UDnuus news UITENHAGE DESPATCH
30 000 COPIES WEEKLY
THURSDAY, 13 SEPTEMBER 2012
TEL: 041 992 5639 • FAX: 041 992 2783
www.ud-news.co.za
Vol 41 No. 36
TOPFLIGHT SECURITY SERVICES Tel: 041 992 5778
Reliable & Affordable 16 Zone IDS Security System with 4 Motion Sensors, LED Keypad etc From only R1895.00 excl. vat Terms and Conditions Apply Limited stock available FREE INSTALLATION OF THE ABOVE 1BR75YK7P-130912-UD-kc-topflight
NEWS: CLASSIFIEDS: DISPLAY ADVERTS: DISPLAY ADVERTS:
hcombrink@media24.com melanie.nell@opkoerante.co.za gweidema@media24.com lizette.ellis@opkoerante.co.za
Slegte pad lei tot ongelukke
Albei insittendes van dié taxi is per ambulans hospitaal toe geneem nadat die voertuig deur ’n betonmu ur langs die Rocklandspad gebars het. Die bestuurder het beheer oor die voertuig verloor na dit glo ’n be skadigde deel van die pad getref het. Dit was die tweede soortgelyke ongeluk in minder as ’n week op die selfde plek. Foto: WERNER HILLS
RIAAN MARAIS
’N
Man van Rocklands net buite Uitenhage is bang ’n motor beland in sy
sitkamer nadat twee ongelukke in ’n week reg voor sy huis plaasgevind het. Maandag omstreeks 16:30 het ’n minibus-taxibestuurder op die R334 beheer oor die voertuig verloor en deur die betonmuur om Ko-
bus du Toit se kleinhoewe gebars. “Ons was nog in die huis toe ons die bande hoor skree. Sekondes later was daar ’n harde slag en die taxi het halfpad in die erf gelê,” het Du Toit vertel. Die taxibestuurder en sy enigste passasier was reeds uit die voertuig
toe Du Toit buite gekom het nadat hy nooddienste gekontak het. “Die manne het maar seer gelyk. Die bestuurder het oor sy nek gekla en dit het gelyk of die ander man sy arm gebreek het. Hulle is in ’n ambulans hier weg.” Verlede week was daar ’n soort-
gelyke ongeluk, maar die voertuig kon stop voordat hy die muur getref het. Du Toit skryf die ongelukke aan die slegte pad toe. “Dele van die teer is weggekalwe. Voertuie kom verby, tref die slaggate en verloor maklik beheer.”
PLUS FREE CHIPS DESPATCH MAIN STREET TEL: 041 933 5352
We Deliver Monday Saturday 12am - 8pm
Delivery Cost Despatch R10 / Uitenhage R25
00
R20.
CASSIE'S FEEDS THE NATION ALL DAY...EVERY DAY!
1BR6TDK7P-130912-UD-kc-cassies