr. Boep-kompetisie, Ouma Boeresports, Mej. Boeresports en ‘n Meneer Six Pack 2012. Wenners van die onderskeie kompetisies sal elk ‘n unieke Klip Stomper Despatch Rotariërklub-beker ontvang wat gevul is met interessante geskenke. Hekke open Saterdag om 08:00 en die Boeresports begin om 12:00. Toegang is slegs R10 vir volwassenes en R5 vir skoliere. Skoliere wat sagte speelgoed saambring as ’n donasie vir die Kosmos-verkragtingskliniek kan gratis toegang geniet.
Despatch Boeresports word Saterdag op die dorp aangebied deur die plaaslike Rotariër en rugbyklub. Hier is Adri Geldenhuys (Despatch Rugbyklub), Petro Fourie (Despatch Rotariërklub) en Marius Swanepoel (Despatch Rugbyklub). Dié Klip Stomperbekers vol verrassings sal aan wenners van items soos selfoongooi en eierindielepel gegee word. Foto: HEILIE COMBRINCK
TIRED OF CRIME? 179 Caledon Street, Uitenhage 041 922 0477 Open weekdays 08:00 – 17:00; Saturdays 08:00 – 13:00 JESUS IS THE ANSWER!
FAX 041 991 1179
http://www.furnworldinternational.com NOBODY BEATS OUR PRICES! ARMAND DU PREEZ DTD252
DEFY AUTODRYER/ TUMBLEDRYER
CHEAPER THAN FACTORY! GENUINE OIL PAINTINGS BY LOCAL ARTISTS, 80% CHEAPER RIDICULOUSLY CHEAP, PLENTY OF STOCK DEFY CHEST FREEZER
3 Piece
RETAIL: R2199
NOW
R1799 2 YEAR GUARANTEE
DEFY 3 PROGRAMME DEFY 5 BURNER DISHWASHER Gas Stove
2 CHRON. 7:14
DEFY 3 PIECE
210eLzer hest Fre
Oven, Hob, Cookerhood
R2980
2 Year Full Factory Guarantee
Side by Side Fridge/ Freezer
with Ice-Maker & Mini Bar
DDW156
C
Retail: R2299 2 Year Full Factory Guarantee
R1890
137 cm DOUBLE Edblo 4 Crown E SAV00 R8 10 Year
Now Warranty CHESTERFIELD COUCH 2 Seater Full Grain Leather
BED
HEAVY DUTY ENERGISER
140kg X 2 (Firm Support)
4
DOUBLE 140kg X 2
R1 999
NOW
Retail R7750
R2 980
QUEEN
LESS 60%
NOW
Retail R8580
R3 589
PAT CORNER UNIT
±2.6m
±2.6m
2 Year Guarantee
RETAIL: R3199
NOW
2 YEAR GUARANTEE
R2599
NOW ONLY NOW
R3399
3 Year Guarantee
High Quality Stainless Steel
NOW
WAS: R28 950
R16 758
Retail R26 999
Lifetime Guarantee on frame and “memory foam”
NOW
R10 999
DELIVERY WITHIN 24 HOURS TO JOHANNESBURG, PRETORIA, BLOEMFONTEIN, DURBAN, EAST LONDON, GEORGE, KNYSNA
e Exclusiv
Retail R9 999 15 YEAR GUARANTEE ON FRAME
NOW
E+OE
R5 999
SA ‘S LARGEST DISTRIBUTOR OF LEATHER FURNITURE, WHOLESALE TO THE PUBLIC 530L 1BVHZBF-081112-UD-ebgwei-furnworld