UDNews 20-09-12

Page 1

UDnuus news

Allsteel Tool cc

UITENHAGE DESPATCH

www.ud-news.co.za

30 000 COPIES WEEKLY

THURSDAY, 20 SEPTEMBER 2012

TEL: 041 992 5639 • FAX: 041 992 2783

Vol 41 No. 37

+

69 Cuyler Street, Uitenhage, Tel: 041 922 0550 / Fax: 041 922 0552 Round Bar, Flat Bar, Square Tubing Rectangular Tube, Reinforced Steel, Stainless Steel, Lipped Channel, Aluminium Sheets, Galvanized Sheets, Mild Steel Sheets, Expanded Metal, Galvinsed Pipe Fittings, Angle Iron, Bright Mild Steel

STEEL GUILLOTINE CUT, ROLL & BEND FREE Delivery Uitenhage

Mon - Fri 7-17h00 /Sat 7 - 13h00 /Sun 8 - 12h00 Open Public Holidays BEE Level 3 1BRUZBF7W-200912-UD-kc-ast3

NEWS: CLASSIFIEDS: DISPLAY ADVERTS: DISPLAY ADVERTS:

hcombrink@media24.com melanie.nell@opkoerante.co.za gweidema@media24.com lizette.ellis@opkoerante.co.za

Bushaltes laat inwoners frons SPRINGTIME AT ADDO ELEPHANT NATIONAL PARK

RIAAN MARAIS

I

nwoners van Despatch frons diep oor “dubbele” bushaltes wat op verskeie plekke in die hoofstraat slegs meters van mekaar geverf is.

Daarby is van hulle ook keelvol omdat van dié bushaltes reg voor hul huise, en voor hul opritte, geverf is. “Nie net busse nie, maar minibustaxi’s en allerhande ander openbare vervoer stop nou voor ons huis. Dit ontwrig elke oggend die verkeer,” het Eugenie Ferreira van Bothastraat gister gesê. Op verskeie plekke in Bothastraat, wat Hoofstraat word, was daar reeds inhamme in die sypaadjie waar busse uit die pad kan stop om passasiers op en af te laai. Maar nou is daar egter, slegs ’n meter weg, ’n tweede bushalte geverf, op die padoppervlak, waar openbare vervoer ook kan stop. “Die busse en taxi’s maak al hoe minder van die inhamme gebruik en stop in die middel van die pad, maak nie saak hoe druk die verkeer is nie,” het Ferreira gesê. Buiten die motoriste wat in die straat opgehou word, was Ferreira ook al by talle geleenthede in haar oprit vasgekeer omdat die bushalte voor haar huis is. “Dan moet ons hoe lank in ons eie oprit sit en wag tot die bus of taxi sy passasiers opgelaai het.” Sy noem ook dat mense wat van openbare vervoer gebruik maak dikwels rommel voor haar huis strooi terwyl hulle vir die bus wag. “En dan is dit ons verantwoordelik om dit skoon te maak.” Kupido Baron, munisipale woordvoerder, het gesê die twee bushaltes is naby mekaar om bykomende stilhouplek vir openbare vervoer te verskaf. “Indien daar reeds ’n voertuig in die inham sou staan kan ’n tweede voertuig die ander halte gebruik.”

= It’s Spring amongst the elephants in Addo Elephant National Park. Flowers are out in carpets of purple, yellow, orange and white. Usually this picturesque scene only lasts for a few weeks so visitors should hurry if they want to experience this beautiful landscape. Photo: JOHN ADENDORFF

179 Caledon Street, Uitenhage TIRED OF CRIME? 041 922 0477 Open weekdays 08:00 – 17:00; Saturdays 08:00 – 13:00 JESUS IS THE ANSWER! FAX 041 991 1179

http://www.furnworldinternational.com NOBODY BEATS OUR PRICES!

CHEAPER THAN FACTORY! AIR CONDITIONERS SLIP COVER FABRIC COUCH DEFY 5 BURNER GAS/ELECTRIC Cooling

ARMAND DU PREEZ

E&OE

-

+2m

+- 2.6m x 2.6m

2.6m

2.6m

Stainless Steel

DGS154

EMPIRE 2.5 SEATER 15 Year Guarantee On Frame

Retail R3 699

NOW

Edblo 2 Kroon

2

15 Year Guarantee on Frame

R1 999

137 cm DOUBLE BED

2 CHRON. 7:14

WAS R7 999

137 cm DOUBLE BED Edblo 4 Kroon

4

NOW

FACTORY COST 2 Year Guarantee R7864.86

SAVE R4 000

R3 999

Our price

152 cm QUEEN BED

Edblo Pillow Top 7 Kroon 7

R7399

137cm DOUBLE BED CLOUD 9 CLASSIC

Beat the price increase

18 000 BTU (36M) WAS R6 850

R4 990

24 000 BTU (48M) WAS R9 105

R7 185

30 000 BTU WAS R11 950

R9 450

36 000 BTU WAS R15 000

R11 950

and

Heating Immediate back-to-back Installation R950 3 Year Guarantee (outside) 1 Year Guarantee (inside)

INSTALLATION R950

30 000 BTU AND UP TO e Sav00 R8 10 Year Guarantee

R1599

e Sav00 4 1 R 15 Year Guarantee

R1999

e Sav00 0 2 R 15 Year Gaurantee

"Pillow Top" NOW

R2999

DELIVERY WITHIN 24 HOURS TO JOHANNESBURG, PRETORIA, BLOEMFONTEIN, DURBAN, EAST LONDON, GEORGE, KNYSNA

e Sav50 3 2 R

15 Year Guarantee

R2799

R1180

12 000 BTU

R2 999

WAS R3 600 NOW SA ‘S LARGEST DISTRIBUTOR OF LEATHER FURNITURE, WHOLESALE TO THE PUBLIC 530L 1BRP83K7W-200912-UD-vj-furnworld


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.